Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergvliet House and Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 275

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 50 resensies vir Bergvliet House and Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johannes N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes N

Aangename verblyf.

Baie goed toegerus, veilig en skoon.

Bergvliet House and Cottages se terugvoer

Baie dankie vir julle lieflike terugvoer! Waardeer opreg

Bergvliet House and Cottages
Yvonne O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne O

Mooi, ruim en goeie ligging.

Baie mooi en groot en naby die middel van die dorp. Ons was baie beïndruk. Sal weer gaan.

Michelle F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

We had a very pleasant stay.

The cottage is beautiful and within walking distance to all the restaurants and shops. The cottage is beautifully (and comfortably) furnished. I'd book the cottage for another visit any day!

John K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Awesome, awesome, awesome.

Absoluut lekker gebly, eerste vakansie in jare wat ek en my vrou saam so geniet het. Sal weer terug gaan om net te ontspan volgende keer. LOL.

Adele R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R

Huislik, ontspanne, rus, gesellig, heerlik.

Ons het 'n ongelooflik lekker kuier gehad in Clarens. Bergvliet is 'n heerlike gesellige huis en ons het sommer dadelik met ons aankoms daar ontspan. Die lekker stoep en uitsig oor die berge is lieflik. Baie dankie!

Jacqui C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui C

Our short stay was very relaxing and happy.

We had a very happy and relaxed stay. The cottage was comfortable and well-equipped with some extra water, and the electric blankets were a lovely luxury! It was lovely to be close to the village.

Shani D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shani D

Heerlik gebly, als was in plek.

Ons het baie lekker gebly, mooi groen gras en 'n pragtige tuin. Daar is 'n afdak waar ons lekker gekuier het. Die braaier is net nie die beste vir iemand wat lief is vir braai nie.

Ronel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Netjies, lekker kuier huis met vriende.

Die 2 huise was skoon en ons as vriende kon gemaklik oorstap en saambraai. Die huis is baie netjies en die kaggels in die huise was wenners.

Andries P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries P

Goeie verblyf, rustige area, netjies en skoon en ń mens voel veilig.

Kan dalk so ietsie extra insit om gaste te verwelkom bv. 1ste pak hout gratis of extra noodlig.

Candice C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candice C

Cosy getaway - upstairs has a fly issue. We couldn't sleep upstairs.

No broom. No hairdryer.

Helet S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helet S

Rustig, luuks.

Vanaf aankoms (Fran het ons daar ontmoet) tot vertrek was dit een groot heerlikheid (behalwe vir loadshedding, maar daar was darem kerse - ons kon net nie vuurhoutjies kry nie!).

Terry S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry S

Very cosy, heated blankets and fireplace.

Comfortable and close to all amenities.

Giselle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Giselle V

Heerlik.

Pragtige plekkie. Mooiste tuin. Sal beslis weer daar bly.

Coenraad V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad V

Bergvliet is 'n netjiese goed versorgde verblyf met alles wat jy benodig om gerieflik te kan bly.

Bergvliet se huis bied gerieflike slaapplek en verblyf. Die kombuis is toegerus met alles wat jy benodig en het 'n skottelgoedwasser wat 'n onverwagse meevaller was. As gesin kon ons heerlik warm ontspan al was die maksimum temperatuur 11 grade met baie reën. Die kaggel lol met rook in die huis. Maar daar was vir die volgende dae genoeg komberse en verwarmers om jou warm te hou.

Mynie H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mynie H

Glad nie waarde vir geld nie.

Eerstens het die huis erg na rook gestink toe ons daar aankom. Die muur bo die kaggel was swart gebrand van vorige kere wat mense vuur in die kaggel gemaak het. Die huis se vloere was vol stof en daar was spinnerakke in die badkamer van die onderste kamer. Die WiFi sein is ook baie sleg en stadig.

Sonja O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja O

Baie lekker gebly, ligging is ideaal.

Plekkies is baie netjies en mooi ingerig. Sou net aanbeveel dat waaiers of verkoeling beskikbaar gemaak word vir warmer weer en 'n spieël by die haardroërkragpunt.

Nicolette R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette R

Lieflik.

Die huis is groot en netjies, met 'n kaggel binne en lekker braai-area buite.

Helen B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B

Worth every penny.

The place is clean and in a great location! I can't wait to go back.

Suzanne V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V

Wonderlik

Het die tydjie baie geniet, cottages is toegerus met alles wat mens benodig. Sal dit definitief aanbeveel.

Wynand P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P

Was heerlik rustig. Die eenheid is baie cosy en ons het baie lekker gebly.

Kan miskien net belê in: braaipan om vleisies van kole af te haal, braaitang ontbreek, steakmessies.

Kirsten D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten D

What a fabulous stay!

There was a total of 11 of us who stayed at Bergvliet House & Cottages and we all thoroughly loved it! The accommodation is a stone throw from the vibey little town which was an absolute pleasure. The house and cottages were just divine, clean, modern, and had everything we needed. We will definitely being using Bergvliet Houses & Cottages again when we go back. Thank you to Franlize who was very friendly, welcoming and accommodating.

Bergvliet House and Cottages se terugvoer

Thank you so much, Kirsten! So happy to hear you enjoyed your weekend. See you soon.

Bergvliet House and Cottages
Lucien V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucien V

Mooi plekkie met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig op die berge.

Ek sal vir seker weer deur die webtuiste bespreek.

Hermann V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann V

Really enjoyable.

Location is perfectly within walking distance of the town.

Ronald V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald V

Wonderlik netjiese goed toegerus.

Hierdie was 'n heerlike eenheid wat baie goed toegerus is en baie rustig en veilig is. Sal dit enige tyd aanbeveel vir enige besoekers.

Natalie M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie M

Bergvliet is a lovely place to stay.

We thoroughly enjoyed our time here. The upstairs loft makes it a but difficult for privacy but the downstairs areas are well equipped and comfortable for a group.

Ann V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V

Lieflike kothuis.

Heerlik knus gekuier saam met ons tieners. Net gemaklik vir 'n kort wegbreek met tieners.

Mario N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mario N

Had a great time.

Please fix the front door lock and entrance to the property, entrance is too low for standard vehicle.

Leonor N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonor N

Baie lekker gebly!

Fran is baie vriendelik en behulpsaam. Die cottage is netjies, skoon en baie goed ingerig. Heerlike kaggel en braai-area.

Alice K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alice K

Pragtig, skoon, goeie ligging.

Bergvliet is 'n pragtige en moderne eenheid. Daar word genoeg voorsiening gemaak vir koue Vrystaat aande. Dis goed geleë, in 'n stil area en naby die staproete. Ons het baie lekker gebly!

Thea V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V

Baie lekker ruim huisie.

The huis is regtig mooi en baie goed geleë. Naby alles. Dankie vir 'n heerlike verblyf.

Hans T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hans T

Baie oulike plek.

Die ligging is goed geleë, net jammer mens sien nie die berge nie. Prentjie op webtuiste was nie baie akkuraat nie. Plek was ook lanklaas skoongemaak.

Jansie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansie K

Heerlik rustig

'n Baie aangename rusplekkie. Daar is alles wat jy aan kan dink. Ons het niks kort gekom nie, en het lekker gekuier. Sal definitief weer daar bly.

Bergvliet House and Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u lieflike terugvoer!
Groete

Bergvliet House and Cottages
Sone S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone S

Baie lekker gerus.

Dit was heerlik. Fran was baie behulpsaam. En die blyplek was heerlik rustig.

Bergvliet House and Cottages se terugvoer

Baie dankie, Soné!

Bergvliet House and Cottages
Johan L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie mooi huis - het ons verwagtinge by ver oortref!

Die huis is baie netjies en goed toegerus. Die ligging is perfek met die restaurante en winkels binne stapafstand. Ek sal dit beslis aanbeveel vir 'n groot groep mense! Ongelukkig is die huis bietjie moeilik om te bereik met 'n lae kar. Die grondpad soontoe is in 'n slegte kondisie en die oprit na die huis het die kar se onderkant effens gekrap.

Bergvliet House and Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer! Sal die voorstel onder eienaar se aandag bring! Jammer oor die grondpad , in beplanning van munisipaliteit om te skraap .

Groete

Bergvliet House and Cottages
Nantie W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nantie W

Baie goed toegerus, met lekker atmosfeer naby puik staproetes.

Dit was lekker om na 'n lang stap deur die plein na 'n gerieflike blyplek te gaan. Dit was stil, veilig en naby alle besienswaardighede. Sal graag iemand verwys.

Teboho M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Teboho M

The house is clean, located in a very quiet place.

I would really recommend Bergvliet House and Cottages, and would even book again.

Leon P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Heerlik ontspannend.

Sien sterre.

Gerhard M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M

Baie gerieflik en stil met alles wat jy wil hê.

Eie goed geriewe vir jou oggend koffie terwyl die son oor die berg opkom. Lekker buite braai geriewe as jy 'n rustige kuier of braai aandete wil hou. Baie lekker man.

Bergvliet House and Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u lieflike terugvoer.

Groete

Bergvliet House and Cottages
Carel B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel B

Wonderlike ervaring!

Pragtige huis, baie gerieflik en netjies. Uitsig op die berge is beeldskoon. Die area is stil en rustig, saans het die uile ons bekoor. Ek beveel Bergvliet aan.

Bergvliet House and Cottages se terugvoer

Baie Dankie vir u lieflike terugvoer!
Groete

Bergvliet House and Cottages
Dusko C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dusko C

Very pleasant stay.

I can only recommend it.

Pierre B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre B

Lekker.

Het baie lekker gebly. Sal net voorstel vir 'n dak oor die stoep vir as dit reën soos wanneer ons daar was, sal verskriklik baie help.

Bergvliet House and Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer! Sal die voorstel onder eienaar se aan dag bring!

Groete

Bergvliet House and Cottages
Helena T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena T

Baie goed toegerus, netjies en veilig.

Dit was baie koud in Clarens, maar die plekkie het soveel verwarmers, ekstra komberse en elektriese komberse dat ons lekker knus was.

Ruaan V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan V

Neat and cosy.

We stayed in one of the cottages which was very neat, clean and cosy. We enjoyed our stay very much. One recommendation would perhaps be a table inside to eat at, but this wasn't a big problem for us.

Bergvliet House and Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer!

Bergvliet House and Cottages
Theuns D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns D

Uitstekende plek, waarde vir geld in alle opsigte.

Sal die plek vir seker weer bespreek indien ek in daardie omgewing sal oornag. Voel soos eie plek by die see.

Bergvliet House and Cottages se terugvoer

Baie Dankie vir u terugvoer! Hoop om julle gou weer te sien!

Groete

Bergvliet House and Cottages
Hein D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein D

Plekkie baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie.

Naby die town square met 'n klein stukkie grondpad wat jy moet ry. Definitief goeie waarde vir geld. Julle sal ons binnekort weer sien.

Bergvliet House and Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer! Hoop om julle gou weer te sien!
Groete

Bergvliet House and Cottages
Carina V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina V

Gesellige opsie vir groepe en gesinne.

Perfekte opsie vir groot groepe. Al die eenhede volledig ingerig en baie mooi en netjies.

Bergvliet House and Cottages se terugvoer

Goeie dag Carina,

Baie dankie vir jou lieflike terugvoer!

Groete

Bergvliet House and Cottages
Pieter T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter T

Alles wat jy nodig het in een.

Bergvliet het alles wat jy nodig het. Vat kos en vriende en jy hou lekker vakansie. Is egter bietjie pricy.

Amanda C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Rustig en privaat.

Ons was aangenaam verras met die splinternuwe huisie waarin ons gebly het. Heerlike groot slaapkamer/sitkamer (groter as normaal), goeie badkamer met 'n lekker stort (ook 'n handstuk wat kan afhaal as jy nie jou hare wil natmaak nie), heerlike warm water, die kombuis het al die basiese wat nodig is. Die bed was ferm en gemaklik. Genoeg hitte in die ysige koue winter. Die uitsig op die berg was pragtig. Enigste negatief is die besige grondpad wat voor die plekkie verbyloop. As jy nie hou van grondpad ry nie, moet dan eerder nie hier bly nie.

Bergvliet House and Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer!

Groete

Bergvliet House and Cottages
Marieta C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta C

Genotvol.

Baie goed toegerus. Tuin kort aandag, maar daar is bouwerke tans op die perseel.

Bergvliet House and Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer! Bouery amper klaar!

Groete

Bergvliet House and Cottages
Madge V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Madge V

Pleasant cottage. Pity about noisy road and parking.

The cottage was great. Pity about the parking and noisy road which was hugely disappointing.

Bergvliet House and Cottages se terugvoer

Thank you for you feedback. My apologies about the noisy road.

Regards,
Franlizé

Bergvliet House and Cottages
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 695, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdwGOAXl83XwTWd303IttKa2jr34z585uFOdW8UkpnE84QPZVdw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 695 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.516135 28.414348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang