Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergvliet House and Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Johannes N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Aangename verblyf. Baie goed toegerus, veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Bergvliet House and Cottages
Baie dankie vir julle lieflike terugvoer! Waardeer opreg

Yvonne O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Mooi, ruim en goeie ligging. Baie mooi en groot en naby die middel van die dorp. Ons was baie beïndruk. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

We had a very pleasant stay. The cottage is beautiful and within walking distance to all the restaurants and shops. The cottage is beautifully (and comfortably) furnished. I'd book the cottage for another visit any day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Awesome, awesome, awesome. Absoluut lekker gebly, eerste vakansie in jare wat ek en my vrou saam so geniet het. Sal weer terug gaan om net te ontspan volgende keer. LOL.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Huislik, ontspanne, rus, gesellig, heerlik. Ons het 'n ongelooflik lekker kuier gehad in Clarens. Bergvliet is 'n heerlike gesellige huis en ons het sommer dadelik met ons aankoms daar ontspan. Die lekker stoep en uitsig oor die berge is lieflik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Our short stay was very relaxing and happy. We had a very happy and relaxed stay. The cottage was comfortable and well-equipped with some extra water, and the electric blankets were a lovely luxury! It was lovely to be close to the village.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shani D
Kort verblyf
4.2
Des 2023

Heerlik gebly, als was in plek. Ons het baie lekker gebly, mooi groen gras en 'n pragtige tuin. Daar is 'n afdak waar ons lekker gekuier het. Die braaier is net nie die beste vir iemand wat lief is vir braai nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2023

Netjies, lekker kuier huis met vriende. Die 2 huise was skoon en ons as vriende kon gemaklik oorstap en saambraai. Die huis is baie netjies en die kaggels in die huise was wenners.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Andries P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2023

Goeie verblyf, rustige area, netjies en skoon en ń mens voel veilig. Kan dalk so ietsie extra insit om gaste te verwelkom bv. 1ste pak hout gratis of extra noodlig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Candice C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Cosy getaway - upstairs has a fly issue. We couldn't sleep upstairs. No broom. No hairdryer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 275

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 695, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdwGOAXl83XwTWd303IttKa2jr34z585uFOdW8UkpnE84QPZVdw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 695 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.516135 28.414348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang