Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berry Bush Guest Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
John L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

‘n Tuiste weg van jou woning af! Baie netjiese verblyf en het meer ruimte as wat ek verwag het en het in al my behoeftes voldoen. Die ontvangs en totsiens se woord word hoog waardeer. Aan die Gasheer en Gasvrou, ons sien mekaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette M
Berry Bush Guest Cottage
Baie dankie, John. Waardeer. Dit was gaaf om jou te ontmoet. Jy is altyd welkom! Groete, Henriette

Hannes P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie netjiese verblyf. Was ideaal vir my doel. Die ligging was perfek vir die doel van my besoek aan Pretoria. Die ontvangs by ons aankoms was baie vriendelik en opreg. Ons is ontvang soos ou vriende. Deur die loop van ons verblyf is daar gereeld navraag gedoen of alles nog reg is. Ons kan hierdie plek met 'n oop gemoed aanbeveel vir enige tydperk se verblyf. Alles is daar vir kort of lang verblyf. Aan die Gasvrou en Gasheer, baie dankie vir 'n aangename naweek. Ons sal weer daar by julle oorbly indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette M
Berry Bush Guest Cottage
Dankie Hannes, dit was lekker om julle hier te ontvang. En julle is baie welkom in die toekoms ook. Groete, Henriette

Marietjie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie oulike plek heel gerieflik ingerig. Baie oulike plek netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette M
Berry Bush Guest Cottage
Dankie Marietjie.

Martie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Baie aangenaam. Naby baie besienswaardighede. Die verblyf was aangenaam en die diens puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Henriette M
Berry Bush Guest Cottage
Dankie, Martie. Vriendelike groete Henriette

Lize B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Skoon, rustig, lekker spasie! Sal beslis weer daar tuisgaan as ek in Pretoria is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette M
Berry Bush Guest Cottage
Liewe Lize, Julle sal altyd welkom wees. Dankie vir die terugvoer, waardeer. Groete Henriette

Petro S
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Werk. Baie netjies en gerieflik. Henriette doen baie moeite om seker te maak jy is gemaklik. Ek sal vir seker weer gebruik maak van Berry Bush Guest Cottage wanneer ek in Pretoria is. Kan met vrymoedigheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette M
Berry Bush Guest Cottage
Baie dankie Hennie en Petro. Waardeer julle 4 uit 5. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete Henriette

Cathrine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

We had a lovely stay. Very spacious. The bathroom was a good size.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette M
Berry Bush Guest Cottage
Thank you kindly for your review. Most appreciated. Regards, Henriette.

Elna K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Baie oulik, rustig en netjies! Vriendelike ontvangs, dankie vir die heerlike week wat ons daar kon spandeer! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette M
Berry Bush Guest Cottage
Dankie Elna, Ons was bly om julle te ontvang en huisves. Altyd welkom! Groete, Henriette en Frans.

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Huis weg van die huis af. Die vriendelikste diens. Lekker ruim, privaat woonstel met al die geriewe wat mens nodig het. Sal Berry Bush vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette M
Berry Bush Guest Cottage
Liewe Antoinette, baie dankie vir jou vriendelike opmerkings. Julle was baie maklike gaste, veral tydens die onvermydelike kragonderbreking. Altyd welkom terug!

Johan P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Fantasties, stil en gerieflik. Ek was hartlik gegroet en deurentyd op die hande gedra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette M Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maud-weg 94, Valhalla, Pretoria, 0185, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA260288b6b4d47baf755d1766f4efc63c4a170de2b7bc678ea887a47b5b8e08d4b423cba56fe3f8e76a9b4a543f96708534ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 94 Maud Road Valhalla 0185 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.80441 28.153475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang