Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bernevece Bed & Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-weg 17, Empangeni, 3800, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 366 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bernevece Bed & Breakfast is in die hartjie van Empangeni in KwaZulu-Natal geleë. Dié gastehuis bied 'n gemaklike rusplek vir sake- en ontspanningsreisigers.

Verblyf word gebied in 6 kontemporêre suites met Afrika-ontwerpe. Hierdie ruim suites het elkeen 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Boonop het elke kamer lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere kanale, 'n elektroniese kluis, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt word op versoek teen 'n ekstra koste bedien. Gepakte etes word voorsien wat gaste in hul kamers, die oop stoep of buite die perseel kan eet. Ander etes kan ook gereël word.

Bernevece Bed & Breakfast is die perfekte basis vanwaar gaste daguitstappies na die Hluhluwe-wildreservaat, Phinda-wildreservaat, Kosibaai, die St Lucia-riviermonding en die Tusk Umfolozi-kasino kan onderneem. Plaaslike doendinge sluit wildritte, perdry, diepseehengel en voëlkyk in.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lezette S
5.0
Ek het baie welkom gevoel en Bernevece sal my beslis weer sien. Ligging is ideaal. Baie netjies. Vriendelike ontvangs. Die wegneem-ontbyt was heerlik ...
Sien meer
Feb 2024
Aubrey Sipho M
Saam met vriende
5.0
Friendly staff. We really enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Ilse B
Besigheidsreis
5.0
Puik kliëntediens. Lily, die bestuurder, en Bongi, haar hulp, is absoluut ingestel op die kliënt en gee baie aandag aan die kliënt se voorkeure en beh...
Sien meer
Aug 2022
Dawn W
Saam met lewensmaat
4.8
Wat 'n heerlike bederf, sal vir seker Bernevece Aanbeveel! Wat 'n Heerlike B&B, die gasheer was uitstaande en so vriendelik, die kamer was heerlik rui...
Sien meer
Sep 2024
Danielle K
Saam met vriende
4.8
Great stay. Spacious, clean room and friendly faces.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Murucas Arumugam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Piet Retief-weg 17, Empangeni, 3800, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bernevece Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 366
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 366
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-weg 17, Empangeni, 3800, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b5f2fc5d3a5414389f90f879bc3cc48c299898516a3a1f57128f650f917538d56ee90bfda7a7d4e3f1b4a5d4eca402b05b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 366 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 17 Piet Retief Road Empangeni 3800 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.749122 31.889054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang