Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 Bergview Family Apartments

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergview-weg 22, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

22 Bergview Family Apartments bied gerieflike verblyf in Hilton. Dit is naby die Hilton Life Hospitaal, verskeie winkelsentrums, Hilton College, Cowan House, St Anne's, Pietermaritzburg en verskeie restaurante.

Dié woonstelle bied maklike toegang tot die N3 en het 'n mooi uitsig oor die tuin en op die berge.

Weber-, elektriese-, en houtskoolbraaigeriewe is beskikbaar. Die stoep het 'n groot sambreel en sitplek. Elke eenheid het 'n kuierarea met 'n eerlikheidkroeg.

Die stoep word deur 'n mooi tuin omring en het 'n uitsig oor die omheinde swembad. Daar is 'n speelarea met 'n trampolien en swaaie vir kinders. Parkeerplek is op die perseel agter 'n motorhek beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir 22 Bergview Family Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bergview-weg 22, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 22 Bergview Family Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergview-weg 22, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e3db022750842cf3eb549dac5a07a38b20487e152df44e707900e4f10ebb711fd3a25cbb7c9e58b1560fe85d28b3327d0d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 22 Bergview Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.55262 30.28751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang