Berlouri Guest House
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R560, Hekpoort, 1790, Gauteng
-
Vanaf
R1 150R805 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Berlouri Guest House is op 'n plaas in Hekpoort, Gauteng geĺeë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, paartjies of 'n groep vriende. Dit is gerieflik naby talle trou-venues, winkels, restaurante en besienswaardighede.
Verblyf word aangebied in 3 en suite-kamers, elk met lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n badkamer met stort- en badgeriewe. Elke kamer het ook 'n privaat stoep en braai-area met 'n asemrowende uitsig oor die plaas en die Magaliesberge.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea. Die kombuis is met 'n elektriese oond, gasstoof, mikrogolfoond, elektriese toestelle, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en DStv.
Die gastehuis se is totaal onafhanklik van Eskom-krag en ervaar dus geen kragonderbrekings nie.
Die eiendom bied veilige parkeerplek op die perseel en 'n elektriese heining met 'n afstandbeheerde hek wat gekoppel is aan 'n plaaslike gewapende reaksie-eenheid.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Maropeng Besoekersentrum, Magaliesberg-staproetes, baarsvangdamme, uitstekende plaaslike restaurante en bergfietsroetes op die Breedtsnek-roete in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marisca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R560, Hekpoort, 1790, Gauteng
- Gaste dink Berlouri Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R560, Hekpoort, 1790, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang