Berryhill Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Louné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Monica H - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Sonja W - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was perfek!
Johan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Very enjoyable value for money.
Lané V - Mrt 2024
Algehele gradering
Very good.
Berryhill Estate se terugvoer
Hi Lané
So glad you appreciate the beauty of nature.
Erika P - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte alleen tyd wat ek graag weer wil oordoen.
Berryhill Estate se terugvoer
Beste Erika,
Dankie dat jy die tyd geneem het om so 'n positiewe resensie te stuur. Hoop om jou gou weer by Berryhill te sien.
Dandre M - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice.
Berryhill Estate se terugvoer
Thanks for your positive feedback. I'm glad you enjoyed nature and could have a good chill.
Dalena F - Des 2023
Algehele gradering
Mooi omgewing.
Cassidy G - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie fantasties. Die rustigheid, pragtige natuur en alles wat benodig word vir 'n wegbreek uit die stad.
Berryhill Estate se terugvoer
Beste Cassidy
Dit is altyd spesiaal om 'n akkurate and positiewe resensie te kry. Dankie dat jy die tyd geneem het om dit te stuur. Ons welkom julle graag terug.
Shantal M - Des 2023
Algehele gradering
Good camping site to use as a central place for surrounding area activities.
Berryhill Estate se terugvoer
Hi Shantal. We are pleased to hear that you and your family had a good stay and that you felt safe. We hope to see you again soon.
Larghlushca S - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtig, love die apies wat in die bome swaai, enigste skrik was al die bosluise oor ons 'n hond saam gehad het en die bos maar sulke dinge huis. Anders tops.
Berryhill Estate se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons verwelkom honde, maar ons weet nie of hulle die bosluise saambring nie. Dit is fynbos so enige iets is moontlik.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Megan J - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker! Het baie tuis gevoel.
Berryhill Estate se terugvoer
Megan Baie Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Franciska V - Des 2020
Algehele gradering
Dit is 'n lekker plek vir jongmense en beslis ingerig vir groepe vriende, dit is basies maar netjies.
Berryhill Estate se terugvoer
Hi Franciska
Korrek, ons is 7km's vanaf die hooftrand. Dankie vir jou terugvoer en ons verwelkom julle graag weer terug.
Groete
Hanelize R - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het die plekkie geniet. Alles wat ons kon benodig was daar gewees.
Berryhill Estate se terugvoer
Baie dankie vir jou positieve terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Hannetjie G - Jan 2019
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike atmosfeer en waarde vir geld.
Kobus T - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike ervaring.
Berryhill Estate se terugvoer
Beset Kobus,
Dankie vir julle vriendelikheid en dat jy die tyd geneem het om vir ons positiewe terugvoer te gee. Sien julle gou weer!
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Het baie meer verwag.
Berryhill Estate se terugvoer
Johan, dit is belangrik dat jy in die toekoms mooi kyk na die instansie se inligting en fotos voordat jy bespreek. Niks is weerhou nie. Desember vakansie in Plett is vrek duur en Plett is propvol oor hierdie seisoen. Berryhill Estate se akkommodasie is rustiek en eenvoudig en die prys regverdig 'n bespreking oor hierdie seisoen aangesien ons prys per huisies is en nie per persoon nie.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Mariesa N - Des 2019
Algehele gradering
Daar was goggatjies (bed bugs) in die beddens wat ons gebyt het so ons het in die middel van die nag ontruim.
Lees meerBerryhill Estate se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.. Ons is besig om 'n 'hedge' te groei aan die agterkant van die swembad. Ons het met die Knysna vure al die bome wat daar was verloor. Ons het ook die cottage berook teen insekte. Dit was 'n probleem met goggas wat in die dak se hout was.
Groete
Stefani O - Des 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Eresa V - Apr 2018
Algehele gradering
Sielsrus.
Amanda C - Des 2018
Algehele gradering
Die omgewing is pragtig, rustig, in die natuur, die verblyfgeriewe baie basies.
Lees meer- Kapasiteit: 74 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Roodefontein Plaas, Langs Robberg-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang