Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

YEBO Boutique Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Ons gaan in die toekoms gereeld die area besoek en dit is definitief ons go-to plek. Ek kan met alle eerlikheid sê dat hierdie een van die beste gastehuise is waar ons al tuisgegaan het. Susan is 'n fantastiese gasvrou wat ons baie welkom laat voel het. Baie aandag is gegee aan detail in die kamer en dis ontsettend netjies. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Baie netjies en veilig en vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Berrydellaan 28, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8a96e5cd3726d9fb7ea15a19bedafa994315f4d07feb5e99e4316fbfc2e8fd93325b1892cc50c1b51a6f271295cccd137ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 28 Berrydel Avenue Somerset Wes 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.069981982401 18.842250912129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang