Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berry Hill Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ventershoek-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Berry Hill Guesthouse is 'n familiegedrewe instansie halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad in Colesberg, langs die N1, geleë. Dit is ook naby 'n paar restaurante.

Elkeen van die 3 kamers is gerieflik gemeubileer. Daar is 2 gesinskamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. 'n Dubbelkamer is ook beskikbaar. Elke kamer is met koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n privaat ingang en toegang tot gratis WiFi.

Die gastehuis beskik oor 2 braai-areas op die grasperk. Gaste moet vooraf met die bestuurder reël om daarvan gebruik te maak. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Ontdek die beste van Colesberg met 'n wye verskeidenheid van plaaslike besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Frik P
Saam met vriende
5.0
Beste beddens ooit. Ons het heerlik gebly en die beddens is tops, sal weer daar oornag.
Sep 2024
Elby B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Netjiese en skoon gastehuis met die vriendelikste gasvrou.
Sep 2024
Kobus K
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvrou en lekker plek om te oornag. Dit was baie lekker.
Okt 2024
Yolande B
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik vir wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik uitgerus na 'n lang dag se reis. Was lekker om by 'n skoon en netjiese plek te oornag.
Sep 2024
Annemarie F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties gebly en geslaap. Beveel sterk aan. Het baie lekker gebly. Dis 'n gerieflike oornagplek, en baie netjies.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ventershoek-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Berry Hill Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ventershoek-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40a6dce17b1fc85d42dafa9143dace7da98b30726473f90d682e9e5a369358dd2cf4e2e87599ae37f0691688498e81d87a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 14 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.7250453 25.0960604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang