Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bermuda Beach F26

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R245 administrasiefooi en R750 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

ID/paspoort word vereis by inklok.

Die fooi vir gesigsherkenning is R250 per persoon.

Gaste moet die klubhuis besoek om hul registrasie te voltooi en betaling te maak. Betaling word verkies met kaart, aangesien ons nie kontantaanvaarding kan waarborg nie.

Klubhuisure: Maandag tot Donderdag: 8:00 - 17:00: Vrydag: 9:00 - 13:00 (Let wel: Die klubhuis is gesluit oor naweke.)

Na-ure Inklok: Indien jy buite hierdie ure moet inklok, meld asseblief aan en uit by die hek totdat jou registrasie voltooi is.
Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n komplimentêre mid-verblyfskoonmaak met vars linne insluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 899
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 899
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg F26, Bermuda Beach, Greenways Gholflandgoed, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed8a304dfd4cc344194c30590fd905d0c55c411b60e5b9180b3301261065fcc56355ae6d25af1faa8fd0b8ec7b968a62812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 899 per nag (plek vir 6) Beach Road F26 Bermuda Beach, Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.126736 18.836348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang