Bergvallei Estates
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 173
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Aletta P - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Carmen C - Mei 2024
Algehele gradering
It was a good night's sleep .
Sthembiso N - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful place.
Hennie T - Sep 2024
Algehele gradering
Verblyf is redelik basies maar was voldoende vir waarvoor ons dit benodig het.
Felicia N - Mei 2024
Algehele gradering
All we needed at the right location!
Ethel F - Sep 2024
Algehele gradering
Vir my was dit net 'n oornag fasiliteit.
Marilize M - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was mooi, skoon en aangenaam gewees.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Mary-ann V - Jul 2023
Algehele gradering
Gemiddeld.
Yolande S - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Marietjie A - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker, mooi en presies wat mens nodig het.
Jaap L - Sep 2022
Algehele gradering
Moeite werd.
Liezel V - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, mooi omgewing.
Madeleine F - Okt 2022
Algehele gradering
Goed.
Bergvallei Estates se terugvoer
Dankie Madeleine,
Ons is jammer oor julle ongerief i.v.m. die warm water.
Die persoon wat die geysers moes aansit het 'n fout gemaak en nie julle sin aangeskakel nie. Daar is 'n nommer op al die deure wat 24uur geskakel kan word, waar ons dan dit sou aansit as ons bewus gemaak was daarvan. Weereens jammer vir die fout wat gemaak was deur ons werker.
Antoinette O - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf. Vriendelike personeel.
Nobandile M - Okt 2022
Algehele gradering
The place was quiet and nice to stay at.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Willie J V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie onveilig, langs plakkers.
Bergvallei Estates se terugvoer
Ons is jammer om te verneem dat julle onveilig gevoel het. Daar is informele nedersettings orals in Suid-Afrika en veral in Muldersdrift, reg langs en naby alle ander verblyf plekke. Dit is slegs as gevolg van ons tipografie waar die nedersetting wat aan die ander kant van die rivier op die heuwel gelee is, dan meer sigbaar is as die wat reg langs al die ander akkommodasie plekke in die omgewing is. Ons het in die ongeveer 10 jaar wat hulle al daar is nog nooit sekuriteits probleme met hulle gehad nie.
Ons het wel 'n nagwag en ons is gekoppel aan 24/7 gewapende reaksie. Daar is dus geen rede om onveilig te voel nie.
Elzaan J - Apr 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Bianca N - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelikheid, netjies en verwelkomend.
Natalie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Lovely stay.
Daleen M - Mrt 2021
Algehele gradering
Bekostigbare blyplek vir 'n funksie.
Pasch D - Okt 2021
Algehele gradering
Oornag vir 'n nabygeleë troue.
Nelien K - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige, ouwêreldse atmosfeer met mooi hoekies en plekke om spesiale foto's te neem.
Trudi V - Sep 2021
Algehele gradering
Nie beïndruk nie.
Lees meerCornel V - Mei 2021
Algehele gradering
Kamer onpersoonlik en baie koud, krag was af (nie loadshedding nie) koue water.
Elizabeth N - Des 2021
Algehele gradering
Kort kuier en het slegs oornag.
Beatrix P - Aug 2020
Algehele gradering
Bergvlei was bereid om op baie kort kennis ons uit 'n moeilike situasie te help deur vir ons verblyf aan te bied. Ons het hulle gasvryheid en pragtige gastehuis baie geniet.
Sandra N - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was baie rustig, netjies, uitstekende diens.
Wayne S - Feb 2020
Algehele gradering
The perfect breakaway and at a very affordable price.
Lees meerJuline M - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut die geld werd.
Nico S - Des 2020
Algehele gradering
Net oorgeslaap. Alles wat ons nodig gehad het.
Yolandi A - Sep 2020
Algehele gradering
Nog nooit so onveilig by 'n oorslaap gevoel nie!
Lees meerBergvallei Estates se terugvoer
Goeiedag Yolandi, ons is jammer om te hoor dat jy onveilig gevoel het. Die sekurteit is juis in plek vir veiligheid. Die mense wat julle gesien loop het op ons perseel is ons eie personeel wat woonagtig is op die perseel. Daar is baie informele kampe orals in Muldersdrift, maar ons het egter nog nooit enige sekuriteit probleme met hulle ondervind nie.
Ruan J - Feb 2020
Algehele gradering
Aaklig! Vuil! Swak diens! Nooit weer nie!
Lees meerChantelle F - Des 2019
Algehele gradering
Value for money.
Adele P - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Ricus F - Sep 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Ronel V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies, ekonomies, vriendelike ontvangs en diens.
Lisa V - Aug 2019
Algehele gradering
Very comfortable venue.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflik.
Oulike plek met gerieflike kamer en bekostigbare pryse.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lizette J - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Hanjo D - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklik genoeg vir een aand se oorslaap na 'n troue by Avianto.
Pietie W - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en vriendelike en behulpsame staf.
Johann G - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike personeel. Waarde vir geld.
Carina F - Jul 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens ontvang en die sekuriteitswag was so gaaf!
Adele B - Okt 2019
Algehele gradering
Venue was very nice. A bit close to Main Road.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Venue was baie nice. 'n Bietjie naby die Hoofstraat.
Personeel was baie vriendelik en die venue was mooi skoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elsjé G - Des 2019
Algehele gradering
Chaos.
Lees meerBergvallei Estates se terugvoer
Goeie dag Elsje,
Ons is jammer dat die ander gaste julle gesteur het. Daar is 'n nommer teen al die deure wat geskakel kan word sou gaste mekaar steur sodat ons dit dadelik kan uitsorteer.
Daar is 'n kragopwekker aan die akkommodasie gekoppel. Daar was ongelukkig 'n ander elektrise fout en die elektrisien het vroeg die oggend gekom om dit reg te maak.
Ons doen te alle tye alles in ons vermoe om al ons gaste gelukkig te hou.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Arnu M - Mrt 2019
Algehele gradering
Agtergeblewe juweel.
Lees meerBergvallei Estates se terugvoer
Bergvallei het 'n ou kaapse gevoel en die tema is nie modern nie. Daar was ongelukkig 'n geyser wat foutief was op hierdie dag, maar is toe herstel. Dit is jammer dat die gas 'n slegte opinie het omtrent die troue, aangesien die bruid en bruidegom gelukkig was met alles en Bergvallei gekomplimenteer het die volgende oggend. Die saak omtrent die oortyd gebruik van die venue was met die bruid en bruidegom uitgesorteer. Die menu vir die ontbyt was aan alle gaste gestuur en het duidelik genoem dat daar net roereier bedien word. Dit het hul vrygestaan om dit te bespreek of nie. Die prys is heeltemal binne perke as dit met 'n gewone restaurant vergelyk word. Alle personeel strewe na die beste en vriendelike diens te alle tye.
Die gaste van die troue moes stilgemaak geword het om 01:30 omdat hulle harde musiek by die akkommodasie gespeel het en dus nie ander gaste in ag geneem het nie.
Adéle N - Mrt 2019
Algehele gradering
Te duur vir swak kwaliteit kamer.
Bergvallei Estates se terugvoer
Ons is jammer oor die gas se opinie. Ons kamers is skoon en netjies met die basiese geriewe vir 'n gemaklike oornag. Die kamers word juis gebruik vir gaste wat na troues en funksies in die omgewing gaan en dan slegs basiese geriewe benodig teen die beste moontlike prys. Bergvallei het van die goedkoopste kamers in die area. As daar onnodige geriewe in die kamers gesit word sal die prys van die kamers aansienlik moet opgaan, wat nie 90% van ons kliente se behoeftes is nie. Daar is wel ander akkommodasie in ons omgewing teen 'n baie hoer prys wat wel TV's en ander geriewe het, waarvan kliente kan gebruik maak as dit hulle spesifieke behoeftes is.
Noldus G - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en sentraal geleë.
Walt S - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Meyer M - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, vriendelike personeel!
Samkelisiwe Z - Okt 2018
Algehele gradering
I enjoyed myself and I felt as if I was at home. The food was amazing.
Adriaan S - Sep 2018
Algehele gradering
Excellent!
Cecilia B - Sep 2018
Algehele gradering
Waardevol.
Neelchund Chundupersad S - Jul 2018
Algehele gradering
Beautiful accommodation.
Annemarie N - Jul 2018
Algehele gradering
Professional and friendly service.
Zelda M - Apr 2018
Algehele gradering
Baie mooi geleë plek om te oornag.
Marné C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Lees meerJenny S - Sep 2018
Algehele gradering
Clean, comfortable, pleasant stay.
Driena G - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies en stil.
Leroy D - Jul 2018
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Simoné L - Jan 2018
Algehele gradering
Kort, maar prettig.
Mandy J - Sep 2018
Algehele gradering
Will surely use Bergvallei Estates again. Lovely place.
Charmaine V - Jun 2018
Algehele gradering
Was baie lekker en die plekkie is baie mooi.
Karin P - Mei 2018
Algehele gradering
This is a non-pretentious, beautiful venue that offers value for money.
Gorete V - Des 2018
Algehele gradering
Fab staff.
Rene J - Des 2018
Algehele gradering
Lekker sentraal geleë.
Ben K - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon Netjies verblyf sonder luukshede, goed geleë vir Wesrand besoek.
Carike G - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie matrasse en baie skoon beddegoed.
Janine J - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal.
Bianca F - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustige plek.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Jan P - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Mark M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Erika N - Des 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies, maar slegs die basiese is beskikbaar - geen luukshede soos TV of radio.
Lees meerTinus B - Des 2018
Algehele gradering
Heel gewoon.
Lees meerAlex H - Des 2018
Algehele gradering
Good enough for one night.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Nomsa N - Nov 2018
Algehele gradering
The place did not look as nice as it did on the website, thus the pictures are not a true reflection of how the place looks.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Mmbengeni M - Sep 2018
Algehele gradering
The rooms need updates. Beautiful gardens and relaxed atmosphere.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Aranda R - Feb 2018
Algehele gradering
Rooms are old and very very cracked. Not clean at all in the room.
Bergvallei Estates se terugvoer
Dear Chantall,
The bath can be seen in the bottom right corner of the picture for the room that you had booked.
The staff is meticulous about cleanliness in the rooms. Unfortunately, we were not informed that the room was dirty upon your arrival, otherwise, we would have addressed the matter immediately.
Charlene S - Mei 2018
Algehele gradering
Onveilig en verwaarloos.
Lees meerBergvallei Estates se terugvoer
Daar is 'n wag deurentyd wat gekoppel is aan 'n 24/7 gewapende sekuriteits dienste wat beweeg rondom die parkeerarea en akkommodasie. Die koffie en tee word in 'n netjiese plastiese deursigtige toeknypsakkie voorsien. Die karakter van Bergvallei is outentiek en nie modern nie.
Linda V - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike personeel, maar gastehuis kort die fynere details.
Lees meerBergvallei Estates se terugvoer
Daar is notas op die kamer deure asook in die gang, wat gaste vra om stil te wees na 22:00. Daar is ook 'n nommer om te skakel sou ander gaste 'n lawaai maak.
Ons doen alles in ons vermoë om gaste te vra om ander te respekteer wanneer hulle laat die aand, nadat hulle by troues of funksies in die omgewing was, inkom.
Daar is nou water glase in die kamers aangesien die kraanwater drinkbaar is. Al die handdoeke is ondersoek om te kyk hoekom die gas noem dat dit uitgerafel is, maar geen is gevind nie.
Daar is 'n wag deurnag wat aan 24/7 "armed response" gekoppel is.
Jacques N - Sep 2018
Algehele gradering
Glad nie voldoen aan vereistes nie!
Bergvallei Estates se terugvoer
Die gas was geskakel, en 'n kontinentale ontbyt aangebied. Daar was eiers, spek, wors, gebraaide aartappels, meusli en yougurt met vars aarbeie, roosterbrood, hotcross buns, koffie, tee en sap. Dit vergelyk baie goed met enige ander restaurant. Ons wou hom nie voor die ander gas wat langs hom gestaan het verneder, om te noem dat 'n kontinentale ontbyt en buffet nie dieselfde ding is nie, en daarom het ons eerder net stil gebly en gesê: "Ons sal kyk daarna".
Die foto's waarna die gas moet kyk is wat nou op die webtuiste adverteer word, aangesien Bergvallei al baie jare lank bestaan en daar al veranderings gemaak is en dit onmoontlik is om van alle ou fotos op die internet ontslae te raak.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Corne D - Mrt 2018
Algehele gradering
Kon meer doen.
Bergvallei Estates se terugvoer
Die kamers is koste effektief met alles wat nodig is vir oornag. Die fotos van die kamers is geneem van hoe die kamers lyk en kan dus nie misleidend wees nie. Slegs die gordyn, gooi-kusssings en matjies se kleure verkil van kamer tot kamer in die familie kamers. Ons het 24uur "armed response" asook ons eie sekuritiets wagte. Slegs die sement pad wat op 'n afdraande gebou is het krake in, maar ry steeds baie glad. Daar loop slegs vroeg oggend en laat middag mense naby die dienspad verby, tussen hulle werke en wonings, wat nie 'n vreemde verskynsel in Suid Afrika is nie.
Pippa S - Des 2018
Algehele gradering
Nie gekry wat ek bespreek het nie.
Ursula S - Sep 2018
Algehele gradering
Glad nie soos die foto’s op internet nie. Skokkend hoe die plek in werklikheid lyk. Glad nie waarde vir geld en baie onveilig.
Bergvallei Estates se terugvoer
Ons is jammer dat hierdie gas dit nie geniet het by ons, soos meeste ander gaste nie. Die fotos op die webtuiste is soos wat dit hier nou lyk. Daar is geen probleme met sekuriteit nie. Bergvallei is nie 'n vakansie oord nie. Soos wat ons adverteer, lewer ons netjiese, skoon en bekostigbare oorslaap fasiliteite vir gaste wat troues en funksies bywoon by ons of in die omgewing.
Hanri C - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese en bekostigbare verblyf.
Chris W - Okt 2017
Algehele gradering
The location was beautiful and our room was nice and spacious.
Madelein M - Okt 2017
Algehele gradering
Baie tevrede.
Laura G - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike personeel. Goeie kommunikasie.
Andries B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goeie diens en baie goeie mense.
Annemi J - Jul 2017
Algehele gradering
Baie rustig en kalmerend.
Jean L - Mrt 2017
Algehele gradering
Exactly what we wanted, a clean comfortable place to sleep over and not break the bank.
Nicolaas S - Mrt 2017
Algehele gradering
Great.
Peter B - Jan 2017
Algehele gradering
Genotvol. Sou meer van die Estate wou sien, maar dit het gereën.
Riana V - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Anita L - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Lizzy L - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Annemie N - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Lize R - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Willem V - Sep 2017
Algehele gradering
Maklike en gerieflike verblyf.
Annette W - Jul 2017
Algehele gradering
Naby alles in omgewing van Krugersdorp.
Bergvallei Estates se terugvoer
Dankie vir die komplimente. Daar is 'n wag deur die nag by die parkering en akkommodasie area. Hy was dalk net nie raakgesien nie aangesien hy swart klere aanhet.
Elaine V - Mei 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Rene V - Nov 2017
Algehele gradering
Was a very nice stay. Thanks.
Charmaine M - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Sarie B - Sep 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Lees meerSuané R - Jul 2017
Algehele gradering
Netjiese kamer.
Bergvallei Estates se terugvoer
Ongelukkig het die harde musiek gekom van 'n plek wat omtrent 2 km vanaf ons is. Ons en ander mense in die omgewing het die polisie geskakel deur die nag. Die Muldersdrif polisie is nou bewus van die probleem en die klagtes van almal in die omgewing. Daar sal opgetree word om die probleem op te los.
Magda L - Okt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik en skoon.
Lionel B - Apr 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Ilze V - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig.
Ruan B - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon en vars slaapkamers, netjies en skoon.
Yvonne C - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Lenel V - Mei 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marius M - Mrt 2017
Algehele gradering
Bergvallei bied skoon, netjiese, bekostigbare akkommodasie binne 'n veilige omgewing.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Valmaine D - Sep 2017
Algehele gradering
Net slaapplek, niks anders.
Obie D - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Gerrit K - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies sonder bling.
Paul C - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was plek om te bly na 'n laat aand.
Bonita J - Jul 2017
Algehele gradering
It was a neat and quiet place.
Melinda W - Mei 2017
Algehele gradering
No hot water.
Bergvallei Estates se terugvoer
Unfortunately the client did not contact us on the provided number in the room to make us aware of this, as we would have tended to it immediately in the evening already. The geyser supplying this room is in working order, but we suspect that the client did not wait for the hot water to reach the taps, as the room is located on the top storey and its geyser is on the bottom level. Our apologies for the inconvenience. We strive to keep all our clients comfortable.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Piet L - Mrt 2017
Algehele gradering
Beautiful gardens and surroundings.
Willem E - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik, kort en eenvoudig.
Virginia S - Nov 2017
Algehele gradering
Clean and made us feel at home.
Tessa E - Jul 2017
Algehele gradering
Raserig.
Bergvallei Estates se terugvoer
Daar is 'n nota op elke kamerdeur om gaste te vra vir stilte na 22:00. Daar word ook 'n selfoon nommer verskaf wat geskakel kan word, sou ander gaste nie daarby hou nie. Daar is ook nog verdere tekens in die gange aangebring om gaste te vra om stil te wees na 22:00, en ander gaste in ag te neem.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Anna M - Jul 2017
Algehele gradering
Nie baie lekker nie.
Glenn K - Okt 2017
Algehele gradering
Kon bietjie meer doen.
Noel M - Feb 2017
Algehele gradering
Geen diens
Gerda C - Nov 2017
Algehele gradering
Baie oud.
Felicity J - Mrt 2017
Algehele gradering
Very disappointed with the amount of red ants in the room. Very unsatisfied.
Bergvallei Estates se terugvoer
Unfortunately the ants came into the room after the staff cleaned the room and we were not aware, or made aware, of the problem by the guest. The problem have been subsequently sorted out.
Agnes S - Sep 2017
Algehele gradering
Safety is a factor, the first night heard people screaming from the nearby settlement.
Sunette J - Sep 2017
Algehele gradering
Glad nie wat ons verwag het nie.
Lees meerBergvallei Estates se terugvoer
Die kliënt was ongelukkig omdat daar nie TV's is in ons kamers nie, soos aangedui in, en was gevolglik slegs vir 'n paar minute op die perseel. Ons kon ongelukkig nie soos per die kliënt se versoek 'n terugbetaling doen op hul verblyf nie, aangesien dit wel aangedui word dat hierdie gerief nie in die kamers beskikbaar is nie.
Die terrein word wel ten volle onderhou en dus is hierdie stelling onwaar. Die sekuriteitswag beweeg slegs om die akkommodasie blok en parkering terwyl die instansie ook gekoppel is aan 24-uur "armed response". Ons voel verseker dat ons kliënte wel veilig is.
Jean L - Nov 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Anna W - Jul 2016
Algehele gradering
AWESOME!
Antoinette M - Jan 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Janetha F - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Monica D - Nov 2016
Algehele gradering
Rooms were clean except for the shower.
Sanet D - Mei 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies met vriendelike diens.
Ghita R - Jun 2016
Algehele gradering
Rustig, goeie beddens, mooi plek. Sal wel mikrogolfoond, yskas en haardroër wou hê vir gerief.
Ilse B - Jan 2016
Algehele gradering
Netjies, die natuurlike beligting is pragtig.
Dorothy B - Nov 2016
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Lees meerChantelle J - Sep 2016
Algehele gradering
Die verblyf was lekker.
Pierre-juan V - Apr 2016
Algehele gradering
Wat 'n lekker tyd!
Herman H - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Walter S - Sep 2016
Algehele gradering
Nie baie happy nie.
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Carmen G - Des 2016
Algehele gradering
It was not what I expected.
Bergvallei Estates se terugvoer
The family rooms are clearly advertised to only have a shower. We also do not advertise that we have TV's or air-conditioning. We do have fans in all the rooms. Changes have been made in the last few years so there are some old photos on the internet which is not possible to eliminate completely, but the photos on any of our advertising sites, as well as our website and TravelGround are all up to date.
Louis H - Mrt 2016
Algehele gradering
Kamer was vol miere en baie bedompig.
Bergvallei Estates se terugvoer
Die mier probleem in daardie kamer is nou uitgesorteer. Ons is jammer dat miere vir julle 'n indruk van onnetheid geskep het en dat a.g.v. daarvan nie skoon gevoel het nie. Miere is maar seisoenliks en ons sorter dit uit sodra ons daarvan bewus is. Miere is nie 'n refleksie van skoon of vuil nie.
Liesl V - Des 2015
Algehele gradering
Rustige omgewing met pragtige uitsigte.
Wayne S - Aug 2015
Algehele gradering
This was a very pleasant stay. The venue is neat and clean and the grounds are very beautiful.
Lees meerMaryka N - Nov 2015
Algehele gradering
Baie prakties en netjies.
Tersia L - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was perfek!
Rosie E - Jul 2015
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel.
Lees meerBergvallei Estates se terugvoer
Die sekuriteitsman staan op die perseel self, aangesien die hoofhek 'n entjie van die geboue af is. Ons maak ook gebruik van "armed response"wat 24 uur beskikbaar is. Die gordyne wat na die badkamers gaan in die familiekamers is nou ook vervang met nie-deursigtige gordyne vir meer privaatheid.
Shannon K - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Frances B - Des 2015
Algehele gradering
Teleurstellend.
Bergvallei Estates se terugvoer
Ons was in die proses om die fontein (dit is nie 'n swembad nie en is slegs 'n paar sentimeter diep - ons adverteer nie dat ons 'n swembad het nie) oor te verf en verander. Dit is nou voltooi. Daar is "Raid mosquito plugs" in elke kamer, wat die gas net moes aanskakel. Dit werk 100% om muskiete weg te hou.
Leandri H - Des 2015
Algehele gradering
Effens teleurstellend.
Lees meerBergvallei Estates se terugvoer
Ons adverteer slegs oornag fasiliteite, en nie selfsorg vakansie eenhede nie. Ons was ongelukkig in die proses om die fontein oor te verf en te verander.
Michelle F - Aug 2015
Algehele gradering
The accommodation was convenient as we attended a wedding at the venue.
Marda V - Aug 2015
Algehele gradering
Teleurgesteld, nie wat ek verwag het nie.
Bergvallei Estates se terugvoer
Alle kamers is reeds in die proses om oorgeverf en opgeknap te word. Gaste wat van troues en funksies af kom, kom eers laat in die aande by hulle kamers aan aangesien meeste troues maar laat in die aande eers eindig. Daar is bordjies op om gaste te vra vir stilte na 10 nm, asook 'n nommer om te skakel, sou ander gaste steurend wees. Hierdie gas het nooit geskakel nie, en dus neem ons aan dat dit maar net met die ander gaste se aankoms vir 'n ruk raserig was.
Riaan M - Jul 2015
Algehele gradering
Beslis nie die moeite of geld werd nie. Foto's 'n absolute wanvoorstelling van die realiteit.
Bergvallei Estates se terugvoer
Beste Riaan,
Baie dankie vir die terugvoer. Die 'grouting' in die storte, wat wel skoon was, het vlekke op gehad het en dus dalk 'n vuil indruk geskep het. Dit is intussen oorgedoen wat ook dan nou 'n skoner indruk gee.
Groete,
Bergvallei Estates - bestuur
Bianca N - Des 2015
Algehele gradering
Pateties.
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 54 van Wyk Restant, Muldersdrif, 1747, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang