Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berry Hill Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 117 resensies vir Berry Hill Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ella M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella M

Sal beslis aanbeveel, waarde vir geld. By tafel gesit en kon my werk doen voor s.

Ek het baie lekker gebly, veilige parkering vir my kar. Baie netjies en skoon met WiFi en 'n klein buite braai area. Nie ver van N1 en maklik om te kry.

Brandon G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon G

Well situated room for a good night's sleep.

Had a lovely stopover on the way down to the Cape. Room was very nice with all that was required for a night's stay. I used the braai just outside the room; all the braai utensils were available in the room.

John Henry S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Henry S

Uitstekend en vriendelik.

Uitstekende oornag gastehuis. Was maklik om te kry en baie vriendelik ontvang. Alles wat ons nodig gehad het vir die aand was daar, inkluis WiFi. Veilige parkeering en toeganklik.

Melanie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Super affordable and comfortable.

Berry Hill Guesthouse is such a cute little place and super affordable. They offer everything needed for a comfortable stay. Suene is such a friendly and welcoming lady. She catered to all our needs and provided useful information on shops and restaurants in the area. All the necessities are in your room, it's neat, it's clean and so very cozy. When we arrived in the evening, it was quite chilly and the electric blanket was already switched on and heating up the bed for us. That was such a lovely touch. I will recommend this cute and cozy place to anyone looking to stop over in Colesberg.

Anthony L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony L

Uitsonderlike vriendelike gasvrou.

Ons verblyf was uiters gerieflik en veilig.

Werner C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C

Vriendelike diens. Baie net en skoon. Met goeie WiFi en bekomstighede.

Dit was baie lekker.

Pieter E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Wow. Baie lekker. Sal beslis weer 'n kuier daar bespreek.

Absoluut wonderlik. Dit was so netjies en skoon.

Jandre B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre B

Uitstekend en baie lekker.

Dit was heerlik. Net komplimente en geen klagtes. Baie dankie.

Wilmari B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari B

Baie lekker, dit was maklik om die plekkie te kry en ons het veilig gevoel.

Heerlik! Dit was regtig baie gerieflik.

Kelly L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly L

Relaxing.

Very relaxing. Nice stopover place.

Tersia M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia M

Waarde vir geld. Goed geleë.

Fantasties. Skoon, gerieflik. Gasvrou puik. Het ons kamer gratis opgegradeer. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Tamsyn R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsyn R

Good / great.

Our stay was great, good safe parking next to our room. The electric blanket was a lovely touch.

Migal V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Migal V

Baie lieflik.

Baie lekker, net jammer dit was so kort.

Kevin S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Gerieflike en netjiese verblyf.

Uitstekende gashere. Stil en rustige omgewing. Gerieflike en netjiese verblyf.

Michell J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell J

It was awesome.

We loved our stay at Berry Hill Guesthouse. Without knowing, our room was upgraded. The lady who assisted us was very friendly. We will recommend Berry Hill Guesthouse to friends and family, and we will be staying there again.

Riaan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Lekker rustige nag.

Baie mooi, netjies en funksioneel. Rustig want die plekkie is nie naby die snelweg nie, maar nog steeds baie goed geleë.

Thys D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D

Goeie waarde vir geld. Jy sal moet uiteet as jy hier tuisgaan.

Een nag oorgeslaap. Warm beddens. Heerlike stort. Baie basies met selfsorg. Geen borde, eetgerei of braai benodigdhede nie. Fokus is op koffiemaakgeriewe met 'n klein yskas. Nie geskik om vleis te vries nie.

Aniza M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniza M

Baie lekker.

Beslis! Hulle het die ekstra myl gegaan vir ons.

Maynard V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maynard V

Aangenaam.

Goeie waarde vir geld. Vriendelike ontvangs en goed geleë.

Kelly L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly L

Lovely. Relaxing.

Lovely. Comfy bed. The shower floor is a bit slippery, but there is good water pressure. The coffee was not very nice, but they have Netflix on the TV, so it was good.

Marcelle B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle B

Heerlike verblyf met alles wat 'n mens nodig het.

Die plek het heerlik geruik toe ons instap. Alles was baie skoon en netjies. Kraakvars beddegoed en die bed het heerlik geslaap. Koffiegoed was uitgesit. Heerlike warm stort gehad met vars handdoeke. TV met Netflix. Ons sal vir seker weer daar oorslaap. Baie goeie waarde vir geld.

Mieke S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke S

Perfek vir 'n vinnige oorslaap.

Ons het heerlik gebly.

Robert K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K

Perfect for overnight stay.

See stars.

Carine B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine B

Klein, maar gerieflik.

Ja, ons het oorgeslaap.

Isabel M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M

As jy wil oornag is Berry Hill die ideale plekkie.

Sentrale, stil plekkie.

Letitia H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia H

Baie mooi plekkie.

Baie mooi plekkie. Skoon en netjies.

Annelien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V

Lekker.

Ons het lekker gekuier en slaap heerlik.

Connie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie P

Veilige parkering loop afstand van restaurante.

Heerlik gebly. Skoon en netjiese verblyf.

Willem S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Heerlik en rustig!

Aangename rus na lang rit!

Tom D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom D

Skoon netjies en 'n baie gerieflike bed.

Baie dankie. Julle akkommodasie en diens is puik.

Riaan R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R

Tyd was te min maar tyd daar was moeite werd.

Waarde vir geld sal enige tyd weer daar oorslaap.

Dormehl G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dormehl G

Baie lekker dankie.

Baie skoon, baie netjies, en baie vriendelik.

Rico L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rico L

All good.

Waarde vir geld. Sal weer daar bly.

Rikes V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rikes V

Heerlik.

Heerlik geoornag. Perfek vir halfpad-stop tussen Kaapstad en Johannesburg.

Esmari L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari L

Skoon, netjies, rustig en aangenaam!

Dit was vir ons baie lekker om by Berry Hill tuis te gaan! Alles was so mooi netjies en skoon. Sal dit vir seker aanbeveel. Die enigste ding wat aandag kort is die deur se slot, dit was baie moeilik om van binne af oop te kry.

Tersia G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G

Netjiese verblyf. Halfpad stop oppad Kaap toe.

Skoon netjiese verblyf. Lekker warm stort. Dankie vir die gratis opgradering. Voorstel - vir 'n mikrogolf in die kamer. Kamer 1 se gordyn dalk net voering insit, want straatlig skyn in jou gesig in die bed. Vir 'n ligte slaper, kan die verkeer van swaar voertuie dalk 'n probleem wees met die pad direk voor die huis. Het heerlik gekuier met ons bure.

Hanlie H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie H

Goed ingerig en netjies.

Lekker plekkie vir oorslaap.

Willem S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Skoon en veilig.

Baie lekker geslaap. Vars en skoon. Dankie vir opgradering teen geen ekstra kostes nie.

Linda V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V

Rustig, stil en baie veilig.

Dit was gemaklik, stil en veilig. Sou net verkies het om 'n rak of twee te hê om noodsaaklikste goedjies op uit te pak. Te basies vir 'n vakansie, maar perfek vir 'n oorslaap na 'n lang dag op die pad en bekostigbaar.

Gawie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie S

Netjiese en veilige oornag.

Voldoende geriewe vir 'n oornag in Colesberg met die meeste benodigdhede in die omgewing.

Bianca M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

N man wat sy privaat vir my gewys het en toe nie weg wou bly nie, owner helped.

Die eienaars was baie behulpsaam as daar 'n probleem op gekom het.

Charl S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S

It was a good stay.

We absolutely enjoyed our stay as we stayed there before and we love the improvements that were done since our last stay.

Espee D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Espee D

Kort maar lekker.

Het lekker gebly. Kamer is netjies. Net jammer die WiFi was baie sleg rakende die kyk van Netflix. (Het heeltyd gehak.) Verder alles baie goed en ontvangs baie vriendelik.

Judith W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Judith W

Oulik.

Oulike plekkie, bietjie klein as jy gewoond is aan 'n groter bed.

Nicole I - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole I

Pleasant.

As advertised, lovely little spot. Nice pub close by.

Bernice J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernice J

Cosy overnight accommodation.

See stars.

Juanita L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita L

Baie lekker, sal altyd indien moontlik weer bespreek by diè.

Baie lekker en vreedsaam.

Werner W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner W

Verfrissend.

Heerlik geslaap en veilige parkering.

Liezl G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl G

Bekostigbaar. Skoon. Netjies. Veilig.

Ek kan gerus Berry Hill aanbeveel. Goeie, netjiese, skoon verblyf vir 'n oornag op die lang pad tussen Gauteng en die Kaap. Die gasvrou was baie aangenaam en behulpsaam. Sy het ook geen probleem gehad met my klein Maltesie wat maar altyd saam met my ry en slaap nie.

Menno B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Menno B

Mooi klein huisie met oulike verblyf.

Die kamers was baie koud. Miskien het die ou gebou klein vensters? Isolasie is ook 'n opsie.

Monica C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monica C

Baie basies.

Die akkommodasie was baie basies. Die ketel se koord kom nie by die uitlaatprop by nie, moet dit op die vloer sit om te kook. Sou ten minste 'n mikrogolf in die kamer wou hê.

Mariana J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana J

Pragtige skoon en netjiese kamer. Sal dit aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

Die kamer was baie netjies en skoon. Braaigeriewe buite. Badkamer is heerlik ruim. Die straat voor die gastehuis is baie besig.

Christiaan K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan K

Straat was bietjie raserig.

Vriendelik ontvang en die dame was baie hulpvaardig. As ouer persone kon ons glad nie die TV gebruik nie, want die aanwysings was vir ons onbekend.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Annecke D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annecke D

Klein spasie, geen opsigter/ bestuurder op die perseel nie.

Die kamer was baie klein vir 4 mense. Bietjie gesukkel met WiFi. Kragpunte is beperk. Sou mens net wou inboek en slaap sal die plekkie ideaal wees. Maar as jy 'n goeie 7 ure agter die rug het en lekker wil ontspan, is die plekkie nie vir jou nie.

Melanie D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Melanie D

It wasn't the best, at least the bed had an electric blanket to keep.

The unit was ice cold. The knives and forks were dirty. There is no washing up sink. The coffee was terrible. Cremora was offered but I could not drink it as I'm intolerant to that, so I had to have black coffee. There were no 2-prong plugs to charge my cellphone. The TV and internet went off at 19h30 and never came back on again. I won't stay there again; the lady had a terrible attitude.

Berry Hill Guesthouse se terugvoer

We are so sorry to hear about Melanie's unfortunate experience at Berry Hill Guesthouse. We do our best to welcome each guest with Karoo hospitality, as reflected in all of our reviews.
We want it to be known that we tried to assist Melanie as effectively as we could, rearranging her booking three times (very last minute and during a school vacation) in spite of our cancellation policy. She encountered car troubles and we attempted to accommodate the unforeseen circumstances. Melanie knowingly booked our budget room, aimed at guests needing only a quick stop-over. The owner tried to explain this (when she kindly provided her with a two-point plug), but had to converse with Melanie's husband over the phone as her interaction with the owner turned unpleasant. After the dispute, the owner transferred Melanie to one of our upgraded rooms to avoid any discomfort. She did not pay for the upgraded room as agreed upon, but we felt no need to pester her further as we run a family guesthouse and opt not to quarrel with our guests. We also were not informed that the WiFi was malfunctioning as all our other guests that night reported having no issues with the network or TVs. We wish Melanie all the best and kindly suggest that in the future she selects a guesthouse more in line with her preferences.
With kindness, Berry Hill Guesthouse.

Berry Hill Guesthouse
Monique G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Comfortable and safe and felt like home.

Really comfortable, felt like home away from home. Thank you for giving us the bigger room with a TV. We do appreciate it.

Rolanda S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolanda S

Lekker bly plek vir 'n vinnige oornag reis.

Ons het 1 nag gebly met toestemming vir diere. Baie goeie ligging en diens.

Jp L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp L

Baie lekke "halfway house" oppad see toe. Was vrek warm in Colesberg, 41 grade.

Baie aangename mense en baie gasvry.

Stella B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella B

My 2 honde was welkom. Waarde vir geld.

Kamer was skoon en netjies en het die oornag geniet. My 2 honde was ook welkom.

Jessie R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie R

Great place for an overnight stop.

Only a one night stopover heading home from the Cape. Room was recently renovated, very tastefully. Easy access, no issues, would gladly stay again if in Colesberg.

Lance B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance B

Baie netjies.

Goed geleë en veilig. Die pad was redelik besig, maar dit het ons nie gepla nie. Die WiFi-ontvangs was swak, maar dit het ons ook nie gepla nie. Ons het lekker geslaap.

Jack H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack H

The host Seune was very friendly and welcoming, the accommodation was nice and clean. Will definitely stay there in the future.

The location of Berry Hill Guesthouse is very easy to locate. Access to the rooms is private.

Alec L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec L

Netjiese, sakpas, vriendelik.

Suene het die middag van ons bespreking ons besoek bevestig en was vriendelik en stiptelik beskikbaar met ons aankoms. Die verblyf is netjies en voldoende toegerus. Ek kan dit enige tyd aanbeveel.

Tanya H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H

Nice.

The room was a lot smaller than expected.

Michael R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R

Lovely cottage that was very clean and well thought out.

Would definitely recommend to friends/family. Guesthouse was clean and neat. Location is great, with it being only a few minutes drive from Gariep Dam, and Suene and Malcom were very understanding of us taking the scenic route to the guest house. Good value for money, especially for families looking to stop over on a long drive.

Anita B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Heerlik warm geslaap en gestort.

Kan vir enige iemand aanbeveel. Was 'n aangename ervaring.

Annelize M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M

Nice and quiet.

I enjoyed my stay. Was upgraded to a bigger room, at no extra charge. Thank you!

Nikkie N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikkie N

Perfek vir halfpad-oornag.

Diens was vreindelik en daar is 'n eetplek loopafstand wat dit gerieflik maak. Heerlikste kos.

Marlene V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Skoon, gerieflike slaapplek.

Berry Hill Guesthouse het alles wat nodig is vir 'n veilige oornagverblyf. Die kamer was skoon en netjies.

Joye N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joye N

Waarde vir geld, en baie gerieflik.

Sal beslis weer gebruik.

Wicus D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus D

Goed genoeg vir een aand.

Sien sterre.

Irene M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M

Bekostigbare gerief.

Ons het lekker snoesig geslaap. Die plekkie is baie skoon en netjies en ruim. Dis sowat 300m vanaf die naaste restoerant. Die badkamer is ook ruim. Parkeerplek is veilig.

Marinda D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D

Our stay was very pleasant but unfortunately short, one night only.

The only add-on I would suggest would be a microwave and a toaster. We had ample food but would've liked to be able to reheat it. Otherwise, our stay was pleasant.

Chante N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante N

Uitstekend.

Behalwe vir Eskom, was die verblyf skoon, netjies en die eienaar was baie professioneel en vriendelik. Het dadelik tuis gevoel, en het baie lekker geslaap. Sal dit beslis aanbeveel.

Mia B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia B

Dit was baie lekker!

Lekker oornagplek! Sal dit beslis aanbeveel!

Francois V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Slegs oornag.

Eienaar het ons vriendelik ontvang.

Helene R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene R

Uitstekende waarde vir geld.

Ons is baie hartlik ontvang, en die akkommodasie is veilig en uiters netjies. Daar was alles wat ons nodig gehad het.

Berry Hill Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle weer by ons te ontvang.

Berry Hill Guesthouse
Sue S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue S

Clean and nice place to sleep.

All good! Room was clean and fresh, overall nice place to stay.

Annel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annel V

Netjies, bekostigbaar, goed geleë - sal dit definitief aanbeveel.

Baie dankie aan die gastehuis - dit was 'n lekke oorslaapplek na 'n lang dag op die pad! Netjies, bekostigbaar en goed geleë - sal dit definitief aanbeveel.

Melissa-ann V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa-ann V

Gasvryheid soos mens net by Karoo mense kry.

Heerlik gebly. Rustig, skoon en sulke gasvryheid.

Lizette M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Goeie rusplek.

Goeie plek om te oornag in die reis tussen die noorde en die suide!

Alex N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alex N

Goeie oornag.

Kompak, maar netjies en al die nodige goed. Die badkamer se deur kon egter nie mooi toemaak nie. Dele van die erf en huis was onder konstruksie vir nuwe eenhede, maar andersins was daar mooi tuine en lyk dit netjies. Aanvanklik was daar nie WiFi nie, maar dit was vinnig opgelos.

Elrene D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrene D

Lovely overnight place.

Berry Hill Guesthouse is small but was perfect for our overnight stay while traveling from CPT to JHB. I would suggest having more hooks in the bathrooms for hanging towels, etc. and a shelf over the fridge for cups, etc.

Les V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les V

Goeie waarde vir geld.

Niks meer nodig vir 'n een nag se oorslaap. Ook 'n duurder kamer aangebied sonder enige ekstra koste.

Rianna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rianna V

Baie behulpsaam en vriendelik.

Ons is verwelkom baie vriendelik en kamers goed ingerig en skoon en gerieflik. Sal beslis weer daar oorslaap.

John G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John G

We were in room 2. It was comfortable and pleasantly laid out.

Within easy walking distance to restaurants and other amenities.

Heloise O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heloise O

Ideale ligging vir oornag verblyf.

Vragmotors in die straat was aanvanklik lastig. Beurtkrag fase 6 het invloed op water gehad, druk en temperatuur was voor ons vertrek perfek. Dankie vir noodliggies.

Andre N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Halfpad reis na Kaapstad.

Basies, tog gerieflik.

Estelle R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle R

Gerieflik

Dit was die "attention to detail" wat die verskil maak, warmwatersakkie op tiener se bed, 2 liggies i.p.v. 1 vir wanneer loadshedding inskop. Ek het nie gesien die familie kamer word slegs met 2 handdoeke voorsien nie, alhoewel ek vir 4 mense bespreek het. Suene het flink vir my nog 2 handdoeke gebring.

Theunis E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis E

Snoesig en lekker.

Was baie lekker, maar kort dalk 'n mikrogolfoond.

Huibre P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibre P

Heerlik gebly.

Ek sal donkerder gordyne voorstel in die rooikamer waar ek gebly het. Die straatligte se lig kan nogals pla. Verder baie lekker gebly.

Sanmarie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmarie M

Dit was voldoende vir oornag akkommodasie.

Ek het lekker gebly, dankie.

Melanie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Lovely and comfortable with everything we needed.

Very impressed. They even had hot water bottles, Netflix, and electric blankets. We were welcomed and comfortable. Would recommend.

Martie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie B

Dit is perfek vir een aand oornag.

Alles is daar wat nodig is vir een aand se oornag.

Hennie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Sal weer daar bly.

Eddie En Marinda P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie En Marinda P

Baie oulike oornagverblyf. Vriendelik ontvang.

Plekkie is baie netjies. Ons was bederf met 'n groter eenheid as wat ons geboek het. Sal beslis dit aanbeveel.

Thys V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thys V

Alles wat nodig is vir 'n vinnige oorslaap.

Een van die koffiebekers was nie skoon nie - daar was ongelukkig ou stukkies melkpoeier onder in. Matjies langs die bed sal ook welkom wees.

Linda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Very comfy, clean.

Security gate would be nice.

Dante P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dante P

Rustige atmosfeer.

Voldoende vir oornag.

Anes H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anes H

Goeie oornagstop-opsie.

Die plekkie is voldoende vir 'n een nag op pad Kaapstad toe.

Chippie J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chippie J

Rustige atmosfeer.

Woonstel was netjies en maklik om te vind.

Louise J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise J

Aangenaam.

Gerieflik, dalk net handdoekreëlings en 2 bordjies.

Adrian B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian B

Die plek was voldoende om 'n nag oor te slaap. Ons het daarvan gehou dat dit internet en Netflix gehad het.

Ons het 'n paar voorstelle gemaak aan die persoon met wie ons gedeel het en glo dat sou daardie paar klein goedjies uitgesorteer word, sal dit die plek nog beter maak.

Diana V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diana V

Aanvaarbare netjiese basiese oornag fasiliteit.

Nie dadelik tuis gevoel nie aangesien die yskas en al die elektriese proppe ontkoppel was (moes die yskas skuif om by die proppe te kom). Dit voel asof ons onverwags daar opgedaag het. Ons het wel die bespreking op dieselfde dag eers bevestig weens probleme met eft, maar wil nie moeg na ure op pad eers die logistiek uitsorteer nie. Dit is die verantwoordelikheid van die gasheer.

Irma D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Irma D

Vriendelike diens, skoon kamer.

Bestuurder baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het lekker oornag en bonus is dat elektriese kombers voorsien word vir koue nagte. Sal weer gebruik maak van Berry Hill Guesthouse.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wikus J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus J

Baie basies.

Plek is maar basies, yskas was afgeskakel en het water gelekt toe ons dit aangeskakel het, geleë op hoofpad so baie verkeer geraas deur die nag. Kamer was oortrek met miere.

Lo-ann F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lo-ann F

Slegs 1 aand se oorslaapplek.

Bed was bietjie ongemaklik en stort het nie so lekker gewerk nie, die res was okay.

Elsabé V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elsabé V

Slegs oornag, het ongeveer 17:30 ingeklok en volgende oggend net na 05:00 weer vertrek.

Skoon en netjiese wit beddegoed en handdoeke, goeie matras. Dankie. Die volgende was uiters teleurstellend: Geyser was nie betyds aangeskakel nie, ons moes in koue water stort. (Let wel, daar was geensins beurtkrag nie.) Gaan hake aan mure om gebruikte, klam handdoeke aan op te hang nie. Die badkamerlig werk nie. Die yskas was nie aangeskakel - dus geen ysblokkies nie, en kon ons nie dadelik ons bederfbare produkte verkoel nie. Die kragproppe is 'n fiasko; al die elektriese toebehore soos die ketel, bedlampies en yskas kan nie gelyktydig werk nie. Gedurige in- en uittrek van proppe was 'n frustrasie om sekere elektriese apparaat te laat werk. Al was dit die goedkoper kamer, het dit nie eens aan basiese behoeftes van 'n oornagfasiliteit voldoen nie. 'n Gastehuis moet juis in die behoeftes van moeë reisigers voorsien, waar Berry Hill Kamer 2 ongelukkig gefaal het.

Karen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Karen D

Te beknop en klein. Net 1 stoel bed sit. Skoon en netjies.

Netjies en skoon en mense is vriendelik, maar die 1 slaapkamer waar ons tuis was, is bitter klein en beknop, kon nie ons tasse in die kamer inpas nie. Daar is koffie en suiker, maar die poeiermelk is bitter sleg en dan ondrinkbaar. Daar word ook geen seep by die wasbak of stort voorsien nie. Daar is geen mikrogolfoond nie en kon nie oorskietpadkos warm maak nie. Koffiebekers moet in die badkamerwasbak gewas word, niks fasiliteite vir 'n kombuis nie. Nie waarde van R500 werd nie.

Michelle T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle T

Dit is intreevlak-akkommodasie.

Die gasheer was baie vriendelik en die bed was gemaklik. Die stort spuit teen die plafon en mure en ons moes die stortkop afhaal om 'n hengse gemors te vermy. Daar is geen spieël naby 'n elektriese prop vir hare droogmaak of grimmering nie. Die ketel is nie koordloos nie en moet by die badkamerwasbak gevul word. Die huisie is reg langs 'n besige pad met voertuie en trokke wat die hele nag raas. Ons het vir 4 mense bespreek maar die tafel het net 2 stoele en net 2 handdoeke is voorsien. Die akkommodasie het potensiaal maar het 'n paar klein veranderinge nodig om dit gemaklik te maak. Ons stel voor dat die eienaar self daar gaan bly om te bepaal wat skort. Die telefoonnommer wat gegee is het ook verskeie kere stempos bereik en ons kon nie die eienaar kontak nie.

Isabel M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Isabel M

Sien bogenoemde.

Ons het eintlik net daar geslaap. Vir een is die kamer wat geboek was, nie aan ons gegee nie. 'n Ander kamer is gegee. Die wasbak vir eetgerei is eintlik die badkamerwasbak, wat ons voel is nie geskik nie. Die warmwaterkraan was los. Omdat ons by 'n ander gastehuis gebly het toe ons afgegaan het Kaap toe, kan ons sê vir dieselfde geld sou ons liewers by die eerste een wou oornag het. As die 2 fooie vergelyk word, voel ons meer kan gedoen word met die verblyf. Die beddegoed was alles skoon, so ons kan nie kla daaroor nie. Die kontaknommer wat aan ons gegee was, is eers nie geantwoord nie en ook nie teruggebels nie. Toe is 'n w upp gestuur, en eers die volgende dag is dit geantwoord. Vir mense op vakansie wat terugkom huis toe, is 'n mens in 'n spanningsituasie as jy nie kontak het met jou oornagverblyfplek nie. Daar was geen kontak gemaak vanaf Berry Hill nie; dit het maar van ons kant af gekom.

Berry Hill Guesthouse se terugvoer

Nou gaan slaap volgende keer by jou vorige gastehuis.

Berry Hill Guesthouse
Elize D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elize D

Nie aangebly nie, nie waarde vir geld nie.

R500 vir een aand? Nee, wat!

Berry Hill Guesthouse se terugvoer

Goeie dag! Baie dankie vir u terugvoering. Neem asb kennis dat dit R500 vir twee persone is. Alles wat geadverteer word, is in die kamer gewees. Dit is ons goedkoopste kamer. Vriendelike groete

Berry Hill Guesthouse
Erika V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Erika V

Very poor accommodation.

After 9 hours on the road, it was very disappointing. We couldn't get the door open because the handle didn't work. The fridge wasn't cold. Surely, the fridge should be switched on if you know I'm travelling from GP and you know that load shedding will start close to my arrival. Then you would have known that it's out of order. Plugs were an issue. If I didn't have a lead with me, I could not use the fan. Very poor communication from the owner. Load shedding cannot be blamed for poor management of the unit. The garden looks like a building site, and the property is not safe.

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ventershoek-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40a6dce17b1fc85d42dafa9143dace7da98b30726473f90d682e9e5a369358dd2cf4e2e87599ae37f0691688498e81d87a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 14 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.7250453 25.0960604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang