Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berlouri Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gemaklik en veilig. Met aankoms is die vriendelike gasvrou gekontak wat haar man gestuur het met die sleutels en ons het lekker gesels. Louis het ons welkom laat voel en ook gevra of alles in orde was met ons vertrek terug na ons huis. Die aircon was 'n verligting teen die 36 grade hitte buite. Ons beveel Berlouri aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizandi S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Lekker. Sal definitief hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandrie J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Asemrowende uitkyk. Wat 'n ongelooflik mooi uitkyk wat die plek bied. Net wat 'n mens nodig het om uit die stad te verdwyn. Dit het alles wat 'n mens nodig het. Ons was met ope arms ontvang. Sal beslis weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marisca
Berlouri Guest House
Julle is enige tyd welkom. Hoop ons sien jul gou weer.

Elzaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie goeie diens en heerlike verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Amazing. Lovely place, clean and stylish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Rustigheid. Plaas rustigheid, aircon in kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolandi G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie aangename verblyf met baie mooi uitsig. Die verblyf was baie aangenaam en ons was baie vriendelik gegroet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Uitstekend en gerieflik. Vriendelike ontvangs. Silwerskoon kamer. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nolien N
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

Vinnig. Baie lekker geslaap. Kamer was netjies en skoon. Geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Scharleen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie goeie diens. Baie goeie diens en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marisca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA783ebb3c12e19f53c4201bb32225fcc3031fc2665bbd5b69405acdf46486c3f20c7f93c33205b7e69db37faf563505c8eb46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R805 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 R560 Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.899781957577 27.594937231261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang