Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berries Corner

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 14, Boesmansriviermond, Oos-Kaap, 6190, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Berries Corner bied gemaklike selfsorgverblyf is 'n stylvolle en lugtige vakansiehuis net oorkant die Boesmansrivier in Kenton-on-Sea. Gaste kan saam met vriende en familie kuier, 'n rustige klein-dorpie-ervaring hê, die strand besoek en langs die rivier ontspan.

Die huis beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers, 'n buitestort, oopplankombuis, sitarea en eetarea.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Daar is 3 slaapkamers op die boonste verdieping waarvan een 2 enkelbeddens het en die ander elk 'n dubbelbed het. Een slaapkamer het 'n stort en wasbak en die ander het 'n toilet, bad en wasbak.

Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping waarvan 1 'n dubbelbed het en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n 2 yskaste, Smeg-oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ysmasjien, eetgerei, breekware, potte en panne toegerus. Daar is 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër, asook 2 etenstafels elk met sitplek vir 12 binne en buite die huis. Alle linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien. 'n Kampbedjie, stoeltjie en stootwaentjie is ook vir 'n baba of peuter beskikbaar.

Daar is braaigeriewe met 'n Weber, gasbraai, pizza-oondjie en 'n vuurput. Daar is ook WiFi, 'n dubbelkano, veilige parkeerplek vir 3 voertuie en 'n alarmsisteem met laserstraalsekuriteit buite.

Die huis is ideaal geleë met 'n paadjie reg oor die pad na die rivier, 5 huise weg van die inglipbaan en stapafstand vanaf die strand. Die daaglikse kruidenierswinkel en koffiewinkel is ook binne loopafstand.

Doendinge in die area sluit stap, swem, fietsry, waterski, visvang, kanovaart, voetslaan, perdry en tennis in. Gaste kan natuurreservate besoek of 'n potjie gholf speel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort
Badkamer 4

Bad, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rivierstraat 14, Boesmansriviermond, Oos-Kaap, 6190, Oos-Kaap
  • Gaste dink Berries Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 14, Boesmansriviermond, Oos-Kaap, 6190, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhN2MxNjg1LTNmMmUtNDI1NC1hMmQ1LTNjOGEyYWUyODY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 12) 14 5 1 5 14 River Street Bushmans River Mouth 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.687479292615 26.659470018454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang