Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsight

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newtonstraat 29, George Suid, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bergsight is sentraal geleë in George, in die hartjie van die Tuinroete. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, en het maklike toegang tot die N2-hoofweg. Dit is ideaal geskik vir gesinsbesoekers, sakereisigers en oornaggaste.

Die verblyf bied slaapplek aan 6. Dit beskik oor 'n kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea met 'n ekstra uittrekbed onder sowel as 'n dubbelslaapbank, wat ideaal is vir kinders aangesien dit deel vorm van die oopplan-leefarea.

Die kombuis het 'n stoof en oond, 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n TV met die volledige DStv-pakket. Die leefarea lei na 'n klein ontspanningsarea wat ook volledige tweede badkamer met stort, toilet en wasbak bied.

Vanaf die ontspanningsarea is daar 'n buitedek waar gaste kan rook. Daar is ook 'n aparte agterplaas en grasperk.
 
Die eenheid is ook toegerus met 'n buitetafel en stoele asook 'n braai. Die eenheid is toegerus met 'n elektriese hek vir ekstra sekuriteit.

Die verblyf spog met asemrowende uitsigte oor die pragtige Outeniekwaberge. Alhoewel die eenheid op selfsorg gemik is, kan ontbyt gereël word.

George is die middelpunt van die Tuinroete, wat dit maklik maak om elke dag nuwe plekke te ervaar. As gaste net by die see wil afkoel, is dit net 10 minute se ry van die strand af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Newtonstraat 29, George Suid, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergsight het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newtonstraat 29, George Suid, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANKLCt1adeVqupp5Z3ltdbgZ16F6BsDlbIGLBbMjDv8yIS0n6Ru?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 29 Newton Street George South 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97368 22.45875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang