Berry Bush Guest Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Henriette M Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
John L - Aug 2024
Algehele gradering
‘n Tuiste weg van jou woning af!
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie, John. Waardeer. Dit was gaaf om jou te ontmoet. Jy is altyd welkom! Groete, Henriette
Hannes P - Mei 2024
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf. Was ideaal vir my doel.
Lees meerBerry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie Hannes, dit was lekker om julle hier te ontvang. En julle is baie welkom in die toekoms ook. Groete, Henriette
Marietjie V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie oulike plek heel gerieflik ingerig.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie Marietjie.
Martie B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam. Naby baie besienswaardighede.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie, Martie.
Vriendelike groete
Henriette
Lize B - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, rustig, lekker spasie!
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Liewe Lize,
Julle sal altyd welkom wees.
Dankie vir die terugvoer, waardeer.
Groete
Henriette
Petro S - Des 2023
Algehele gradering
Werk.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Hennie en Petro. Waardeer julle 4 uit 5. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete
Henriette
Cathrine L - Apr 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Thank you kindly for your review. Most appreciated. Regards, Henriette.
Elna K - Apr 2022
Algehele gradering
Baie oulik, rustig en netjies! Vriendelike ontvangs, dankie vir die heerlike week wat ons daar kon spandeer!
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie Elna, Ons was bly om julle te ontvang en huisves. Altyd welkom! Groete, Henriette en Frans.
Antoinette B - Mrt 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Liewe Antoinette, baie dankie vir jou vriendelike opmerkings. Julle was baie maklike gaste, veral tydens die onvermydelike kragonderbreking. Altyd welkom terug!
Johan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties, stil en gerieflik.
Yolindi V - Mrt 2022
Algehele gradering
Mens voel sommer tuis en opset is ideaal.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Yolindi. Kom kuier gerus wees.
Arista B - Aug 2019
Algehele gradering
Overnight stay at Aanthuizen attending a function at AirForce Gym.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Thank you so much for your kind review Arista. Thank you for choosing Aanthuizen and you are always welcome.
Kind regards
Henriette Botha
Minnie V - Aug 2019
Algehele gradering
Veilig. Rustig. Vriendelike mense. Baie lekker gebly.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Minnie en ons is so bly julle dogter het so goed gevaar met die dans.
Groete
Henriette
Herman V - Mei 2019
Algehele gradering
Stil area en ten volle toegerus, uitstekende en behulpsame gasvrou.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie, Herman.
Lisa R - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige ruim tuinwoonstel, goeie ligging, vriendelike mense.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Gerrie V - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies. Puik diens. Waarde vir geld.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie Gerrie. En die waterdruk van die stort is intussen uitgesorteer :)
Groete,
Henriette
Christelle B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjiese, veilige en gerieflike verblyf.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
En ons sal julle met ope arms ontvang. Dankie vir die aanbeveling. Groete, Henriette.
Sandra V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Sandra. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het.
Vriendelike groete, Henriette M Botha.
Ernst M - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi skoon. Goeie waarde vir geld.
Raelize D - Mei 2018
Algehele gradering
Tops!
Christa M - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies, rustig en ideaal geleë vir ons spesifieke behoefte.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie vir die puik resensie en terugvoer, Christa!
Die stortkop is verander en die waterdruk weer uitstekend. Wit handdoeke is ook nou op versoek beskikbaar.
Vriendelike groete,
Henriette Botha
Christelle G - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik fantasties!
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie Christelle,
Waardeer jou vyf sterre!
Groete Henriette
Nicole M - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en rustig!
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie en ondersteuning. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Henriette.
Marietjie V - Jan 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie! Ons waardeer die terugvoer en ook julle ondersteuning van ons onderneming! Henriette
Ernst P - Des 2017
Algehele gradering
Dit was perfek vir ons behoefe vir een aand.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie Ernst,
Dit was lekker om julle te ontvang.
Groete,
Henriette M Botha
Carin V - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker .
Deon M - Apr 2016
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie Deon!
Pieter E - Sep 2016
Algehele gradering
Dit voel soos jou huis weg van jou huis.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie, Pieter!
Linda E - Okt 2016
Algehele gradering
Alles is voorsien vir 'n kort verblyf.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Ag baie dankie vir jou vriendelike terugvoer!
Waardeer en hopelik sien ons julle weer.
Grant B - Nov 2015
Algehele gradering
Lekker rustig, en die verblyf gerieflik.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie vir jou resensie Grant.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Henriette M Botha
Aanthuizen Self Catering Cottage
Lucas V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik!
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie Lucas vir die 5 uit 5's - Waardeer.
Kom gerus weer as julle blyplek benodig in ons omgewing.
Henriette.
Ronel H - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly - sal weer gebruik.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Liewe Ronel,
Baie dankie vir die moeite gedoen om vir ons 'n review te gee, ons waardeer. Dit was 'n plesier om julle te mag huisves - kom gerus weer.
Vriendelike groete
Henriette M Botha
Aanthuizen Self Catering Cottage
Brenda A - Okt 2015
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en veilig.
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie Brenda. Waardeer jou terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Henriette.
Viriëtte C - Sep 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Berry Bush Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Viriette dat jy vir ons 'n resensie geskryf het! Ons is bly dat julle jul wegbreek aand geniet het.
Groete
Henriette Botha, Aanthuizen Self Catering Cottage.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maud-weg 94, Valhalla, Pretoria, 0185, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang