Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berluda Farmhouse & Cottages

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alletta W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons was vriendelik ontvang. Kamer was ruim en baie netjies. Wow wow wow. Was die lekkerste verblyf wat ons in 'n lang tyd geniet het. Kamer was ruim en bad was 'n lekker bonus. Ons kamer het uitgekyk oor die swembad en mooi tuine. Kan die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Gasvry en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Peaceful and inviting. Great location and friendly staff. Dinner and breakfast options are good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie & Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Ontspanne atmosfeer, heerlike etes, gerieflik geleë. Uitstekende personeel. Dit was 'n uitsonderlik aangename ondervinding. Alles was gemaklik en die personeel was uiters akkommoderend. Die kamer was netjies en ons het niks tekortgekom nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Laura
Berluda Farmhouse & Cottages
Baie dankie Danie en Susan! Dit was vir ons net so lekker om julle hier te kon hê en ons sien uit na julle volgende kuiertjie by Berluda. Groete, Die Berluda-span

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Adele S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Gemaklike akkommodasie - goed ingerig. Netjiese eenheid, toegerus met alles wat jy nodig het. Heerlike aandete en ontbyt daar geniet. Staff baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aaron H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Lovely, relaxing stay with lovely people working there. We had a great time staying in one of the cottages at Berluda. Cottage was clean and peaceful and surrounded by beautiful gardens. We also enjoyed a meerkat tour on one of the mornings with a very knowledgeable guide. We would recommend this farm as a place to stay in the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Absolutely lovely. My family and I had a very warm welcome and our stay was lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laura
Berluda Farmhouse & Cottages
Thank you very much Melanie we are so happy that you enjoyed your stay with us! We hope to welcome you back again.

Maryke L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Heerlike Klein-Karoo wegbreek! Vriendelikheid en gasvryheid gaan baie ver! Ons het dadelik tuis gevoel en die naweek verskriklik geniet. Pragtige natuurskoon en baie gerieflike verblyf. Weereens baie dankie aan Laura en ook aan Eric, wat ons baie professioneel en vriendelik ontvang het en baie mooi na ons gekyk het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laura
Berluda Farmhouse & Cottages
Baie dankie Maryke, dit was n plesier om julle hier te he ons hoop ons kan julle weer binnekort terug verwelkom.

Mike G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Great! Great place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laura
Berluda Farmhouse & Cottages
Dear Mike It was indeed a pleasure to host you! Thank you for taking the time to review us, and we are so glad that you enjoyed your stay! Hope to welcome you back soon! Kind regards Laura

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R2 290
R2 290 R1 947
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 290
R2 290 R1 947
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berluda-plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MDZjMGMyLTYyN2EtNDc4NS1iZGI3LTgzNWM1MjZhN2RlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 290 nouVanaf R1 947 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Berluda Farm Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.482229776697 22.2398686409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang