Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergvallei Estates

Gastehuis
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 54 van Wyk Restant, Muldersdrif, 1747, Gauteng
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bergvallei Estates is net buite Muldersdrift naby Krugersdorp in Gauteng geleë. Die bekoorlike gastehuis bied gehalteverblyf aan reisigers, trougaste en korporatiewe funksies. Die verblyf is naby verskeie trou- en funksie-venues.

Die gastehuis beskik oor 20 netjiese slaapkamers waarvan 14 2 dubbelbeddens elk het en slaapplek aan 2 paartjies bied. Al die eenhede het en suite-badkamers en al die beddegoed en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is in elke eenheid beskikbaar.

'n Funksie-venue is beskikbaar vir troues en korporatiewe funksies vir groot groepe of individuele gaste.

Bergvallei is op die R28 geleë, net 1 km vanaf Silverstar Casino en Cradlestone Winkelsentrum en dis ook lekker naby die Ruimsig Sportstadion. Die verblyf is ook naby die nuwe Happy Island Waterworld in Muldersdrift.

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
3.8
Wat gaste dink
Aletta P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike plek. Was heerlik om daar te oornag.
Mrt 2024
Carmen C
Gesin met tieners
4.8
It was a good night's sleep . The room was clean and exactly like the pictures. We only spent one night as we went to a wedding in the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Sthembiso N
Besigheidsreis
4.8
Peaceful place. Awesome and very refreshing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Hennie T
Saam met lewensmaat
4.4
Verblyf is redelik basies maar was voldoende vir waarvoor ons dit benodig het. Kamer was baie netjies en skoon al was dit redelik basies. Badkamergeri...
Sien meer
Sep 2024
Marilize M
Gesin met tieners
4.2
Dit was mooi, skoon en aangenaam gewees. Die personeel was baie vriendelik met ons aankoms. Die kamer was skoon en netjies. Daar was ekstra komberse v...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Erfdeel 54 van Wyk Restant, Muldersdrif, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Bergvallei Estates het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 54 van Wyk Restant, Muldersdrif, 1747, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b565958d6479ecddb92122dc794dae5fbd53aef8f99b02727cb9a539f94807894616cb0448313052a5f047a76ffc06bde7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) 172 5 1 4 Plot 54 van Wyk Restant Muldersdrif 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.055404593891 27.83906713128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang