Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berlin

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranjestraat 4, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Berlin is in die rustige woonbuurt Jordania in Bethlehem naby die Dihlabeng Mall. Dit is ideaal vir familie besoekers, oornaggaste of verblyf vir skoolsport.

Dié eenheid is op 'n woonerf met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank wat ideaal vir kinders is. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en komplimentêre beskuit. Daar is ook 'n TV met OpenView HD en 'n etenstafel met sitplek vir 3.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker oorgebly, baie stil area. Was baie lekker en al wat ons nodig gehad het as 'n oorslaapplek met die bywoning van 'n Veterane aangeleenth...
Sien meer
Nov 2024
Hanlie D
5.0
Heerlik stil en baie netjies. Ons het slegs een aand vertoef vir die kleinkinders se sport in Bethlehem, maar die eenheid het alles gehad wat nodig wa...
Sien meer
Okt 2024
Lesiba S
Saam met lewensmaat
5.0
I had a great stay. The place is clean and intimate. Even the neighbourhood is amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Bokkie K
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, netjies en silwerskoon! Veilige verblyf in 'n rustige woonbuurt. Ons het seker die koudste naweek gekies om vir ons kleinkinders te gaan kuie...
Sien meer
Sep 2024
Amanda P
5.0
Uitstekend. Baie mooi, rustig en skoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Oranjestraat 4, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Berlin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranjestraat 4, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192285ee20c512746c84a3743dd7731970be89d9bc5243a2df9abbe55628dfd24557c87dbc62f345936d54ed976055371194?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 4 Oranje Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -28.246238152743 28.31605769469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang