Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berlin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hanlie D
1 nag
5.0
Okt 2024

Heerlik stil en baie netjies. Ons het slegs een aand vertoef vir die kleinkinders se sport in Bethlehem, maar die eenheid het alles gehad wat nodig was, netjies en skoon en in 'n heerlike stil buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesiba S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

I had a great stay. The place is clean and intimate. Even the neighbourhood is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bokkie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtig, netjies en silwerskoon! Veilige verblyf in 'n rustige woonbuurt. Ons het seker die koudste naweek gekies om vir ons kleinkinders te gaan kuier uit 'n warmer NW. Ek het ekstra komberse saamgeneem wat toe glad nie nodig was. Daar was 'n verwarmer sowel as elektriese komberse plus ekstra komberse teen die koue! Niks was te veel moeite vir ons gasvrou nie! Ons kom definitief weer daar oorslaap in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda P
1 nag
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Baie mooi, rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustige wegbreuk vir gesin. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer by Berlin veilig en rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ideale oorslaap geleentheid. Netjies en skoon en baie sentraal gelee. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrien En Paul S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lieflik en rustig. Heerlik oornag, baie dankie vir al die ekstra moeite sodat elke kind op hulle eie bed kon slaap! Ons sal definitief weer hier oorbly as ons in Bethlehem moet oornag. Van die kommunikasie, inboek, koffie en beskuit bederf tot heerlike beddens, stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sosiaal. Die waterdruk is baie swak a.g.v. watertekorte in Bethlehem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pulenyane Johannes M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

I'm happy with everything, set-up, cleanliness and safety. Thank you Berlin. Had a peaceful night's sleep after a long drive. The place is quiet and very safe. You immediately feel at home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Lekker, skoon, rustig, stil. Definitief waarde vir geld gewees. Sal dalk net vleisbak en tang aanbeveel. Is lekker sentraal en was binne 15 minute van sportgronde in en rondom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranjestraat 4, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192285ee20c512746c84a3743dd7731970be89d9bc5243a2df9abbe55628dfd24557c87dbc62f345936d54ed976055371194?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 4 Oranje Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -28.246238152743 28.31605769469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang