Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berlouri Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marisca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Berlouri Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nicole C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C

Amazing.

Lovely place, clean and stylish.

Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Rustigheid.

Plaas rustigheid, aircon in kamer.

Rolandi G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolandi G

Baie aangename verblyf met baie mooi uitsig.

Die verblyf was baie aangenaam en ons was baie vriendelik gegroet.

Koos C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos C

Uitstekend en gerieflik.

Vriendelike ontvangs. Silwerskoon kamer. Rustige atmosfeer.

Scharleen D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scharleen D

Baie goeie diens.

Baie goeie diens en baie netjies.

Hannelie W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W

Ontspanning.

Netjiese, rustige omgewing en die een aand se wegbreek uit die stad het ons weer waardering vir die plaaslewe en natuur gegee.

Madel D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madel D

Dit was rustig, skoon en baie lekker.

Ons beveel Berlouri Guest House vir enigiemand aan.

Quintus F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus F

Uitstekende diens en baie netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang by die gastehuis. Plekkie was mooi skoon en netjies. Perfek vir 'n paartjie van twee of selfs 'n gesin, siende dat meer eenhede bespreek kan word.

Nicole H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole H

Pretty good, but some small changes can be made.

The water pressure for the shower was very low. We were not informed about the use of WiFi.

Maggie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie V

Surprise Find.

What a tranquil farm stay. Spring and the Jacaranda’s were flowering, and the sheep came to graze on the lawn. We received a warm welcome from Marisca and Louis, even when we arrived a bit later than planned. The rooms are spacious, and the communal kitchen has everything with a lovely lounge area and glass doors opening to take in the beautiful view. We cannot wait for another excuse to visit.

Renier J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier J

Awesome, rustige omgewing. Baie skoon en netjies.

Soos bo genoem, plekkie is pragtig, skoon en naby waar ons wou wees.

Henrietta K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta K

Mooiste kamers met die vriendelikste diens!

Ons sal beslis weer wil kom kuier. Marisca (die eienaar) het soveel moeite gedoen om ons tegemoet te kom en ons het so lekker geslaap daar! Die kamers is mooi opgemaak en die badkamers het baie spasie. Mens voel sommer tuis daar.

Marnus F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus F

Beste waarde vir geld en gasvrou was baie vriendelik.

Uitstekend waarde vir geld en baie vriendelike personeel.

Lelani P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani P

Baie mooi, netjiese en rustige veblyf gehad. Dit was so lekker om omring te wees deur die natuur en die rustigheid daarvan.

Ons was omring deur skape wat lekker gewy het op die grasperk. Het my laat voel of ons lekker op die plaas kuier.

Willem K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K

Lekker op die plaas.

GPS posisie foutief!. Pragtige uitsig op Magaliesberg. Ruim badkamer.

Lize V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Ons het vreeslik lekker gebly!

Die kamer is pragtig, netjies en skoon. Daar was alles wat ons nodig gehat het vir die aand se oorslaap.

Percy U - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percy U

Uitstekende diens

Die eienaars van die perseel, Marisca en Louis, is van die aangenaamste mense wat ek nog ontmoet het. Hulle het ons soos vriende laat voel en nie net 'n kliënt nie.

Brenda V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Van ontvangs tot vertrek was dit 'n plesier.

Skoon en gerieflike verblyf met baie aangename gasvrou. Plaasrustigheid is perfek vir 'n naweek wegbreek.

Robyn M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M

Very relaxing and beautiful.

Will definitely recommend this place and come back again.

Ken C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ken C

One night only: 2 couples and 2 vehicles

Beautiful setting, very comfortable accommodation.

Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA783ebb3c12e19f53c4201bb32225fcc3031fc2665bbd5b69405acdf46486c3f20c7f93c33205b7e69db37faf563505c8eb46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 R560 Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.899781957577 27.594937231261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang