Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bernards Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bernardstraat 717, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bernards Breeze is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Pringlebaai bied. Die kothuis is binne maklike bereik van die strand en is ideaal vir 'n ontspanne gesinsvakansie.

Die dubbelverdiepingkothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Dié kamer is op die boonste verdieping en beskik oor 'n glasdeur wat na die balkon met lieflike berguitsigte oopmaak. 'n Leessitkamer met gemaklike stoele is op die oorloop bo geleë. Die tweede en derde slaapkamers is albei op die onderste verdieping geleë en het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. 'n En suite-badkamer met 'n stort is beskikbaar in die tweede slaapkamer, terwyl die derde slaapkamer 'n aparte badkamer met 'n bad het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Op die onderste verdieping vind gaste die kombuis met 'n gasstoof sowel as 'n elektriese oond en lei na 'n opwaskamer wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitarea, 'n TV en 'n houtkaggel.

Die huis is ook toegerus met 'n omskakelaar en batterystelsel wat die huis bestuur en gaste van noodsaaklike elektrisiteit voorsien tydens beurtkragtye.

Die omheinde patio bied 'n ingeboude braai-area en 'n buite-eetstel waar gaste maaltye al fresco kan geniet. Die omheinde tuin bied 'n veilige omgewing vir kinders om in te speel, terwyl die trampolien buite die huis bydra tot die pret.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bernardstraat 717, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bernards Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bernardstraat 717, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47b535dc360e111e5c2efd69ac1f1ebbb231ddb736bb3390e28a7ab980db7774e50ddac0a6df237404a5239ad8466d77408e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 717 Bernard Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.3435038 18.8326596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang