Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bermuda 202

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.1
Jose Mario M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Excellent. Very comfortable and gives a feeling of being at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Bermuda 202
Thank you very much for your kind review regarding your stay at 202 Bermuda. It was a privilege to be of help to you and your family, especially during a time of need! We also recommend you as an excellent guest and will be very happy to accommodate you in future. Please send us your banking details, in order to refund your breakage deposit of R800. We appreciate that you left our place in the same condition you found it. To us, it's also a second home - therefore, we tried to make this unit a happy and homely place to be. Be blessed and kindest Ballito greetings! Martie Meyer.

Hannes S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Netjies. Ligging is baie goed en gerieflik. Netjiese slaapplek. Strand is loopaftand. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Bermuda 202
Baie dankie Hannes vir goeie resensie wat jy aan ons gegee het. Waardeer dit baie. Jy was ook n baie aangename kliente om mee saam te werk. Ons wens jou baie voorspoed verder vorentoe, en weereens ons opregte waardering. Ons innigste wense en hoop ons kan julle weer akkomodeer. Indien dit moontlik is (hang af van volgende bespreking) sal ons aan julle 'n gratis nag gee, net omrede julle goeie gesindheid. Jy sal my net moet herinner daaraan, as ek dalk vergeet. Baie seen en vriendelike Ballitogroete Martie Meyer.

Paul W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Relaxing. Walking disrance to shops and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Bermuda 202
Baie dankie Paul vir goeie resensie wat jy aan ons gegee het. Waardeer dit baie . Jy was ook n baie aangename kliente om mee saam te werk. Ons wens jou baie voirsoied toe verder vorentoe, en weereens ons opregte waardering. Ons innigste wense en Ballitogroete. Martie Meyer.

Thabiso M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2023

Very convenient place to be at, sea view is perfect. Just close to the places of entertainment and fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Frik E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2023

Was lekker. Die kompleksbestuur moet teen lawaaierige naweekgaste optree. Kort 'n asblik by die braai-area.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Martie
Bermuda 202
Geagte Frik, ons is baie jammer om die swak resensie van jou ondervinding van 202 Bermuda te hoor. Die woonstel word daagliks gediens (behalwe Sondae ). Daar was elke dag n geleentheid om vir die Skoonmaker te se wat hinder - so ook met netheid. Kon ook aan die Agente asook aan ons die eienaars (jul het ook ons tel nr gehad) gemeld het , en daar sou ook onmiddellike aandag daaraan geskenk geword het - maar ons het geen klagtes ontvang nie. Ons kry juis komplimente van ander gaste oor die netheid van eenheid, en dit het totaal onverwags (na al die geleenthede , na ons gekom( waarvoor ons baie jammer is ). Dit is ook vir ons onverstaanbaar hoekom sekuriteit 'n probleem was. Die woonstel is toegerus met n 'slam lock ' veiligheidsdeur by voordeur , asook n groot skuifdeur na balkon. Verder is daar n Sekuriteitshekkie met n sekuriteitskode , wat deur die tuine , toegang gee na die Promenade en Hoofstramd - aangesien woonstel op Hoofstrand gelee is. Parkering uiters veilig in Hoofgebou. Weet nie of jul enige probleme met jul moter se veiligheid ondervind het nie. Is daar enige manier waarop ons die Woonstel meer kon beveilig. Ons hoor graag van julle. Ons vra om verskoning vir enige ongerief en is weereens jammer dat jul ons nie ons of ons agente gekontak het nie. Vriendelike Ballitogroeete. Martie Meyer

Lolla N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

So lekker geleë. Maklike toegang tot strand en winkels!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Bermuda 202
Baie dankie Lolla vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit baie. Ek kan dalk vir jou 'n volgende keer 'n dag gratis gee, net om dankie te se, hang net af van besprekings. Bly jul het lekker gerus en vakansie geniet. Hopelik sien ek julle weer en kan ons do ekstra daggie inwerk. Ons gaan nou weer November soontoe, om alles mooier te maak. Geniet julle naweek, en bly geseend. Ballito-groete Martie.

Anonieme gas
Kort verblyf
2.8
Feb 2022

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Martie
Bermuda 202
Ons is baie jammer vir die slegte ondervinding wat julle gehad het, dit was onnodig dat julle sulke ondervinding gehad het, jammer. Die vorige besoekers, wat 3 weke daar was het ongelukkig die plek lelik verniel en het eers die oggend voor julle gearriveer het die plek ontruim. Hulle het die slotte beskadig en ons moes dit sederdien almal vervang. Direk na julle ons geskakel het oordat julle nie die deur kon oopmaak nie, het ons 'n onderhoudsman gekontak wat op die perseel was en binne minute julle tasse opgedra het en die deur oopgemaak het. Hy het ons geskakel en gese julle is tevrede want julle kan net die sekuriteitshek gebruik, anders sou ons die slot die volgende dag vervang het. Ons het ook julle daarna geskakel wat julle bevestig het dat julle tevrede is met die gebruik van die veiligheishek. Die vorige gaste het boonop nie die sleutels terugbesorg soos die reeling is nie maar in die woonstel gelos by die skoonmakers, ons was nie daarvan bewus voordat julle ons geskakel het nie en dit het ons 'n tydjie geneem om die sleutels op te spoor. Al die nuwe DStv dekodeerders laat nie toe dat simkaarte geruil word nie, maw men's kan nie meer net n kaart bring nie, moet ook jou eie dekodeerder saambring. Op die huisreels word dit uitgestip, ook dat ons teen R25 per dag dit kan reel. Daar is wel n Openview dekodeerder met al die gratis kanale. Ons het ook die balkon Trelideur sederdien vervang met 'n glaspaneel en glas skuifdeur. Wat betref die trappe, die beskrywing se dit is op die 2 de terras, foto's wys dit ook. Nogmaals jammer vir die nare ondervinding, ons was nie vooraf bewus van die toestand nie, ons Agente wat onderhoud en skoonmaak hanteer het ons ook nie op hoogte gehou nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e4fb3887b298f0cf0be6f98e2134fd6e493e229d5cdf01d64f6839aafc8dc9b461e7add52a6e130c41fa22c80efbc3c3de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 102A Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.53247 31.22257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang