Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berryhill Estate

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
4.1
Monica H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Relaxing. It was lovely. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Dit was perfek! Na 'n lang rit was die perfekte russtop. Dis rustig, het aktiwiteite vir kinders en die uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Very enjoyable value for money. Excellent value for money. Easy check-in and out. Clean and tidy. Exactly what we expected. Will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lané V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very good. Extremely beautiful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louné
Berryhill Estate
Hi Lané So glad you appreciate the beauty of nature.

Erika P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfekte alleen tyd wat ek graag weer wil oordoen. Dit was nou 'n oorslaap wat ek oor en oor kan doen, die pragtige natuur, die gerieflike huisies met alles wat jy nodig het en die skoonheid van die huisie, het die verblyf soveel beter en gemakliker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louné
Berryhill Estate
Beste Erika, Dankie dat jy die tyd geneem het om so 'n positiewe resensie te stuur. Hoop om jou gou weer by Berryhill te sien.

Dandre M
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Baie lekker. Very nice place, close to Robberg and 7km to the beach. Nice place to chill with a built-in braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louné
Berryhill Estate
Thanks for your positive feedback. I'm glad you enjoyed nature and could have a good chill.

Dalena F
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2023

Mooi omgewing. Ons het lekker gebly. Die omgewing is mooi. Ek sal aanbeveel dat hulle meer opwasgeriewe kry. Ons was net bewus van een en dit was nie baie skoon toe ons dit gebruik het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cassidy G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Dit was baie fantasties. Die rustigheid, pragtige natuur en alles wat benodig word vir 'n wegbreek uit die stad. Hierdie het my wegbreektuiste geraak in 1 besoek en sal weer teruggaan vir 'n langer tydperk. Dankie, Berryhill Estate, vir julle goeie ontvangs en pragtige woning.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louné
Berryhill Estate
Beste Cassidy Dit is altyd spesiaal om 'n akkurate and positiewe resensie te kry. Dankie dat jy die tyd geneem het om dit te stuur. Ons welkom julle graag terug.

Shantal M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2023

Good camping site to use as a central place for surrounding area activities. We felt safe at the camping site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Louné
Berryhill Estate
Hi Shantal. We are pleased to hear that you and your family had a good stay and that you felt safe. We hope to see you again soon.

Larghlushca S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2023

Pragtig, love die apies wat in die bome swaai, enigste skrik was al die bosluise oor ons 'n hond saam gehad het en die bos maar sulke dinge huis. Anders tops. Gee dalk 'n mop en besem unless die cleaning crew dit moet doen. Rustig, behalwe vir die inrit tot by die hek wat maar knap was.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Louné
Berryhill Estate
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons verwelkom honde, maar ons weet nie of hulle die bosluise saambring nie. Dit is fynbos so enige iets is moontlik.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Louné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roodefontein Plaas, Langs Robberg-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMTqMGZ9Ydw5OiIxZUwbsmrY22CgdAyhUfwBPlmNoyV0Y7qmBT9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 24 5 1 4 Farm Roodefontein Off Robberg Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.082038327907 23.309927880764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang