Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bermuda 302

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 065 R1 859 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bermuda 302 is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel op die derde verdieping en is perfek vir gesinne wat op soek is na 'n strandvakansie. Bermuda is op Ballito se bekende 4 km promenade reg op Willard Beach.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, lugversorging en 'n plafonwaaier, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit lei na 'n balkon met pragtige uitsigte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier, terwyl die derde slaapkamer 2 driekwartbeddens en 'n plafonwaaier het. Die derde slaapkamer bied ook toegang tot 'n balkon. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n ontbythoekie, gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar, en die verblyf het 'n omsetter wat die TV, WiFi en 'n lamp tydens kragonderbrekings aan die gang hou. Gaste kan op die stoep ontspan. Daar is ook sitplek en 'n gasbraai, perfek om buite te eet en die vars seelug te geniet.

Die kompleks bied geriewe op die perseel, soos 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area met asemrowende stranduitsigte. Die verblyf het 2 aangewese parkeerplekke, waarvan een onderdak is, en die kompleks het ook 'n hysbak. Bermuda 302 is ideaal vir 'n ontspanne en genotvolle strandvakansie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 105

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 065
R2 065 R1 859
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 065
R2 065 R1 859
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4e1644d187c27490ca9e852f467ec9209af86c101e4627d1cce5346783b281fd16ae364dc55e60e379faab41efab7e48231?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 065 nouVanaf R1 859 per nag (plek vir 6) 102A Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.532410701845 31.222147949243

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang