Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Self-Catering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Francois O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantastiese plek. Baie lekker en mooi natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Gesellig gebly. Die eenheid is goed toegerus vir basiese selsorg. Area is baie stil en veilig met 'n mooi berg-uitsig. Sal dit definitief vir 'n paar dae se wegbreek of oornag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornetta R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Awesome. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Bergsig Self-Catering
Dankie Cornetta

Daniel V
1 nag Gesin met tieners
3.0
Mrt 2024

Nie waarde vir geld. Sit alles in wat jy nodig het om jou tegnologie te laat werk. Die eenheid is groot genoeg, maar dit is nie opgedateer met vandag se benodighede. Geen 2-puntprop in die eenheid nie. Geen USB-laaistelle. Lig in die hoofslaapkamer werk nie. Stadige WiFi met wisselvallige konneksie. Die berg voor jou, soos per die ander resensies, is 'n koppie wat opgebou is, nie 'n trekpunt nie. Beddens was ongemaklik. Ek dink dit was 'n paar jaar terug seker goed, maar na ons reeds 2 weke op skooltoere was, is die eenheid rerig te duur met wat dit bied i.t.v. afwerkings, reisigerbenodighede en net waarde vir geld. O ja, die ingang is rerig styl, so 'n sedanmotor gaan skraap.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Melvyn C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Sal weer teruggaan. Klein maar gerieflik, net wat jy nodig het. Ek kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ravin P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Very pleasant stay. Christo was very friendly and helpful during our stay. Will definitely be visiting again soon. Thank you, Christo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Ons het heerlik gebly. Plek is ruim, kon lekker kosmaak op gasplate, microwave en braaiplek met stoep was 'n lekker bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petru B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Was baie lekker. Dankie Oom Chris en jou dogter. Julle was so behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annemieke V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Alles was skoon en netjies. Alles gehad wat ons nodig het. Wifi het net buite op die stoep gewerk, maar was nie 'n krisis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Piet L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Baie lekker, hoogs aan te beveel. Mooi omgewing, veilig, skoon, probeer self.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeupaadjiestraat 18, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2NDE4Yjk1LThiNGUtNDFhOS05MmQ2LWE3MTc5ODgzNWRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 18 Leeupaadjie Street Steiltes 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.503607640465 30.993810296059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang