Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergvallei Estates

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
3.8
Aletta P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlike plek. Was heerlik om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

It was a good night's sleep . The room was clean and exactly like the pictures. We only spent one night as we went to a wedding in the area, so we weren't in the room very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sthembiso N
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2024

Peaceful place. Awesome and very refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Verblyf is redelik basies maar was voldoende vir waarvoor ons dit benodig het. Kamer was baie netjies en skoon al was dit redelik basies. Badkamergeriewe nie luuks nie maar voldoende. Daar was nie 'n yskas in die kamer nie, 'n yskas sal help. Daar was ook net koppies, geen borde en messe en vurke soos by die meeste ander gastehuise nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Felicia N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

All we needed at the right location! Ideal for a quick night over after an event of sorts in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marilize M
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2023

Dit was mooi, skoon en aangenaam gewees. Die personeel was baie vriendelik met ons aankoms. Die kamer was skoon en netjies. Daar was ekstra komberse vir die koue.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2023

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Vanessa
Bergvallei Estates
Ons is bly dat julle lekker gebly het en veilig gevoel het. Ons akkommodasie word meestal gebruik vir allerhande troues en ander funksies by Silverstar Casino ens. in die omgewing. Ons het daarom 'n nota op die deure dat daar stilte moet wees na 10nm asook 'n nommer wat geskakel kan word as ander gaste hul nie daaraan steur nie. Ons vra groot onverskoning vir die merk op die binneste duvet - dit was skoon maar daar is 'n merk en ons het dit nou vervang. Diere word nie toegelaat in ons kamers nie en dit was nie veroorsaak deur 'n hond nie.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Mary-ann V
1 nag Gesin met tieners
2.2
Jul 2023

Gemiddeld. Stort mors water en was ongemaklik om in te stort. Het al goedkoper verblyf gehad in beter ligging en wat meer luuks was. Daar was geen WiFi nie. Plek is raserig. Gras gesny in oggendure vroeg terwyl mens nog slaap. Kamers is nie klankdig nie. Mense het ons vriendelik verwelkom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Yolande S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Vriendelik en behulpsaam. Die plek was baie mooi skoon. Mense is vriendelik en behulpsaam. Het die natuur geniet en ons kon lekker foto's saam neem met die mooi natuurskoon om ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 54 van Wyk Restant, Muldersdrif, 1747, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b565958d6479ecddb92122dc794dae5fbd53aef8f99b02727cb9a539f94807894616cb0448313052a5f047a76ffc06bde7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) 172 5 1 4 Plot 54 van Wyk Restant Muldersdrif 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.055404593891 27.83906713128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang