Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Attie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ben W - Mrt 2023
Algehele gradering
It was peaceful, beautiful and Attie was a great host.
Bermanzi Mountain Retreat & Trails se terugvoer
Goeiedag Ben,
Dankie vir positiewe reaksie op julle besoek hier op Bermanzi.
Dit was lekker om sulke aangename mense hier te ontvang
Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Attie en Marietjie
Michiel D - Jul 2023
Algehele gradering
Beeldskoon en rustig.
Bermanzi Mountain Retreat & Trails se terugvoer
Goeiedag Michael,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons werk steeds daaraan om ons diens aan ons gaste te verbeter. Dit was lekker om julle hier te ontvang en bly julle het dit geniet.
Vriendelike Groete
Attie en Marietjie
Anja K - Jul 2023
Algehele gradering
Mooiste natuurskoon!
Steven K - Aug 2022
Algehele gradering
Mooiste en beste.
Bermanzi Mountain Retreat & Trails se terugvoer
Goeiedag Steven,
Baie dankie vir die mooi positiewe kommentaar.
Ons is bly as ons gaste gelukkig is en dit geniet om hier op Bermanzi te kuier.
Altyd weer welkom.
Vriendelike groete
Attie en Marietjie
Bermanzi
Melanie J - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek en baie vriendelike gasheer.
Jaco B - Sep 2021
Algehele gradering
Breathtaking, photos do not justify what you see when you get there.
Bermanzi Mountain Retreat & Trails se terugvoer
Goeiedag Jaco,
Ons hier op Bermanzi is baie bly julle het dit hier geniet.
Ons waardeer jou baie mooi en positiewe resensie baie.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike Bermanzi groete,
Attie en Marietjie
Jannie C - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige kuier in 'n baie mooi omgewing.
Bermanzi Mountain Retreat & Trails se terugvoer
Goeiedag Jannie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering na julle kuier op Bermanzi.
Altyd weer welkom.
Mag julle n Geseënde Kerstyd beleef.
Vriendelike groete
Attie en Marietjie van Niekerk
Bermanzi
Marieta G - Apr 2021
Algehele gradering
'n Heerlike naweek.
Bermanzi Mountain Retreat & Trails se terugvoer
Goeie middag Marieta,
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons is bly as julle dit geniet het hier op Bermanzi.
Altyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Attie en Marietjie van Niekerk
Bermanzi
Chantelle B - Aug 2020
Algehele gradering
Out of this world scenery and location. Comfy and warm. Intense hiking.
Bermanzi Mountain Retreat & Trails se terugvoer
Goeiedag Chantelle ,
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer en kommentaar.
Dit was lekker om julle vriendelike mense hier te kon ontvang op Bermanzi.
Kom kuier weer.
Vriendelike groete,
Attie en Marietjie
Bermanzi
Anton V - Nov 2019
Algehele gradering
Besonders en spesiaal. Natuur is ongerep en absolutely beautiful!
Bermanzi Mountain Retreat & Trails se terugvoer
Goeiedag Anton,
Baie dankie vir julle mooi en positiewe kommentaar na julle besoek aan Bermanzi.
Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Kom gerus weer.
Vriendelike Bermanzi-groete,
Attie en Marietjie
Berbera S - Des 2018
Algehele gradering
Verskriklik aangenaam en fantastiese, pragtige omgewing met dierbare gasheer en gasvrou.
Victor F - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, gesellige verblyf en wonderlike kliëntediens.
Cliford M - Jun 2018
Algehele gradering
It was nice being a guest at your place, thank you.
Bermanzi Mountain Retreat & Trails se terugvoer
Hi Cliford, thank you for the feedback. I am glad you enjoyed your stay at Bermanzi. You are welcome to visit us again.
Best regards,
Attie, and Marietjie van Niekerk.
Caroline K - Jan 2018
Algehele gradering
Asemrowende natuurbelewenis en heerlike verblyf, waar mens waarlik kan rus.
Lees meerBermanzi Mountain Retreat & Trails se terugvoer
Middag Caroline,
Baie dankie vir jou positiewe en vriendelike terugvoering, na julle besoek hier op Bermanzi. Ons is bly julle het dit geniet en dit was lekker om julle te leer ken. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Attie en Marietjie van Niekerk
Christa L - Okt 2018
Algehele gradering
Kon niks doen want gereën.
Susan D - Nov 2018
Algehele gradering
Sal die eenheid waar ons geslaap aanbeveel vir een aand. Ander eenhede het nie so goed gelyk nie.
Bermanzi Mountain Retreat & Trails se terugvoer
Goeiemiddag Susan, dankie vir jou terugvoer.
Ek is bly julle het dit goed gevind, maar sal tog graag wil weet van watter ander eenhede jy praat wat nie so goed gelyk het nie. Ons hooffokus op Bermanzi is natuurlik die ongerepte natuur en ons pragtige staproetes, alhoewel ons natuurlik ook wil hê ons gaste moet lekker oornag in 'n netjiese plek. Die Stalle is spesifiek vir stapgroepe toegerus en ook baie goedkoper.
Ek hoor graag weer van julle.
Vriendelike groete
Attie
Danie W - Nov 2017
Algehele gradering
Omgewing was asemrowend.
Bermanzi Mountain Retreat & Trails se terugvoer
Middag Jd
Baie dankie Jd, vir julle goeie kommentaar na julle besoek aan Bermanzi. Ons is bly julle het dit geniet en lekker ontspan. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Attie en Marietjie
Bermanzi
Siyabonga M - Sep 2017
Algehele gradering
Awesome.
Bermanzi Mountain Retreat & Trails se terugvoer
Good Day Siyabonga,
Thank you for visiting Bermanzi. It was nice meeting you, we hope you enjoyed the rest of your holiday .Thank you for the kind comment.
Always welcome at Bermanzi.
Kind regards,
Attie and Marietjie van Niekerk
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 416 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bermondsey-plaas, Naby die R541, Belfast, 013, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang