Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergvliet House and Cottages

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 695, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bergvliet House and Cottages is 'n lieflike selfsorghuis en kothuis in Clarens. Dit is ideaal vir kleiner groepe of kan as 'n geheel bespreek word vir 'n familie. Die huis is teen die voet van die berg en is binne maklike bereik van doendinge en besienswaardighede in die dorp.

Die verblyf beskik oor 2 losstaande, onafhanklike eenhede en 2 kothuise wat gedeeltelik losstaande is.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 'n hoofslaapkamer en 'n solderarea waar 4 gaste kan slaap. Die kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 'n slaapkamer en 'n leefarea, meer geskik vir kinders. Elke eenheid het braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die oopplan-kothuise wat gedeeltelik losstaande is, Kothuis A en B, het albei slaapplek vir 2 en het ook braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Johannes N
Gesin met klein kinders
5.0
Aangename verblyf. Baie goed toegerus, veilig en skoon.
Apr 2024
Yvonne O
Saam met vriende
5.0
Mooi, ruim en goeie ligging. Baie mooi en groot en naby die middel van die dorp. Ons was baie beïndruk. Sal weer gaan.
Mrt 2024
Michelle F
Saam met vriende
5.0
We had a very pleasant stay. The cottage is beautiful and within walking distance to all the restaurants and shops. The cottage is beau...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
John K
Saam met lewensmaat
4.8
Awesome, awesome, awesome. Absoluut lekker gebly, eerste vakansie in jare wat ek en my vrou saam so geniet het. Sal weer terug gaan om net te ontspan ...
Sien meer
Jan 2024
Adele R
Gesin met tieners
4.8
Huislik, ontspanne, rus, gesellig, heerlik. Ons het 'n ongelooflik lekker kuier gehad in Clarens. Bergvliet is 'n heerlike gesellige huis en ons het s...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 275

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Van Reenen-straat 695, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Bergvliet House and Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 695, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdwGOAXl83XwTWd303IttKa2jr34z585uFOdW8UkpnE84QPZVdw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 695 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.516135 28.414348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang