Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berlin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 100 resensies vir Berlin
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Amanda P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

Uitstekend.

Baie mooi, rustig en skoon.

Lizette W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W

Rustige wegbreuk vir gesin.

Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer by Berlin veilig en rustige plek.

Jaco P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Ideale oorslaap geleentheid.

Netjies en skoon en baie sentraal gelee. Stil omgewing.

Katrien En Paul S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien En Paul S

Lieflik en rustig.

Heerlik oornag, baie dankie vir al die ekstra moeite sodat elke kind op hulle eie bed kon slaap! Ons sal definitief weer hier oorbly as ons in Bethlehem moet oornag. Van die kommunikasie, inboek, koffie en beskuit bederf tot heerlike beddens, stil omgewing.

Tinkie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinkie V

Sosiaal.

Die waterdruk is baie swak a.g.v. watertekorte in Bethlehem.

Pulenyane Johannes M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pulenyane Johannes M

I'm happy with everything, set-up, cleanliness and safety. Thank you Berlin.

Had a peaceful night's sleep after a long drive. The place is quiet and very safe. You immediately feel at home away from home.

Susan E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Lekker, skoon, rustig, stil.

Definitief waarde vir geld gewees. Sal dalk net vleisbak en tang aanbeveel. Is lekker sentraal en was binne 15 minute van sportgronde in en rondom.

Nilo V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nilo V

Skoon en netjies. Stil area. Vriendelike diens.

Sien sterre.

Alna D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alna D

Veilig, skoon, rustig en alles wat nodig is.

Ons het baie lekker by Berlin gebly. Rustige omgewing. Alles wat nodig is en mooi skoon. Veilige onderdak parkering.

Chris J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J

Voldoende aan ons behoeftes.

Heerlik aangename stil buurt. Ons het baie lekker gebly en veilig gevoel.

Annelie O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie O

Vinnige oornag stop vir ons oppad huis toe.

Lekker gebly by Berlin.

Bobby F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby F

Great venue.

Very pleasant destination.

Christopher T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher T

Very pleasant.

The place was perfect.

Leandre S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre S

Fantasties plekkie op pad see toe.

Ons het laataand daar aangekom in load shedding. Dit was helder verlig en veilig. Ons het heerlik gebly.

Daniel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Skoon netjies. Alles wat jy benodig.

Dalk net a extra rol toiletpapier en 'n waaier waarvan die timer-funkies kan afsit. Regtig lekker gebly.

Mhlengi M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mhlengi M

It was awesome.

I really enjoyed staying at Berlin. I'll definitely come next time.

Wendy C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C

Nice and neat place and secure.

The Wi-Fi was a bit slow, need better Wi-Fi as I had to switch to my phone's data a lot.

Mike B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B

Waarde vir geld.

Baie mooi en skoon. Waarde vir geld en baie vriendelike diens. Beveel dit regtig aan vir ander mense. Daar is ook 'n inverter wat awesome werk in loadshedding.

Hayley M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hayley M

Overnight stop on way to a sporting event.

Stayed in Bethlehem en route to Bloemfontein. Accommodation was adequate for the intended stay. Lovely hot water which was a huge bonus on a very cold day. Room is very cold though and the heater was inadequate.

Stanley W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley W

A convenient, clean and perfectly adequate place to stay.

Situated in a very convenient location in a neighbourhood that is so quiet was absolute bliss. No traffic noise whatsoever and no barking dogs. Only wish there was a better TV bouquet, very limited channels. However, would definitely use Berlin again. Lindy was very good at keeping us informed via Whatsapp.

Charlene G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene G

Netjies, skoon en baie ruim.

Lekker stil en rustig.

Thandeka M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M

A must stay.

Well organised. Suitable for a family. I don't go to KZN without taking my rest in Berlin. I only stay at Berlin.

Glenda H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda H

Very satisfying.

Thank you Lindy your place was perfect for our overnight stay. The room had everything we needed even to accommodate load shedding. Thank you for the lovely cappuccinos and rusks for breakfast and fresh milk in the fridge.

Yvonne V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Waarde vir geld.

Die eienaar het voor ons aankoms reeds die Wi-fi inligting gestuur. Met ons aankoms was die eienaar vriendelik en behulpsaam. Ons was verbaas oor die grootte van die eenheid. Alles was perfek! Daar was 'n lig vir wanneer dit loadshedding is, ingeprop en reg vir gebruik. Genoeg koffie, tee, melk en beskuit. 'n Verwarmer vir die koue nag. Hierdie gastehuis behoort maande vooruit volbespreek te wees. Dit bied soveel meer gerief as plekke wat meer as dubbel die tarief vra. Baie dankie!

Rochelle L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle L

Great stay! Efficient process!

We loved that we could access the keys with a code and drop them off the same way. Very efficient and modern way of doing things, especially for short overnight stays. Great place, clean, with all the essentials.

Natassia F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natassia F

Baie oulike plekkie.

Baie vriendelike diens, baie oulike plekkie. Het dit vreeslik baie geniet; mooi skoon en netjies.

Ig V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig V

Die ideale oorslaapverblyf.

Probeer dit gerus.

Clifton B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifton B

Very pleasant.

I was very happy with the service and cleanliness lovely place to stay.

Johann D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Goeie waarde vir geld, baie goed geleë.

Diens en terugvoering te alle tye was baie goed. Goeie waarde vir geld en gerieflik.

Gert H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Baie netjies.

Goeie diens en het selfs koffie en beskuit voorsien! Bonus.

Andre F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Priced right.

Comfortable stay and value for money.

Chantal D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D

Well run, with great assistance when needed.

The instructions for the gate and keys were very clear and easy to follow. Lindy was quick to reply to a WhatsApp and was very helpful.

Ian R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian R

It was a great spot for an overnight stay.

The accommodation was clean and basic, value for money!

Dirk F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk F

Netjiese, skoon fasiliteite.

Baie vriendelike eienaars en goed toegeruste, skoon en netjiese fasiliteit. Het heerlik gebly.

Nkone Johannah R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkone Johannah R

Excellent!

Good about everything. Exactly what you saw on advert!

Leandre S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre S

Oulik ingerig!

Baie goed ingerig en oulike plekkie vir oorslaap. Ons het daar oorgeslaap met ons 2 seuntjies. Sal beslis weer daar oorbly.

Oscar O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar O

Perfect.

Nothing more that we could have asked for.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek

Nks meer as wat ons voor kon vra nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mandie C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie C

Rustig, skoon en netjies.

Plekkie is voldoende vir oorslaap en daar is alles wat nodig is.

Louise C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Baie gerieflike waarde vir geld!

Baie lekker gebly, netjies, skoon en alles was daar wat benodig word! Vriendelike en gasvry ontvang deur Lindi. Sal Berlin enige tyd aan beveel!

Jakobus Nicolaas M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus Nicolaas M

Lekker en privaat.

Alles was skoon en baie netjies.

Johan N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Real value for money, very happy guest.

See stars.

Nkululeko M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkululeko M

Beautiful place to stay.

It was good, it's just that we couldn't sleep properly due another couple fighting, shouting at each other the whole night, but everything was brilliant and thanks to host for looking after our things when she drops us in town waiting for my car at a dealership after service.

Linda J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J

Vriendelike ontvangs.

Stil omgewing en alles in selfsorg-eenheid wat ons benodig het.

Andria O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria O

Perfek vir oorslaap.

Ons het hier oorgeslaap na 'n lang dag se ry vanaf Sedgefield. Lindi het ons vriendelik ontvang en alles verduidelik. Frieden kamer is mooi netjies en skoon met alles wat jy nodig het om 'n rustige nag te hê. Die beddens slaap heerlik en die linne is skoon en stylvol. Die badkamer is definitief een van die bestes waar ons nog oorgebly het. Ek sal Berlin met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Janell K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janell K

Skoon, netjiese verblyf.

Baie tevrede met die diens en kommunikasie vanaf die eienaares. Baie dankie, sal verseker weer en weer terugkom.

Phillip M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip M

Baie netjiese plek.

Baie netjies, skoon, veilig en privaat waarde vir geld. Sal enige tyd Berlin aan enige iemand voorstel.

Steven E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven E

Rustig, skoon en vriendelike mense.

Met aankoms was die eienaar baie vriendelik en hulle het ons dadelik laat tuis voel.

Tom M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom M

Rustig en veilig.

Rustige area sonder geraas. Gerieflik naby winkels. Veilig ook.

Piet Verwey V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet Verwey V

Ons het ons kuier baie geniet.

Die geriewe is heel goed. Dit is ruim, gerieflik en baie skoon. Dis 'n heerlike plekkie om te oornag.

Candeleen L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candeleen L

Great!

Very nice location and a beautiful, clean room.

Gottfried K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gottfried K

There was a nice garage and no stairs to climb.

The room was very clean. We enjoyed the stay.

Francois C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Skoon, netjies, privaat

Ons het lekker gekuier, geeet en geslaap! Geriewe is van hoogstaande gehalte. Die motorhuis aan die voorkant is groot (en hoog) genoeg vir ons Quantum 10 sitplek bus gewees! Ons sal sekerlik weer by Berlin kom kuier!

Mariana B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Ruim, modern en uiters skoon. Gerieflik ingerig

Eienaar is uiters professioneel en vriendelik. Ons gaan verseker weer daar oorslaap as ons Clarens besoek.

Sanet P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P

Uiters netjies.

Skoon, rustige omgewing.

Monique V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Baie skoon en netjies.

Al die ekstras wat gegee is, is baie oulik.

Thandeka M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M

Comfortable.

Room was perfect so clean. Everything we needed was there. No air-condition, however, fan. They even made provision for load shedding. I loved how I was kept informed about my booking and even upon departure. You deserve a high 5, Berlin.

Zozo M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zozo M

The place is amazing.

There is everything you need. From an iron, to fridge, microwave, dishes. An amazing shower. One thing I am particular about is the bathroom. this one was perfect, spacious even.

Stefan A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan A

Affordable accommodation in a quiet neighbourhood.

Unit was very clean and well maintained. Good value for money.

Nicola D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D

Lekker gemaklike oornagstop.

Lekker ruim en gemaklike kamer. Stort 'n plesier na 'n lang dag se ry. Die koffiestastie met sy bederfies was 'n heerlike verrassing. Al wat ons negatief ondervind het was dat jy 'n hele stuk in die woonbuurt moes inry maar dit het ook weer sy voordeel, want dit was heerlik stil. As ons ooit weer die pad Durban toe aandurf sal ons vir seker weer by Berlin aanklop vir slaapplek.

Jean F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean F

Very hospitable and accommodating hostess.

Went out of her way to make us feel at home.

Sascha K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sascha K

Great value for money.

Great place to stay - would definitely return when passing through again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie waarde vir geld.

'n Fantastiese blyplek - sal beslis weer terugkom as ek weer deurry.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Michelle J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Ruim en netjies.

Netjiese en ruim kamer in 'n rustige buurt. Ons sal beslis weer oorslaap.

Xolile N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Xolile N

It's was okay.

The town had a problem with water quality and I got sick. They should have provided drinking water or at least warned us so we could have brought our own drinking water. The roads in town are terrible. I understand this is beyond the control of the G=guesthouse owners.

Berlin se terugvoer

Dear Xolile I'm truly sorry you were ill. The water we provided in the fridge and kettle was filtered water. I really hope your next visit to Bethlehem will be much better. Kind regards Lindy

Berlin
Elmarie D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

100% wat ons wou gehad het.

Dankie vir julle gasvryheid.

Kees L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kees L

Mooi ruim, skoon, netjies verblyf met vriendelike ontvangs.

Die gastehuis was baie aangenaam, ons het rustig en lekker geslaap.

Prof Kobus L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Prof Kobus L

Geen probleme.

Het op kort kennisgewing die verblyf bekom. Geen probleme ervaar nie. Baie dankie!

Hendrik M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik M

Rustig, netjies en alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf.

Sal weer hier tuisgaan die geleentheid hom voordoen. Beveel Berlin aan sonder huiwering.

Werner V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Netjies, veilig en rustig.

Baie netjies, skoon en modern. Rustige woonbuurt. Waarlik waarde vir geld.

Amelia B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B

Rustig.

Baie netjies en skoon en het regtig lekker geslaap. Sal weer van hulle gebruik maak en vir ander aanbeveel.

Josef W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef W

Fantasties.

Ons sal weer terugkom. Dankie.

Jacqie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqie V

Gesellig, veilig en beslis waarde vir geld.

Vriendelike diens,veilige omgewing, netjiese kamer.

Denver C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver C

Eenvoudig, netjies, lekker privaat.

Alle verwagtinge oortref.

Molla K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molla K

Heerlik gebly.

Ons gaan vir seker elke keer daar bly.

Pj V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj V

Baie mooi, modern, netjies en gerieflik.

Ons was vir 'n lang ruk opgewonde om Berlin en Bethlehem te besoek. Dit was nog beter as wat ons kon verwag! Berlin is baie mooi, modern, netjies en gerieflik. Dit was definitief waarde vir geld! Uitstekend! Selfs klein fyn besonderhede is aangespreek - kwailiteit en verskeidenheid koffie- en teegeriewe, puik! Ons het baie welkom en selfs glans gevoel toe ons in stap en tydens ons hele besoek by Berlin. Ons sal Berlin definitief weer besoek! Hoopelik in die nabye toekoms. Baie dankie.

Magdel J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel J

'n Pragtige goed ingerigte plekkie in 'n rustige stil area.

Dit is 'n skoon plekkie, goed ingerig met alles wat mens nodig het. Dis in 'n rustige area. Ek beveel Berlin beslis aan!

Avril G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril G

Puik en netjies! Lieflike plekkie.

Sal enige gesin of familie aanbeveel. Lieflike plekkie vir oornag. Puik diens.

Santjie H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santjie H

Baie lekker gebly by Berlin.

Die kamer is netjies, skoon en ruim, met vriendelike ontvangs. Dit is ook lekker sentraal. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Tanya B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Waarde vir geld.

Ek en my dogter het gedeel met my vriendin en haar dogter gedurende Super 8 hokkie. Die ligging was perfek, die netheid en waarde vir geld was fantasies en sal beslis weer gebruik maak en ook aanbeveel.

Andre J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Het baie lekker gebly in rustige omgewing.

Het baie lekker gebly, omgewing is rustig en stil, en goed geleë om maklik by winkels uit te kom. Was 'n ruim wooneenheid met genoeg spasie vir ons gesin en die koffie en beskuit was 'n lekker bederf. Sal beslis weer daar bly as ons in omgewing is.

Lele T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lele T

We had an amazing stay at Berlin.

What a wonderful stay we had at Berlin. Thanks to Lindi for the warm welcome. We had a great stay. Thanks for the tea and rusks and for also assisting with extra blankets. Looking forward to coming back again.

Wimpie L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie L

'n Veilige, skoon netjiese plekkie.

Baie vriendelike ontvangs. Baie netjiese, skoon, lekker plek. Sal enige tyd weer daar bly en dis baie bekostigbaar.

Johan D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Dit was baie aangenaam om by Berlin te oornag, en ons sal dit definitief aanbeveel.

Baie dankie Lindi vir die vriendelike ontvangs, ons het heerlik geslaap, dankie vir die verwarmer wat aangeskakel was toe ons in instap, en die ekstra komberse. Baie dankie Lindi vir die moeite wat jy gedoen het om my selfoon wat ek daar vergeet het aan te stuur, die ekstra myl word opreg waardeer. Ons wou baie graag op ons terug reis weer by jou aangedoen het, maar met die onverwagse siekte in ons geselskap wat ons genoop het om dringend Pretoria toe moes gaan, het ons reisreëlings noodgedwonge verander. Ons wens jou net die beste toe met jou selfsorg-eenhede.

Antoinette O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O

Netjies, gerieflik, baie vriendelike gasvrou. Sal beslis weer daar bly!

Sien sterre.

Coetzee F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coetzee F

Dit was 100% wat ons gesoek het.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die woonarea was baie modern, skoon en netjies en ons het heerlik oornag. Sal definitief weer daar oorbly!

Chantél S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantél S

Was heerlik en rustig.

Berlin is 'n wonderlike akkommodasie. Dis baby die wonderlikste natuurparkie met pragtige uitsigte. Dit is veilig en baie rustig. Regtig die moeite werd.

Lize B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Goeie waarde vir geld.

Ons het wel net die aand daar oorgeslaap en is vroeg die oggend uit, maar baie netjiese kamer met alles wat ons nodig gehad het. Lekker naby die skool en mense was baie vriendelik.

Elmarie M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M

Vriendelike ontvangs, netjies en gerieflike verblyf.

Gerieflike akkommodasie. Vriendelike ontvangs. Eenheid baie netjies en voldoen aan ons behoeftes 100%.

Soenel N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soenel N

Waarde vir geld.

Baie skoon en smaakvol. Vriendelike verwelkoming. Gaan vir seker weer oornag.

Jason K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason K

Uitstekende persoonlike diens!

Ons is op kort kennisgewing gehelp. Ons inkloktyd was in die middel van die nag (uit nood) en steeds was alles gereed en in plek. Baie dankie!

Elmarie M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M

Berlin was 'n wonderlike oornagfasiliteit.

Baie netjies en baie vriendelik ontvang.

Irene O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene O

Heerlik.

Baie sentraal geleë. Ons het baie lekker geslaap. Die koffie, tee en beskuit was 'n welkome verrassing! Sal hulle beslis aanbeveel.

Venessa R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa R

Mooi en skoon plekkie!

Hierdie is ons nuwe oorslaap-stop op pad Bloem toe en weer terug. Die plek is ruim, netjies en skoon. Lindy en haar man was van groot hulp veral met die storms daai nag. Al het ek geweet daar is nie 'n afdak vir ons voertuig nie, het hulle vir ons 'n plan gemaak met ons voertuig. My seuntjie het so lekker gespeel met hulle kinders en wou sommer vroeg die volgende oggend hulle gaan wakkerklop om verder te speel. Baie dankie vir 'n baie mooi plekkie, Lindy! Sien gou weer. P.S. Jammer oor die inpak van die kussing!

Berlin se terugvoer

Hi Vanessa,
Baie dankie. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê. Julle is altyd welkom.

Berlin
Alida Springhorn 2 - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida Springhorn 2

Ons het baie lekker gebly.

Baie dankie aan Berlin. Ons het baie lekker gebly. Ons sal weer by Berlin bespreek.

Berlin se terugvoer

Dankie Alida dit was lekker om jul hier te hê.
Groete,
Berlin

Berlin
Elzette S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette S

Pragtig, als wat jy nodig het in een plek en naby aan winkels, ens.

Ons het heerlik gebly, dit was ons halfweg stop tussen die Noord-Kaap en Durban. Lindy het uit haar pad uit gegaan om ons verblyf met twee klein kindertjies so gemaklik moontlik te maak! Ons beveel hierdie verblyf sterk aan vir enige iemand!

Berlin se terugvoer

Dankie Elzette julle is altyd welkom. Groete Berlin .

Berlin
Sophia L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia L

Netjies, met als wat jy kan benodig.

Baie netjiese verblyf, skoon met alles wat mens benodig vir 'n nag se verblyf.

Elzet S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet S

Professioneel.

Absoluut waarde vir jou geld. Baie dankie vir jou omgee en presiese aanwysings. Dit word opreg waardeer.

Marlene P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Gerieflike verblyf en vriendelik ontvang.

Ons het lekker gebly. Vriendelik ontvang. Baie dankie.

Sophia L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia L

Skoon en gerieflik.

Skoon verblyf, redelik naby eetplekke geleë. Baie goeie waarde vir geld.

Adre O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adre O

Baie netjiese, veilige en rustige verblyf!

Ons is baie vriendelik ontvang. Het heerlik geslaap in rustige omgewing. Plekkie is baie netjies en skoon, sal weer terugkom!

Timmy V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Timmy V

Netjies.

Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranjestraat 4, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192285ee20c512746c84a3743dd7731970be89d9bc5243a2df9abbe55628dfd24557c87dbc62f345936d54ed976055371194?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 4 Oranje Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -28.246238152743 28.31605769469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang