Bernevece Bed & Breakfast
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, en daar is lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere kanale, 'n elektroniese kluisie, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee volwassenes kan ook op aparte beddens slaap as die kamer gedeel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders van 8 tot 17 sal die volle volwasse tarief vir kamers en ontbyt betaal.
Kinders onder 7 bly gratis en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Die was en stryk van gaste se persoonlike wasgoed kan teen ekstra koste by die bestuurder gereël.
Haardroërs is beskikbaar op versoek by ontvangs. Dit kos nie ekstra nie en moet net terugbesorg word na gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, en die kamer het sy eie balkon. Boonop het die kamer lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere kanale, 'n elektroniese kluisie, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee volwassenes kan ook op aparte beddens slaap as die kamer gedeel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders van 8 tot 17 sal die volle volwasse tarief vir kamers en ontbyt betaal.
Kinders onder 7 bly gratis en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Die was en stryk van gaste se persoonlike wasgoed kan teen ekstra koste by die bestuurder gereël.
Haardroërs is beskikbaar op versoek by ontvangs. Dit kos nie ekstra nie en moet net terugbesorg word na gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n koningingrootte-bed in die een kamer en en 'n dubbelslaapbank in die ander kamer. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n kombuis wat volledig toegerus is, lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere kanale, 'n elektroniese kluis en 'n privaat balkon. Twee volwassenes kan ook op aparte beddens slaap as die kamer gedeel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders van 8 tot 17 sal die volle volwasse tarief vir kamers en ontbyt betaal.
Kinders onder 7 bly gratis en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Die was en stryk van gaste se persoonlike wasgoed kan teen ekstra koste by die bestuurder gereël.
Haardroërs is beskikbaar op versoek by ontvangs. Dit kos nie ekstra nie en moet net terugbesorg word na gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, en daar is lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere kanale, 'n elektroniese kluisie, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee volwassenes kan ook op aparte beddens slaap as die kamer gedeel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders van 8 tot 17 sal die volle volwasse tarief vir kamers en ontbyt betaal.
Kinders onder 7 bly gratis en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Die was en stryk van gaste se persoonlike wasgoed kan teen ekstra koste by die bestuurder gereël.
Haardroërs is beskikbaar op versoek by ontvangs. Dit kos nie ekstra nie en moet net terugbesorg word na gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n privaat balkon, lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere kanale, 'n elektroniese kluisie, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders van 8 tot 17 sal die volle volwasse tarief vir kamers en ontbyt betaal.
Kinders onder 7 bly gratis en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Die was en stryk van gaste se persoonlike wasgoed kan teen ekstra koste by die bestuurder gereël.
Haardroërs is beskikbaar op versoek by ontvangs. Dit kos nie ekstra nie en moet net terugbesorg word na gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is weg van die ander eenhede geleë en bied meer privaatheid. Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n ontbythoekie en 'n TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders van 8 tot 17 sal die volle volwasse tarief vir kamers en ontbyt betaal.
Kinders onder 7 bly gratis en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Die was en stryk van gaste se persoonlike wasgoed kan teen ekstra koste by die bestuurder gereël.
Haardroërs is beskikbaar op versoek by ontvangs. Dit kos nie ekstra nie en moet net terugbesorg word na gebruik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-weg 17, Empangeni, 3800, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang