Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Kyle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peaceful, relaxed and welcoming. Karen was an amazing host and made us feel so welcome. Gardens are beautiful with a lovely pool. Rooms very clean and neat. Would definitely recommend it to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Bergsig gastehuis is nie net 'n oorslaapplek nie, 'n mens wil daar rus! Fantastiese stil en veilige omgewing. Die eenheid is goed toegerus, netjies en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Als is perfek by Bergsig. Dit is baie lekker daar, maar nou moet ek weer teruggaan omdat dit so lekker was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bergsig Gastehuis
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Nou moet ek darem ook se julle was lekker gaste.

Elsa S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Pragtig, stil en rustig - gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en gou tuis laat voel. Van die oomblik wat ons by die perseel ingery het, het dit gevoel asof ons in die paradys is. Die tuin veral is werklik besonders - baie goed versorg. Die interieur is ook met sorg gedoen. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bergsig Gastehuis
Baie dankie vir die mooi "review". Julle was ook pragtige gaste en is altyd weer welkom hierby ons!

Bronwyn M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Comfortable, peaceful and has all you need for a short breakaway. The host was exceptionally good and communicated a lot. There was a personal touch to the room. It has everything you may need and is based just outside of the hustle and bustle of town and is close to a couple of restaurants. Very peaceful and power is available during loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand H
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Vreedsaam, netjies en veilig. Skoon, netjiese eenheid en sentraal geleë in 'n baie rustige omgewing in die hartjie van die bosveld. Pragtige tuin en baie lekker weer hierdie tyd van die jaar. Karen is baie vriendelik en het ook eetplekkies aanbeveel wat naby geleë is. Sal verseker weer Bergsig besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Neville J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie lekker, baie skoon en netjies. Die tuine baie mooi en Karen die eienaar was so behulpsaam. Alles van die kamers en die omgewing, baie nice. Lekker uit gerus. Sal weer bespreking maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave C
Kort verblyf
4.8
Nov 2022

Lovely place to stay. You won't be disappointed. Place is very well maintained. Safe and secure. Relaxing stay. I would highly recommend this place if you looking for some peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bergsig Gastehuis
Baie dankie vir goeie terugvoering Dave. Jy was 'n lekker rustige gas en is enige tyd weer welkom.

Lizelle P
Lang verblyf
4.8
Mei 2022

Uitstekend. Die kamer was ruim en baie netjies. Pragtige tuin en 'n lekker, rustige area. Karen het uit haar pad gegaan om ons te help wat ons baie waardeer. Dankie vir uitstekende diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bospoort Plot 36, Intaba-Indle Wildernislandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25bfe3121b4fb2a9e17c00a589b4615af47cdfd2ed91977997c9964fa1cff6471ffbad279f059521bff64bfa2656b762fd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Bospoort Plot 36 Intaba-Indle Wilderness Estate 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.868298467475 28.286194056272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang