Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

YEBO Boutique Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Berrydellaan 28, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

YEBO Boutique Guest House bied aan gaste met 'n aktiewe leefstyl die geleentheid om 'n baie spesiale verblyf te geniet. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede geleë.

Dit beskik oor 6 pragtig gemeubileerde slaapkamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste in elk. Elke kamer het 'n privaat, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die gastehuis bied fantastiese uitsigte op helder dae. Wanneer mens op die veranda van die kamers sit, kan jy die see op die horison sien en word jy omring deur die Hottentots Holland-bergreeks. Saans kan gaste die Boma besoek, jou eie pizza in die pizza-oond skep of 'n ontspanne braai geniet.

Die Gastehuis kan ook eksklusief vir langtermynverblyf bespreek word.

YEBO Boutique Guest House het 'n tuisbasis vir 'n aktiewe vakansie geskep. Die omliggende area is ideaal vir buitemuurse doendinge. Gaste kan gholf speel op die mooiste bane in Suid-Afrika, insluitend Erinvale Gholfbaan en De Zalze Gholfbaan. Daar is 8 pragtige staproetes in die Helderberg-natuurreservaat, en as gaste bergfiets-entoesiaste is, kan 'n mens die talle roetes in die onmiddellike omgewing van die gastehuis ten volle geniet.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir YEBO Boutique Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Berrydellaan 28, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink YEBO Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Berrydellaan 28, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8a96e5cd3726d9fb7ea15a19bedafa994315f4d07feb5e99e4316fbfc2e8fd93325b1892cc50c1b51a6f271295cccd137ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 28 Berrydel Avenue Somerset Wes 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.069981982401 18.842250912129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang