Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergview Guesthouse Swellendam

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anelle S
1 nag
5.0
Okt 2024

Sal beslis weer daar draai. Aangename verblyf met vriendelike gashere en goeie geriewe. Netjies en mooi. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Baie dankie, kom asb. weer.

Gregory R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Relaxing, peaceful, and enjoyable. Fantastic. Within walking distance to nearby restaurants, the Drostdy Museum, and a few stores. The host was kind, and more than helpful and accommodating. The area is quiet and safe, which makes it pleasant to walk around. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Thank you for your 5 star review for Bergview Guesthouse Swellendam!

Rika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent, wonderful breakfast. Highly recommend. Location good. Excellent, the place is wonderfully decorated and has a wonderful breakfast. Highly recommend. Location good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Thank you for your kind 5 star review for Bergview Guesthouse Swellendam, it was lovely hosting you.

Amri P
1 nag
5.0
Aug 2024

Veilige parkering, stil omgewing, goeie ligging. Dit was maklik om in te boek, my kamer was skoon en gerieflik en my motor veilig. Ontbyt was heerlik en die gasvrou was aangenaam en baie bedagsaam. Ek het beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Thank you for your kind review, Amri.

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was baie aangenaam. Het die elektriese kombers baie waardeer. Baie netjies ingerig. Baie stil en rustige omgewing. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Baie dankie Charmaine, waardeer jou terugvoer.

Betsie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Puik. Dit was nog die beste en heerlike tuiste in 'n lang tyd. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Ontbyt was heerlik. Puik diens. Regtig aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Baie dankie Elizabeth, kom kuier weer asb..

Anton S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome. Baie gemaklik en modern. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Baie dankie Anton, ek waardeer jou positiewe terugvoer.

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lidia is 'n juweel, hartlike ontvangs. Lieflike kamer met al die nodige toerusting. Keurige dekor en supergerieflike beddens met ruim stort en toiletware. Premiumkoffie, baie dankie! Lidia het namens ons 'n restaurantbespreking ook gemaak; uiterste waardering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Baie dankie, Chris, dit was heerlik om julle as gaste te hê. Sien uit na die volgende besoek!

Diane Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Good value for money. Beautiful view, absolute cleanliness, and fresh linen. Would recommend and visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Thank you Diane, looking forward to your next visit!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lidia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMTFjZjI5LTEzNGYtNDBmNi05ODcwLTY2ZDNhNzIxNGI0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 26 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.016492 20.453808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang