Bergsig Self-Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Loraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Thamsanqa M - Jun 2024
Algehele gradering
Was perfect.
Isiphile P - Feb 2024
Algehele gradering
Everything was just on point.
Nick L - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Mandi A - Mrt 2024
Algehele gradering
Clean, spacious, perfect.
Simone W - Mrt 2024
Algehele gradering
Value for money.
Danodene N - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Cherylynn T - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing.
Simone W - Nov 2023
Algehele gradering
Will definitely be visiting again.
Theresa L - Jul 2023
Algehele gradering
Good.
Yasheemah W - Des 2023
Algehele gradering
Stay was good as expected.
Riaan D - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, stil en rustig.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Morné J - Jan 2023
Algehele gradering
Studio is beautiful, but needs some shelter from the wind.
Bergsig Self-Catering se terugvoer
Dear Morne, I can assure you it is safe here. There was no incident, the glass you saw is of some bottle a guest must have broken at the parking area.
Jo-ann V - Apr 2022
Algehele gradering
Perfect getaway for a couple.
Lalannie K - Mei 2022
Algehele gradering
Feels like home.
Alicia T - Mrt 2022
Algehele gradering
The stay was relaxing - there were no noise or disturbances, it was the quiet we needed.
Robert M - Okt 2022
Algehele gradering
Very good value for money compared to what is being charged in the Cape.
Jovan C - Jul 2022
Algehele gradering
My kuier was baie lekker, die uitklok was net baie vroeg en die werkers raas vroegoggend.
Audra D - Mrt 2022
Algehele gradering
Overall a good stay.
Evahn P - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam.
Nadia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, maar kan opskerp met ontvangs van gaste.
De Wet B - Jan 2022
Algehele gradering
Nie lekker.
Lees meerMonique L - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was amazing.
Candice C - Mrt 2021
Algehele gradering
Pleasantly surprised! Very neat and clean. Will definitely see us in the future.
Yusuri S - Mrt 2021
Algehele gradering
Great and would go again
Peter M - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was goed.
Maggie O - Apr 2021
Algehele gradering
Die eienaar moet net die kamers bietjie diens veral die krane.
Zane M - Feb 2021
Algehele gradering
Was 'n awesome tyd.
Monique L - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was baie geselig en lekker
Monique L - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker en gesellig.
Bergsig Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Monique. Dit is baie waardevol.
Vriendelike groete
Loraine
Francois V - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was aangenaam, skoon en deeglik toegerus. Baie goeie waarde vir die prys.
Cathleen A - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Danica M - Okt 2020
Algehele gradering
Average. Have been to better and cleaner places closer to beach.
Chandre P - Jun 2019
Algehele gradering
Beautiful place.
Monique L - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was fantaties.
Leon B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, privaat.
Dicky D - Des 2019
Algehele gradering
Dis 'n wonderlike plekkie!
Gerhard S - Apr 2019
Algehele gradering
Bergsig-eenhede is ruim, skoon, modern en gerieflik.
Dan D - Okt 2019
Algehele gradering
Comfortable and spacious apartment with a fabulous view.
Ashley H - Nov 2019
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig om daar te wees.
Bernd T - Nov 2019
Algehele gradering
Did not feel very welcome. Facilities are okay.
Lees meerAndre F - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly en alle versoeke was nagekom.
Siphosihle X - Nov 2018
Algehele gradering
Clean, spacious and excellent customer service.
Rowan D - Jul 2018
Algehele gradering
Rustigheid en als wat jy sal verlang om tyd te spandeer saam met jou lewensmaat.
Carmen B - Mei 2018
Algehele gradering
Bersig Self-Catering was skoon en goed toegerus met als wat jy nodig het vir 'n lekker aangename naweek.
Pedro V - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties en so veilig gevoel.
Elrico P - Nov 2018
Algehele gradering
A little bit disappointed compared to my previous experience by other self-catering places.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Bietjie teleurgesteld in vergelyking met my vorige ervaring van ander selfsorgplekke.
Ek is 'n bietjie teleurgesteld in sommige dinge wat ek hier ervaar het: ek het daar gegaan vir 'n goeie rus en rustige naweek, maar het dit nie gekry nie, hulle het gesê ek kan vroeg inklok, maar toe ek daar kom, was my kamer nie gereed nie en die personeel het nie van my bespreking geweet nie. Die beddens is hard en die personeel praat hard en sny gras vroeg in die oggend onder die venster en dit was net een van daardie naweke wat ek dink ek het my geld gemors. Dit was my eerste en laaste keer dat ek daar bly, daar is baie beter plekke in daardie area. Ek hoop net dat hulle hul diens kan verbeter, anders sal hulle baie besigheid verloor.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marlene L - Okt 2017
Algehele gradering
Ons seun van Amerika was hier en hy was mal oor die plek. Ek kon nie vir 'n beter plek gevra het nie.
Liza M - Okt 2017
Algehele gradering
Bergsig Self-Catering het alles gebied wat ons nodig het. Netjies en modern.
Martli D - Okt 2017
Algehele gradering
Ruim en netjies, twee minute se ry vanaf die see.
Christiaan M - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, goed toegerus en privaat.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amaryllisstraat 1, Mansfield, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang