Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsight

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Petro F
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Okt 2023

Onaangenaam. Ons ontvangs was nie mooi nie, hulle was nie voorbereid vir ons met aankoms nie. Die koppies en borde was vuil in die kas, ons moes dit eers skoonmaak voor gebruik. Die een badkamer se water het nie warm geraak nie, en die ander badkamer se water kon jy nie instel vir 'n gerieflike stort nie. Die WiFi was net by tye aan. Die verblyf met tieners en 'n 1-jarige was dus glad nie 'n plesier met WiFi en water wat 'n probleem was nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elizabeth
Bergsight
Goeiemiddag. Jammer as alles verkeerd was. Ons kaste word elke keer voor mense inkom deurgegaan. Daar was geen klag gemaak ter enige tyd nie vir die 2 nagte van die verblyf nie, dus kon ons nie reageer op u ongelukkigheid nie. Groete. Elize

Neil V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Five star accommodation. We stayed at Bergsight the weekend of the 3rd and 4th of August 2019. I would highly recommend the accommodation to anybody. Everything was just perfect. Clean, safe and private. Nothing was a problem for the owners. So I would definitely give them a five star rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Bergsight
Nel, dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit.

Nicole J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Was gerieflik, eienaar is gaaf en omgewing is baie veilig. Dis een van die beste plekke in George. Eienaar is die vriendelikste mens ooit. Sal definitief weereens gebruik maak van akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Bergsight
Baie dankie vir die mooi boodskap, Nicole. Julle is baie welkom.

Doreen O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2019

Cannot complain about anything. The place is beautiful, clean and very modern. The hostess went out of her way to make us feel at home. I recommend it to anyone and if I have to go to George, i will definitely not stay in any other place but Bergsight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Bergsight
Baie Dankie Doreen. Dit was ook wonderlik om julle as gaste te he. Dit maak my hartjie trots om sulke mooi komplimente te kry. Kom gerus weer. Sien uit om julle weer te sien. Groete Elize

Fanie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Bergsight was 'n aangename verrassing! 'n Baie mooi wooneenheid met duursame afwerking en volledig toegerus. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newtonstraat 29, George Suid, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANKLCt1adeVqupp5Z3ltdbgZ16F6BsDlbIGLBbMjDv8yIS0n6Ru?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 29 Newton Street George South 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97368 22.45875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang