Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berlin

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranjestraat 4, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Berlin is in die rustige woonbuurt Jordania in Bethlehem naby die Dihlabeng Mall. Dit is ideaal vir familie besoekers, oornaggaste of verblyf vir skoolsport.

Dié eenheid is op 'n woonerf met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank wat ideaal vir kinders is. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en komplimentêre beskuit. Daar is ook 'n TV met OpenView HD en 'n etenstafel met sitplek vir 3.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Amanda P
5.0
Uitstekend. Baie mooi, rustig en skoon.
Jun 2024
Lizette W
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige wegbreuk vir gesin. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer by Berlin veilig en rustige plek.
Jun 2024
Jaco P
Gesin met tieners
5.0
Ideale oorslaap geleentheid. Netjies en skoon en baie sentraal gelee. Stil omgewing.
Apr 2024
Katrien En Paul S
Gesin met tieners
5.0
Lieflik en rustig. Heerlik oornag, baie dankie vir al die ekstra moeite sodat elke kind op hulle eie bed kon slaap! Ons sal definitief weer hier oorbl...
Sien meer
Apr 2024
Tinkie V
Saam met lewensmaat
5.0
Sosiaal. Die waterdruk is baie swak a.g.v. watertekorte in Bethlehem.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Oranjestraat 4, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Berlin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranjestraat 4, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192285ee20c512746c84a3743dd7731970be89d9bc5243a2df9abbe55628dfd24557c87dbc62f345936d54ed976055371194?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 4 Oranje Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -28.246238152743 28.31605769469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang