Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bernevece Bed & Breakfast

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lezette S
1 nag
5.0
Feb 2024

Ek het baie welkom gevoel en Bernevece sal my beslis weer sien. Ligging is ideaal. Baie netjies. Vriendelike ontvangs. Die wegneem-ontbyt was heerlik en heeltemal onverwags. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Murucas Arumugam
Bernevece Bed & Breakfast
Wow Lezette, thank you so much for the top rating you gave Bernevece B&B. We strive to please in whatever way we can. Please feel free to visit us again. Regards, Ronnie

Aubrey Sipho M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Friendly staff. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Murucas Arumugam
Bernevece Bed & Breakfast
Dear Aubrey, Thank you very much for your great rating for Bernevece B&B. We appreciate your business and your comments. You are most welcome to visit us again. Regards, Ronnie

Ilse B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Puik kliëntediens. Lily, die bestuurder, en Bongi, haar hulp, is absoluut ingestel op die kliënt en gee baie aandag aan die kliënt se voorkeure en behoeftes. Die beddegoed is so lekker "fluffy" en alles is gemaklik en netjies. Die ontbyt is heerlik en ek kon my ontbyt in die kamer geniet. Daar was selfs 'n woefkardoes bygegee indien ek enigiets met my wou saamneem wat ek nie opgeëet het nie. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Murucas Arumugam
Bernevece Bed & Breakfast
Hello Ilse Thank you for your outstanding review. We are glad you enjoyed your stay with us. You are welcome back anytime. On behalf of my team and we would love to see you guys visit us again soon. Regards, Ronnie

Dawn W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Wat 'n heerlike bederf, sal vir seker Bernevece Aanbeveel! Wat 'n Heerlike B&B, die gasheer was uitstaande en so vriendelik, die kamer was heerlik ruim en netjies en baie mooi, die ontbyt was ook baie smaakvol en ons het ook 'n "doggybag" gekry met lekker goedjies in! Sal definitief weer daar slaap as ons daardeur gaan. Welgedaan! Die plek is buite so mooi geverf, so foto nie naastenby so mooi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Murucas Arumugam
Bernevece Bed & Breakfast
The management and staff are both humbled and honoured by the wonderful review and rating that Ms Wessels has bestowed on our establishment, Bernevece B&B. Ms Wessels' group were the exemplary type of guests that any hospitality organisation would love to host. We will welcome them anytime they need to be accommodated again. Thank you so much. Regards, Ronnie Naidoo & Team

Melita D
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2024

I enjoyed. It's was wonderful. I enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Murucas Arumugam
Bernevece Bed & Breakfast
Dear Melita Thank you for your outstanding rating. From the Bernevece Management Team... you are always welcome. Regards Ronnie

Danielle K
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Great stay. Spacious, clean room and friendly faces.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize M
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2023

Net een woord - ongelooflik. Die host was ongelooflik behulpsaam, vriendelik en het meer gedoen as wat van haar verwag word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Murucas Arumugam
Bernevece Bed & Breakfast
Dear Lize Thank you abundantly for your great comments and outstanding review of Bernevece B&B and our staff interaction with you. At Bernevece B&B we choose to go the extra mile to ensure that our guests come first in every aspect while they enjoy our humble and homely establishment. You are most welcome any time at Bernevece B&B. Regards Ronnie Naidoo Director

Maryna S
1 nag Besigheidsreis
4.4
Des 2022

Vriendelike diens. Die personeel en bestuur is uiters vriendelik en gaaf. Hulle het aangebied om ons die ontbyt wat ingesluit was vir ons te verpak sodat ons dit op die pad kan eet aangesien ons vroeg vir werk in die pad moes val.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Murucas Arumugam
Bernevece Bed & Breakfast
Dear Maryna, Thank you for your review. You are most welcome back at Bernevece B&B. Regards, Ron

Winky R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2022

We had a lovely stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Murucas Arumugam
Bernevece Bed & Breakfast
Hello Winky, Thank you for your very nice review. We are glad you enjoyed your stay with us. On behalf of my team and we would love to see you guys visit us again soon, you are welcome any time. Regards, Ronnie

Naomi L
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2022

The furnishings are lovely, the apartment is a very comfortable size, the kitchen in the apartment caters for self service. We enjoyed our stay. Amazing accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Murucas Arumugam
Bernevece Bed & Breakfast
Dear Naomi Thank you for booking with Bernevece B&B. We appreciate your outstanding review for our humble establishment. Please drop by and spend time with us again, anytime you are in our area. Regards Ron

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Murucas Arumugam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 366
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 366
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-weg 17, Empangeni, 3800, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b5f2fc5d3a5414389f90f879bc3cc48c299898516a3a1f57128f650f917538d56ee90bfda7a7d4e3f1b4a5d4eca402b05b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 366 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 17 Piet Retief Road Empangeni 3800 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.749122 31.889054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang