Bermuda 202
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jose Mario M - Jun 2024
Algehele gradering
Excellent.
Bermuda 202 se terugvoer
Thank you very much for your kind review regarding your stay at 202 Bermuda. It was a privilege to be of help to you and your family, especially during a time of need! We also recommend you as an excellent guest and will be very happy to accommodate you in future. Please send us your banking details, in order to refund your breakage deposit of R800. We appreciate that you left our place in the same condition you found it. To us, it's also a second home - therefore, we tried to make this unit a happy and homely place to be. Be blessed and kindest Ballito greetings! Martie Meyer.
Hannes S - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies. Ligging is baie goed en gerieflik.
Bermuda 202 se terugvoer
Baie dankie Hannes vir goeie resensie wat jy aan ons gegee het. Waardeer dit baie. Jy was ook n baie aangename kliente om mee saam te werk. Ons wens jou baie voorspoed verder vorentoe, en weereens ons opregte waardering. Ons innigste wense en hoop ons kan julle weer akkomodeer. Indien dit moontlik is (hang af van volgende bespreking) sal ons aan julle 'n gratis nag gee, net omrede julle goeie gesindheid. Jy sal my net moet herinner daaraan, as ek dalk vergeet.
Baie seen en vriendelike Ballitogroete
Martie Meyer.
Paul W - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Bermuda 202 se terugvoer
Baie dankie Paul vir goeie resensie wat jy aan ons gegee het. Waardeer dit baie . Jy was ook n baie aangename kliente om mee saam te werk.
Ons wens jou baie voirsoied toe verder vorentoe, en weereens ons opregte waardering.
Ons innigste wense en Ballitogroete.
Martie Meyer.
Thabiso M - Sep 2023
Algehele gradering
Very convenient place to be at, sea view is perfect.
Frik E - Mrt 2023
Algehele gradering
Was lekker.
Bermuda 202 se terugvoer
Geagte Frik, ons is baie jammer om die swak resensie van jou ondervinding van 202 Bermuda te hoor.
Die woonstel word daagliks gediens (behalwe Sondae ). Daar was elke dag n geleentheid om vir die Skoonmaker te se wat hinder - so ook met netheid. Kon ook aan die Agente asook aan ons die eienaars (jul het ook ons tel nr gehad) gemeld het , en daar sou ook onmiddellike aandag daaraan geskenk geword het - maar ons het geen klagtes ontvang nie. Ons kry juis komplimente van ander gaste oor die netheid van eenheid, en dit het totaal onverwags (na al die geleenthede , na ons gekom( waarvoor ons baie jammer is ).
Dit is ook vir ons onverstaanbaar hoekom sekuriteit 'n probleem was.
Die woonstel is toegerus met n 'slam lock ' veiligheidsdeur by voordeur , asook n groot skuifdeur na balkon.
Verder is daar n Sekuriteitshekkie met n sekuriteitskode , wat deur die tuine , toegang gee na die Promenade en Hoofstramd - aangesien woonstel op Hoofstrand gelee is.
Parkering uiters veilig in Hoofgebou. Weet nie of jul enige probleme met jul moter se veiligheid ondervind het nie. Is daar enige manier waarop ons die Woonstel meer kon beveilig. Ons hoor graag van julle.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief en is weereens jammer dat jul ons nie ons of ons agente gekontak het nie.
Vriendelike Ballitogroeete. Martie Meyer
Lolla N - Okt 2022
Algehele gradering
So lekker geleë.
Bermuda 202 se terugvoer
Baie dankie Lolla vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit baie. Ek kan dalk vir jou 'n volgende keer 'n dag gratis gee, net om dankie te se, hang net af van besprekings. Bly jul het lekker gerus en vakansie geniet. Hopelik sien ek julle weer en kan ons do ekstra daggie inwerk.
Ons gaan nou weer November soontoe, om alles mooier te maak.
Geniet julle naweek, en bly geseend.
Ballito-groete
Martie.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang