Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berry Lane Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Liza S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Fantasties. Dit was een van die mooiste kamers waarin ek nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne P
1 nag
5.0
Jul 2024

Very pleasant. Very pleasant, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Na 'n lang dag was dit verfrissend en skoon. Was silwerskoon en wit beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evert S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfek gewees vir ons oornag verblyf. Silwerskoon met gemaklike beddens en 'n goed ingerigte badkamer. Ons kon goed uitrus oppad na die Noorde van die land.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dankie, dit was baie lekker. Baie lekker gebly soos altyd. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Ruim vertrekke, baie netjies, vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeff A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld. Baie skoon en netjiese plek, baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natie T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Gerieflik. Lekker oornagplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Very nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Violet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Breath taking. Very peaceful, had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thringstraat 11, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA943da0a27092e2c28c71f0258337f7c850ca75c88fb534fb74d07c3a6109ec7faa25745e869f97d5974c2bc7eaf46f58c2d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 11 Thring Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.67522 27.24126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang