Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 80 resensies vir Bergsig Self-Catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Francois O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O

Fantastiese plek.

Baie lekker en mooi natuur.

Vincent V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V

Gesellig gebly.

Die eenheid is goed toegerus vir basiese selsorg. Area is baie stil en veilig met 'n mooi berg-uitsig. Sal dit definitief vir 'n paar dae se wegbreek of oornag aanbeveel.

Cornetta R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornetta R

Awesome.

Baie netjies.

Bergsig Self-Catering se terugvoer

Dankie Cornetta

Bergsig Self-Catering
Daniel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Daniel V

Nie waarde vir geld. Sit alles in wat jy nodig het om jou tegnologie te laat werk.

Die eenheid is groot genoeg, maar dit is nie opgedateer met vandag se benodighede. Geen 2-puntprop in die eenheid nie. Geen USB-laaistelle. Lig in die hoofslaapkamer werk nie. Stadige WiFi met wisselvallige konneksie. Die berg voor jou, soos per die ander resensies, is 'n koppie wat opgebou is, nie 'n trekpunt nie. Beddens was ongemaklik. Ek dink dit was 'n paar jaar terug seker goed, maar na ons reeds 2 weke op skooltoere was, is die eenheid rerig te duur met wat dit bied i.t.v. afwerkings, reisigerbenodighede en net waarde vir geld. O ja, die ingang is rerig styl, so 'n sedanmotor gaan skraap.

Melvyn C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvyn C

Sal weer teruggaan.

Klein maar gerieflik, net wat jy nodig het. Ek kom weer.

Ravin P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ravin P

Very pleasant stay.

Christo was very friendly and helpful during our stay. Will definitely be visiting again soon. Thank you, Christo.

Lorraine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Ons het heerlik gebly.

Plek is ruim, kon lekker kosmaak op gasplate, microwave en braaiplek met stoep was 'n lekker bonus.

Petru B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petru B

Was baie lekker.

Dankie Oom Chris en jou dogter. Julle was so behulpsaam.

Annemieke V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemieke V

Alles was skoon en netjies.

Alles gehad wat ons nodig het. Wifi het net buite op die stoep gewerk, maar was nie 'n krisis nie.

Piet L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L

Baie lekker, hoogs aan te beveel.

Mooi omgewing, veilig, skoon, probeer self.

Verona F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona F

Was een aand se slaap, maar heerlik.

Baie netjies, skoon.

Ilsa L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa L

Rustige area.

Op kort kennisgewing het ons plek gekry. Ontvangs was goed. Woonstel is baie mooi ingerig. Heerlike rook stoepie.

Bergsig Self-Catering se terugvoer

Dankie Ilsa

Bergsig Self-Catering
Org M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Org M

Lekker gekuier.

Beddens se matrasse is net swak.

Fj K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fj K

Lekker gebly. Sal beslis weer gebruik.

Goeie-waarde-vir-geld-akkommodasie. Baie gemaklik gevind en naby Hoërskool Nelspruit. Het dus nie baie tyd vermors met reis nie. Ek het dubbelbed baie gemaklik gevind, maar my vrou sou graag sagter bed verkies het. Persoonlike voorkeure. Dankie Christo vir al die vriendelikheid.

Bergsig Self-Catering se terugvoer

Dankie Frans, vir jul terugvoer. Jammer as die bed ferm was, maar dit is die beddens wat aanbeveel word vir gastehuise.
Christo

Bergsig Self-Catering
Lauren W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren W

Comfortable and great value for money.

Our unit was equipped with everything we needed. Our host was attentive and made sure we were comfortable. Braai area was a major plus.

Monique V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique V

Fantasties.

Die eenheid is baie netjies en perfek vir 'n oornag, ons het 'n rustige nagrus gehad met geen geraas om 'n mens nie, baie naby aan winkels.

Armand D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand D

Waarde vir geld. Baie lekker gebly.

Eenheid is goed toegerus. Heerlik gebly.

Bergsig Self-Catering se terugvoer

Dankie Armand vir jul terugvoer.

Bergsig Self-Catering
Izelle P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle P

Netjies en goed toegerus.

Goeie waarde vir geld. Net twee dinge wat aandag benodig: Yskas werk nie en maak nie koud nie. Lugversorging by dubbelbed werk nie.

Carole V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carole V

Friendly host and great location.

Host was friendly and helpful, unit was clean and comfortable. Awesome views from the patio.

Antonet V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonet V

Rustige area en uitkyk is beeldskoon.

Nelspruit is 'n baie besige plek so die rustigheid van die verblyf was lekker.

Marina J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina J

'n Rustige omgewing en 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Ons het bietjie vroër gearriveer, maar tog was die gasheer baie vriendelik en het ons toegang tot die eenheid gegee.

Hyla S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyla S

Baie rustig. Netjies.

Die eienaar was baie behulpsaam, het ons by naan ontvang en alles mooi verduidelik. Sal beslis weer daar oorslaap.

Zephred M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zephred M

Great and friendly host.

The accommodation is very clean. The host is friendly and very accommodating. We enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende en vriendelike gasheer.

Die akkommodasie is baie skoon. Die gasheer is vriendelik en baie akkommoderend. Ons het ons verblyf geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annatjie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Die tydjie was verfrissend en baie aangenaam.

Ons gesin het dit baie geniet.

Bergsig Self-Catering se terugvoer

Dankie Annatjie bly om te hoor ons is nog op regte pad met Bergsig

Bergsig Self-Catering
Monique S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Waarde vir geld

Perfekte plek, goeie ligging en oom Christo was baie behulpsaam en het sonder enige puin vir ons gewag toe ons laat aan kom. Definitief waarde vir geld, sal weer gebruik maak van Bergsig.

Rudolph V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph V

Goed geleë, sentraal en naby alles.

Is vriendelik ontvang deur eienaar plek is ruim en netjies.

Chris H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Basiese, gerieflike verblyf teen 'n goeie prys - jy kry wat jy voor betaal.

Ouerige meubels en toerusting, maar teen dié prys verwag mens nie meer as wat jy hier kry nie.

Boet M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Boet M

If you want to sleep over in Nelspruit, sleep somewhere else.

In March we stayed at Sunset View and it cost us R370 for 2 people. Now for 3 people we had to pay R1200 which I think is extremely expensive. We originally applied for 3 people but were given choice of 2, 4 or 6 bed establishment. I assumed we would get the 4 bed offer and with the accompanying price for 4 beds, but was charged full price. In the area shown to us by Mrs Knoetzen, there was not tea or coffee offered and the shower is a terrible experience. The water is either boiling or cold. Trying to get a suitable setting was not possible. The bed I slept on is long past its scrap yard date because the mattress springs are just about to push through the bottom sheet, and made my sleep uncomfortable. I have stayed at a number of places over the years and this one does not compare. Bergsig is not on my list of sleepover establishments in Nelspruit.

Lè-anne U - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lè-anne U

Lekker vir slegs oornag.

Dis selfsorg, so onthou jou koffie vir die oggend, ons het heeltemal vergeet. Baie vriendelike mense, lekker vir slegs oornag. Sal beslis weer oorbly.

Surina R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Surina R

Ruim blyplek en goed ingerig.

Baie lekker gebly, lekker stoep met ingeboude braai, oulike kombuis en groot genoeg vir almal.

Jeanri B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jeanri B

5 ster-pryse, maar nie 5 ster-verblyf nie.

Air con het 'n klein rukkie gewerk en toe res van naweek nie, waaiers in ander kamers gewerk, maar nie gehelp nie, moes vra vir 'n ekstra losstaande waaier. Nie elke dag nuwe handdoeke gekry nie en moes elke keer self hek oop stoot en sluit (nie remote hekke nie).

Marie L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L

Baie rustig en vriendelike diens.

Die plek is baie goed geleë.

Hilda C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda C

Rustige area, skoon en netjies en gasvry.

Dis 'n heerlike rustige area, die kamers is netjies en skoon. Dit was regtig lekker om daar te kon oorbly.

Audrey G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey G

Lovely place to stay.

Really enjoyed the stop over before entering the Kruger Park, saw plenty of wild from the decking.

Vera D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vera D

Aangenaam, netjies en skoon. Dankie.

Bergsig is 'n lekker plekkie om oor te slaap indien jy besigheid of 'n troue ens. in Nelspruit het. Dit is skoon en netjies. Beddens is baie gerieflik en ontvangs is vriendelik.

Maartin O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maartin O

Sentraal geleë as jy in Nelspruit self moet oorbly.

Het slegs een nag oorgebly, maar geriewe was voldoende vir gesin van 4.

Annerie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie V

Gemaklik en rustig.

Gemaklik, goed toegerus en uitstekende ligging.

Frank M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frank M

As oornagbestemming was dit voldoende.

As daar ure vir inkloktyd gegee word, aanvaar mens tog dat jy enige tyd tussen daardie ure kan arriveer, en dat daar iemand sal wees om jou te ontvang. Dit was egter nie die geval gewees nie en ons moes bel om eienaar te verwittig dat ons buite wag. Met hul aankoms is geen verskoning gegee nie, en dit het swak indruk vir my geskep. Dit het ook geblyk of hul glad nie voorbereid op ons koms was nie, want het rondgeskarrel om sleutels te soek, en toe eers gaan seker maak of alles reg is in eenheid. Die toevoer van water in stort was nie konsekwent, van warm tot yskoud, binne sekondes en het die heeltyd gewissel. Air-con en yskas raas geweldig gedurende die aand, en maak dit moeilik om te slaap!

Bergsig Self-Catering se terugvoer

Beste Frank,

Ek vra om verskoning dat ons nie daar was met jul aankoms nie, maar as versagting wil ek net byvoeg dat dit 'n Sondag was en dat ons nie hulp het nie. Dis moeilik om heeldag te wag vir gaste. Ons was darem net 5 minute weg van die huis.

Dankie jy dat ook die ander probleme aangemeld het, ek sal aandag daaraan gee.

Groete,
Bergsig Self-Catering

Bergsig Self-Catering
Buks W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Buks W

Die verblyf was nie op standaard nie.

Kamer se air-con was buitewerking, eienaar wil nie regtig help nie. Ons het ongeveer 18:30 die air-con gerapporteer aan die eienaar en teen 22:00 nog niks van hom gesien nie. Die kamer het 'n ingang na die hoofhuis wat baie sleg is moes in die hitte lê en luister na dit wat hulle gesels. Die kamer is glad nie op die standaard nie of wat op die foto's geadverteer word nie. Die bad is ook verskriklik nou vir 'n groter persoon en met groot skulpe op die rand wat enige tyd kan afval as gevolg van te min spasie.

Sarie M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Sarie M

Nie baie aangenaam nie.

Die verblyf word geadverteer as self catering, maar daar was net 'n kamer met 'n bitter klein yskassie en 'n mikrogolf. Ons moes selfs vra vir eetgerei (en 'n kombers aangesien daar net 'n enkele duvet was). Daar was net 'n tikstersstoel en 'n stukkende spieëltafel stoel in die vertrek. Die vertrek is teenaan die hoofhuis met 'n deur na die hoofhuis en die eienaars was nie altyd baie stil nie en dit was baie steurend. Die huismense het die vertrek gebruik in ons afwesigheid - die mense het rugby op die TV kom kyk en die vertrek verlaat via die tussendeur. Jy moet jou voertuig in die straat laat staan om die hek oop te maak - en natuurlik dieselfde as jy die plek verlaat. Dit terwyl die perseel op 'n baie skerp hoek geleë is.

Silas J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silas J

Spacious and comfortable.

Comfortable place in a quiet and safe neighbourhood. Enjoyed the stay. Rooms are spacious and well equipped. Safe parking behind locked gate.

Gerardene B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerardene B

Netjies, met basiese toebehore.

Netjiese, veilige verblyf.

Deon P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon P

Mooi skoon en eienaars baie vriendelik.

Baie rustig met mooi uitsig. Kamer was mooi netjies en skoon. Nie te vêr van winkel sentrum en middestad. Tweede keer wat ons daar oorbly en sal weer gaan.

Stephan K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan K

Het beter verwag.

Die eerste aand was daar baie lawaai, en iemand het 11 uur die aand reg voor ons kamer kliphard musiek uit hulle motor gespeel, was nie baie aangenaam nie. Ons het nie agter 'n hek parkeer nie en die kamer deur maak op 'n stoep oop 'n paar meter van die straat af, sonder 'n heining. Geen koffie in die kamer nie. Kamer was netjies en was lekker ruim en baie spasie. Mooi area met 'n mooi uitsig.

Bergsig Self-Catering se terugvoer

Middag Stephan, dankie vir jou terugvoer. Ongelukig is dit selfsorg woonstelle en kan nie aan al jul behoeftes voorsien nie, maar ons is op dieselfde terrein en kan help met koffie, etes en badkamer items. Kom klop maar net aan.

Bergsig Self-Catering
Lè-anne U - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lè-anne U

Baie netjiese plek.

Baie netjiese plek met vriendelike mense.

Elrita G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elrita G

Uitsonderlik lekker.

Baie lekker gebly. Baie ruim kamer en baie netjies.

Bergsig Self-Catering se terugvoer

Dankie Elrita, dit is altyd lekker om te hoor ons is op die regte pad.

Bergsig Self-Catering
Anton D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Waarde vir geld, skoon en netjies.

'n Mens voel net lekker om daar te bly.

Bergsig Self-Catering se terugvoer

Dankie Anton, dit is altyd lekker om positiewe terugvoering te kry en te weet ons is nog op die regte pad.

Bergsig Self-Catering
Hendrik B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B

Ons het ons verblyf geniet.

Bergsig is geleë in 'n relatief nuwe woonbuurt. Ons eenheid het 'n baie mooi uitsig vanaf die sitkamer en stoep gehad. Die ingeboude braaier op die stoep is 'n wenner. Dit sou nuttig gewees het as die braaier 'n ingeboude lig gehad het.

Bergsig Self-Catering se terugvoer

Dankie Hendrik,bly om te hoor dat julle lekker gebly het,Ek het nou gaan kyk die braaiers het ligte in maar lig het geblaas,sal hom dadelik vervang.

Bergsig Self-Catering
Yolanda R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda R

Mooi gerieflik en 'n baie groot kamer.

Daar was net aanmaak cappuccino. Geen gewone koffie of tee nie.

Bergsig Self-Catering se terugvoer

Goeie dag Yolanda,

Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit.

Die probleem met die koffie is dat dit selfsorg eenhede is en dat kliënte aangemoedig word om hul eie kos en drinkgoed bring. In die geval waar kliënte nie hul eie drinkgoed gebring het nie, is hulle welkom om te kom vra, ons hou vooraad aan.

Bergsig Self-Catering
Daleen T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen T

Uitstekende oornagfasiliteit.

Uitstekende oornagfasiliteit en selfs aanbeveelbaar vir langer verblyf.

Lestie C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lestie C

Goeie diens en gasvryheid.

Sal weer gebruik maak van Bergsig self-catering. Baie mooi uitsig.

Alson B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alson B

We were warmly received and enjoyed every minute of our stay out there.

The stars says it all. We shall see you again soon!

Leon K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K

Gerieflik en skoon.

Die verblyf is netjies en ruim. Die diens is uitstekend. Die blyplek is ruim.

Koos V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Fantasties.

Die kamers en badkamers is besonders skoon en netjies met alles tot ons beskikking. Die parkering is ietwat 'n probleem vir lae karre. Beslis 5 sterre werd en ons gaan weer 'n besoek aflê.

Cherie S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cherie S

Wat 'n gemaklike naweek weg van die huis!

Die eenheid was pragtig skoon en volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die stoep is 'n wenner. Dit was 'n heerlike koel reënerige naweek in Nelspruit. Vriendelike ontvangs en diens. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Bergsig Self-Catering se terugvoer

Dankie Cherie, vir jul ondersteuning. Met sulke positiewe terugvoer weet ons, ons is op die regte pad en sal probeer om hierdie standaard te handhaaf en selfs te verbeter.

Bergsig Self-Catering
Salomina V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Salomina V

Rustig en baie goed geleë.

Gasvry en baie netjies. Vriendelik ontvang al was ons 'n bietjie te vroeg.

Karen B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Gemaklik, groot en baie netjies!

Sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak, en kan dit sterk aanbeveel!

Albert B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

Rustig en netjies.

Die prys het my die meeste beïndruk.

Abrie C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie C

Goeie waarde vir geld.

Sterk aanbeveel. Goeie ligging, veilig en stil area. Daar was 'n probleem met ons stortdeur wat nie 100% toegemaak het nie. Het dit aan eienaar rapporteer. Sal weer daar tuisgaan!

Heleen D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D

Dit was 'n lieflike skoon eenheid in 'n asemrowende mooi omgewing. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik.

Ek sal Bergsig beslis aanbeveel vir vriende en familie. Dis 'n lieflike eenheid met 'n baie gerieflike uitleg. Die omgewing daar is asemrowend.

Nico N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico N

Puik. Hoogs aan te beveel.

Natuur is pragtig en voëllewe is iets om te beleef. Woonstel netjies en alle geriewe is beskikbaar, en alles werk. Baie dankie aan die Knoetzens en baie dankie vir goeie reëlings!

Hendrika V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika V

Ongelooflik!

Uitstekende diens en vriendelike ontvangs!

Daan V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan V

Lekke gebly. Heerlike omgewing. Lekke gebraai en lekke geslaap!

Sal dit vir enigiemand aanbeveel. Ou Christo en Ria is lekke mense!

Heidi G - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G

Dit was uitstekend, skoon, stil en gemaklik!

Dit was stil, nie so in die gejaag van Nelspruit nie, maar ook nie te ver van winkels en die feesterrein nie!

Alicia S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S

Kan dit definitief aanbeveel!

Baie netjiese, skoon en goed toegeruste akkommodasie. Kan dit beslis aanbeveel!

Lesley O - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley O

Baie lekker!

Sal weer daar bly en dit definitief aanbeveel!

Jan V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Fab! Dankie!

Baie dankie vir julle vreeslike vriendelike diens, dit was uitsonderlik skoon en het alle verwagtinge oortref! Ek was aangenaam verras met die plek: baie bekostigbaar en vreeslik netjies. Baie dankie!

Karin H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Dit is beslis die geld werd

Lekker! Vriendelik ontvang. Die plek is mooi skoon en baie netjies. Heerlik ingerig en baie oulik en prakties.

Markus L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus L

Goeie waarde vir geld!

Vriendelik, veilig, netjies, skoon en rustig. Sal weer gaan!

Kobus L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Mooi en skoon. Waarde vir geld.

Ons het die verblyf aangenaam gevind. Vriendelike en hulpvaardige diens!

Madeleen V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleen V

Die fasiliteit was perfek vir ons behoefte! Dit was ideaal vir 1 of 2 nagte se oorslaap.

Die fasiliteit was baie skoon en netjies. Ons ontvangs daar was baie vriendelik en die eienaar was baie behulpsaam. Net die badkamer het 'n paar probleme gehad waaraan aandag gegee kan word.

Jannie W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie W

Good overnight stay

Definitely value for money. The place was clean, tidy, and the owner was very friendly and helpful.

Renette J - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renette J

It was very nice

See the stars below.

Riël D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riël D

Aangename verblyf.

Vriendelike en bekwame mense. Mooi uitsig op berg. Hoogs aan te beveel vir oornag of selfs 'n paar dae. Lekke geslaap op goeie beddens. Heerlike stort. Parkering te skuins vir rolstoel of loopring.

Rudi V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi V

Dit was een aand op pad na die Kruger Wildtuin. Die plek was goed geleë en baie gemaklik!

'n Goeie nagrus in 'n oulike plek.

Elize B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize B

Cold water in the evening.

Hot bath/shower after a hard days work would be nice as for two days we had only cold water. Otherwise, lovely service, clean, and good location.

Shiraz H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shiraz H

Nice and clean

Very pretty location up on the mountain, quite close to major shopping centre, however, very little information given by the owners.

Heleh T - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heleh T

Adequate.

An adequate accommodation.

Natasha L - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Vreeslik baie geniet! Super lekker gebly.

Die area is baie mooi en jy kry die gevoel dat dit 'n baie veilige omgewing is. In die aand as jy op die stoep sit hoor jy die sonbesies en voëls, geen gejaag van motors of bure nie! En die pragtige uitsig oor die berg laat jou sommer voel of jy in die berg self bly. Die mense is almal baie vriendelik en behulpsaam en laat jou sooo tuis voel. Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Ons sal verseker weer van Bergsig gebruik maak!

Jaco V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V

Stil en skoon.

Die area is baie mooi en stil. Die woonplek netjies en skoon. Daar is basiese tekortkominge.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeupaadjiestraat 18, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2NDE4Yjk1LThiNGUtNDFhOS05MmQ2LWE3MTc5ODgzNWRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 18 Leeupaadjie Street Steiltes 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.503607640465 30.993810296059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang