Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berryhill Estate

  • Kapasiteit: 74 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roodefontein Plaas, Langs Robberg-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Berryhill Estate is op 'n kleinhoewe 7 km vanaf Plettenbergbaai se hoofstrand geleë en bied gaste 'n keuse van selfsorg- en kampeerverblyf. Berry Hill Estate is geskik vir kleiner toergroepe, en bied die perfekte trou-venue.

Gaste het 'n keuse van 3 kothuise of 1 van die kampeerplekke. Die kothuise is gerieflik gemeubileer en elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke kothuis het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kampeerplekke bestaan uit 15 staanplekke, waarvan sommige elektriese punte het, en hulle deel die gebruik van 'n ablusieblok met storte en toilette vir mans en dames. Opwas- en wasgoedgeriewe is beskikbaar.

Gaste kan by die swembad op die houtdek ontspan, of van die vlugbalbaan gebruik maak. Die kleinhoewe bied 'n stap- en bergfietsroete, en die Robberg Natuurreservaat is 7 km se ry weg. 'n Pizzeria en roomyswinkel is beskikbaar net oorkant die pad van Berryhill Estate.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 24 resensies vir Berryhill Estate
Netheid
3.9/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Louné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Roodefontein Plaas, Langs Robberg-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berryhill Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roodefontein Plaas, Langs Robberg-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMTqMGZ9Ydw5OiIxZUwbsmrY22CgdAyhUfwBPlmNoyV0Y7qmBT9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 24 5 1 4 Farm Roodefontein Off Robberg Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.082038327907 23.309927880764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang