Berryhill Estate
Beskrywing
Gaste het ’n keuse van kampeerplekke en party het kragpunte. Hulle deel die ablusiegeriewe met storte en toilette vir mans en dames. Daar is ’n wasgoedarea waar gaste hul wasgoed en skottelgoed kan was. Die tariewe is vir 4 gaste, maar addisionele gaste kan teen ’n ekstra koste geakkommodeer word.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Prys sluit in
Die tariewe vir die kampeerterreine is vir 4 gaste en is op kampeerbasis. Gaste moet hul eie toerusting saambring. Addisionele gaste kan op versoek geakkommodeer word teen ’n ekstra koste.
Huisreëls
Ekstra gaste is op versoek en teen 'n ekstra koste welkom by die kampeerplekke.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim eenheid is ingerig vir ’n groep of gesin van 4 en het 1 slaapkamer. Die kamer het ’n koninggrootte-bed (of 2 enkelbeddens) en 'n stapelbed en deel ’n badkamer met ’n stort. Die oopplan-leefarea het ’n kombuis met ’n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n oond en 'n yskas. Die sitarea het ’n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra gaste is op versoek en teen 'n ekstra koste welkom by die kampeerplekke.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim eenheid is gerieflik gemeubileer vir ’n groep of gesin van 4, en het ’n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word. Die oopplan-leefarea het ’n kombuis met ’n mikrogolfoond en yskas. Daar is ook ’n stapelbed in die sitarea en die 2 banke kan as enkelbeddens gebruik word. Die sitarea het ’n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra gaste is op versoek en teen 'n ekstra koste welkom by die kampeerplekke.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is gerieflik gemeubileer en het 2 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n stort deel. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die oopplan-leefarea het ’n kombuis, kaggel, eetarea en 'n sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra gaste is op versoek en teen 'n ekstra koste welkom by die kampeerplekke.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 74 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Roodefontein Plaas, Langs Robberg-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang