Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berlouri Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nicole C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Amazing. Lovely place, clean and stylish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Rustigheid. Plaas rustigheid, aircon in kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolandi G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie aangename verblyf met baie mooi uitsig. Die verblyf was baie aangenaam en ons was baie vriendelik gegroet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Uitstekend en gerieflik. Vriendelike ontvangs. Silwerskoon kamer. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Scharleen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie goeie diens. Baie goeie diens en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ontspanning. Netjiese, rustige omgewing en die een aand se wegbreek uit die stad het ons weer waardering vir die plaaslewe en natuur gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madel D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Dit was rustig, skoon en baie lekker. Ons beveel Berlouri Guest House vir enigiemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintus F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Uitstekende diens en baie netjies. Ons is baie vriendelik ontvang by die gastehuis. Plekkie was mooi skoon en netjies. Perfek vir 'n paartjie van twee of selfs 'n gesin, siende dat meer eenhede bespreek kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Pretty good, but some small changes can be made. The water pressure for the shower was very low. We were not informed about the use of WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maggie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Surprise Find. What a tranquil farm stay. Spring and the Jacaranda’s were flowering, and the sheep came to graze on the lawn. We received a warm welcome from Marisca and Louis, even when we arrived a bit later than planned. The rooms are spacious, and the communal kitchen has everything with a lovely lounge area and glass doors opening to take in the beautiful view. We cannot wait for another excuse to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marisca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA783ebb3c12e19f53c4201bb32225fcc3031fc2665bbd5b69405acdf46486c3f20c7f93c33205b7e69db37faf563505c8eb46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 R560 Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.899781957577 27.594937231261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang