Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berry Hill Guesthouse

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2 - Sakpaskamer
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 2 is 'n knus dubbelkamer met slaapplek vir 2 gaste. Dit is met 'n dubbelbed ingerig. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Let asb. dat hierdie die kleinste kamer is en slegs vir oornagverblyf geskik is. Hierdie kamer is met 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan ook 'n waaier of 'n verwarmer aanvra. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer het 'n elektriese kombers vir koue nagte.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Maaltye word nie voorsien nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 1 is 'n knus gesinskamer met slaapplek vir 4 gaste. Dit is met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens ingerig. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n Tv met toegang tot Netflix en YouTube. Linne en 2 badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamer is met 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan ook 'n waaier of 'n verwarmer aanvra. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer se dubbelbed het 'n elektriese kombers vir koue nagte.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Maaltye word nie voorsien nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 3 is 'n knus gesinskamer met slaapplek vir 4 gaste. Dit is met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens ingerig. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV met toegang tot Amazon Prime en YouTube. Linne en 2 badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamer is met 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan ook 'n waaier of 'n verwarmer aanvra. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer se dubbelbed het 'n elektriese kombers vir koue nagte.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Maaltye word nie voorsien nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 4 is ons gerieflike gesinskamer wat slaapplek aan 4 gaste bied en 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV met toegang tot Netflix en YouTube. Gehaltelinne en 2 badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamer sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste kan ook 'n waaier versoek. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié kamer se dubbelbed is met 'n elektriese kombers vir kouer nagte toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Maaltye word nie voorsien nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ventershoek-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40a6dce17b1fc85d42dafa9143dace7da98b30726473f90d682e9e5a369358dd2cf4e2e87599ae37f0691688498e81d87a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 14 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.7250453 25.0960604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang