Bergsig Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Lindy V - Sep 2024
Algehele gradering
Peaceful, relaxed and welcoming.
Paul S - Jan 2024
Algehele gradering
Bergsig gastehuis is nie net 'n oorslaapplek nie, 'n mens wil daar rus!
Jonathan S - Jul 2023
Algehele gradering
Als is perfek by Bergsig.
Bergsig Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Nou moet ek darem ook se julle was lekker gaste.
Bronwyn M - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable, peaceful and has all you need for a short breakaway.
Ferdinand H - Mei 2023
Algehele gradering
Vreedsaam, netjies en veilig.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Neville J - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, baie skoon en netjies. Die tuine baie mooi en Karen die eienaar was so behulpsaam.
Dave C - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely place to stay. You won't be disappointed.
Bergsig Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir goeie terugvoering Dave. Jy was 'n lekker rustige gas en is enige tyd weer welkom.
Lizelle P - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Anina R - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies. Gasvry, baie dankie.
Bergsig Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering Anina.
Julle is enige tyd weer welkom hier.
Johan N - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly in 'n baie mooi, netjiese gastehuis met al die nodige toerusting. Die tuin is pragtig en die omgewing is so rustig. Karen is 'n baie vriendelike gasvrou wat ons dadelik tuis laat voel het. Ons gaan beslis weer daar oornag.
Brendan B - Des 2020
Algehele gradering
Superb place to stay. Very friendly and lovely surroundings.
Hennie J - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker huislike atmosfeer.
Bergsig Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die mooi kommentaar Hennie, dis mens soos julle wat ons laat aangaan.
Julle was ook sommer net lekker gaste.
Mooi en geseende week.
Karen B
Brenda V - Okt 2020
Algehele gradering
Van ontvangs tot vertrek was dit 'n plesier
Bergsig Gastehuis se terugvoer
Hi Brenda
Dankie vir die mooi kommentaar!
Julle was ook lekker gaste - die eenheid so mooi skoon en netjies gelos.
Mooi en geseende week!
Karen B
Peter N - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent
Jana N - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Excellent!
The place is beautiful, super clean and neat! 100% met our needs! We only have overnight to take part in the Bela-Bela marathon, but Karen's offer that we can come back to come to the marathon is greatly appreciated, and made use of it. If we ever go that way again for whatever reason, we won't even consider other options. The only thing that may need attention is the TV and channel options - but we went to bed early so it didn't bother much.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bergsig Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi positiewe terugvoer. Julle was ook lekker gaste, waardeer julle alles mooi netjies gelos het.
Pierre J - Aug 2019
Algehele gradering
A great place to stay in Bela Bela.
Natassia L - Apr 2019
Algehele gradering
'n Kuierplekkie vir familie en vriende.
Irma D - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Uitstaande diens. Sal beslis weer daar bly. Baie dankie, Karen.
Bergsig Gastehuis se terugvoer
Baie dankie liewe Irma, ons waardeer die mooi terugvoer baie! Julle was ook lekker rustige gaste en het die plek mooi netjies gelos.
Julle enige tyd weer welkom!
Dave V - Des 2019
Algehele gradering
Awesome, professional and great hospitality.
Jeanette S - Des 2018
Algehele gradering
Rus en vrede.
Mariska B - Des 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf vir goeie waarde!
Kerneels E - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf in 'n pragtige stil omgewing met vriendelike diens.
Gerrit V - Aug 2018
Algehele gradering
Excellent service, everything I expected.
Irinka S - Nov 2018
Algehele gradering
Lovely stay!
Liezl B - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige aand in 'n vriendelike omgewing.
Karin V - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige en netjiese plekkie vir 'n wegbreeknaweek en 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou.
Lees meerKittie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies, vriendelike ontvangs, 'n vakansie in die kleine.
Jacobus C - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome.
Annamarie H - Sep 2017
Algehele gradering
'n Oase in die Bosveld!
Ria V - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker privaat en stil.
Karen C - Apr 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Dariah D - Feb 2017
Algehele gradering
Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig, maar die verblyf was nie baie netjies nie.
Pieter D - Nov 2016
Algehele gradering
Rustig, privaat en aangename mense.
Dalene H - Nov 2016
Algehele gradering
Lieflike gastehuis.
Rina S - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker stil en rustige en baie netjiese verblyf wat ek beslis kan aanbeveel!
Vanessa G - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons verblyf by Bergsig was fantasties.
Marie F - Okt 2016
Algehele gradering
Gerieflik en half in die bos!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bospoort Plot 36, Intaba-Indle Wildernislandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang