Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bermanzi Mountain Retreat & Trails

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ben W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

It was peaceful, beautiful and Attie was a great host. We will definitely be back. The hike was beautiful, it is so quite and peaceful there. Accommodation was clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Attie
Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Goeiedag Ben, Dankie vir positiewe reaksie op julle besoek hier op Bermanzi. Dit was lekker om sulke aangename mense hier te ontvang Kom gerus weer. Vriendelike groete Attie en Marietjie

Michiel D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Beeldskoon en rustig. Beeldskone natuur met 'n besonderse waterval. Ons het die stap baie geniet en die roetes en opsies is baie mooi aan ons verduidelik. Die gratis hout is 'n groot bonus. Baie rustige wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Attie
Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Goeiedag Michael, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons werk steeds daaraan om ons diens aan ons gaste te verbeter. Dit was lekker om julle hier te ontvang en bly julle het dit geniet. Vriendelike Groete Attie en Marietjie

Anja K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2023

Mooiste natuurskoon! Oom Attie was baie gasvry en het seker gemaak ons is gemaklik. Volgende keer sal ons beslis in die Vakashani Gastehuis bly. Die natuurskoon rondom jou is ongelooflik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Steven K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Mooiste en beste. Was fantasties. As jy 'n mens is wat hou van ongelooflike mooi natuur is dit die plek om na te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Attie
Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Goeiedag Steven, Baie dankie vir die mooi positiewe kommentaar. Ons is bly as ons gaste gelukkig is en dit geniet om hier op Bermanzi te kuier. Altyd weer welkom. Vriendelike groete Attie en Marietjie Bermanzi

Melanie J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2022

Pragtige, rustige plek en baie vriendelike gasheer. Watervalstaproete was asemrowend en net moeilik genoeg. Ons het in die Vakashani huis gebly. Dit was ruim en snoesig met 'n gawe kaggel. Al wat kort was skoonmaakmiddels (lappie vir skottelgoed/afvee en genoeg opwasmiddel). Verwarmers in die kamers was ekstra welkom!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Breathtaking, photos do not justify what you see when you get there. Quiet, peaceful and utterly beautiful. The different habitats you experience on one place is absolutely amazing and the effort put in to create the trails is amazing as well. All I can say is book, experience it and be amazed. One of my best ever weekends!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Attie
Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Goeiedag Jaco, Ons hier op Bermanzi is baie bly julle het dit hier geniet. Ons waardeer jou baie mooi en positiewe resensie baie. Kom kuier gerus weer. Vriendelike Bermanzi groete, Attie en Marietjie

Jannie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2021

Rustige kuier in 'n baie mooi omgewing. Ideale wegbreekplek om lekker te rus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Attie
Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Goeiedag Jannie, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering na julle kuier op Bermanzi. Altyd weer welkom. Mag julle n Geseënde Kerstyd beleef. Vriendelike groete Attie en Marietjie van Niekerk Bermanzi

Marieta G
Kort verblyf
4.6
Apr 2021

'n Heerlike naweek. Gerieflike en skoon akkommodasie. Pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Attie
Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Goeie middag Marieta, Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly as julle dit geniet het hier op Bermanzi. Altyd weer welkom. Vriendelike groete, Attie en Marietjie van Niekerk Bermanzi

Chantelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2020

Out of this world scenery and location. Comfy and warm. Intense hiking. We had a wonderful family reunion with my parents following lockdown. It was perfect for scenery, peace and quiet and stunning hiking trails. No fancy bells and whistles, but perfectly comfortable. Be aware there is no signal! Attie was very informative and very welcoming thank you! Happily recommend to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Attie
Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Goeiedag Chantelle , Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer en kommentaar. Dit was lekker om julle vriendelike mense hier te kon ontvang op Bermanzi. Kom kuier weer. Vriendelike groete, Attie en Marietjie Bermanzi

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Besonders en spesiaal. Natuur is ongerep en absolutely beautiful! Dis 'n besonderse stukkie aarde wat mooi bewaar word. Attie and Marietjie is besonderse mense wat al hulle knowledge met jou sal deel as jy die tyd het. Dis 'n super plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Attie
Bermanzi Mountain Retreat & Trails
Goeiedag Anton, Baie dankie vir julle mooi en positiewe kommentaar na julle besoek aan Bermanzi. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Kom gerus weer. Vriendelike Bermanzi-groete, Attie en Marietjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Attie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 416 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bermondsey-plaas, Naby die R541, Belfast, 013, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2OWJmOTE3LWY1ZDItNDU1OC1iNGZhLTBlZGM5YTdiYWQ3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Farm Bermondsey Off the R541 013 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.826373108852 30.343291589949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang