Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Bergsig Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Paul S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Bergsig gastehuis is nie net 'n oorslaapplek nie, 'n mens wil daar rus!

Fantastiese stil en veilige omgewing. Die eenheid is goed toegerus, netjies en baie skoon.

Jonathan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S

Als is perfek by Bergsig.

Dit is baie lekker daar, maar nou moet ek weer teruggaan omdat dit so lekker was daar.

Bergsig Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Nou moet ek darem ook se julle was lekker gaste.

Bergsig Gastehuis
Bronwyn M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M

Comfortable, peaceful and has all you need for a short breakaway.

The host was exceptionally good and communicated a lot. There was a personal touch to the room. It has everything you may need and is based just outside of the hustle and bustle of town and is close to a couple of restaurants. Very peaceful and power is available during loadshedding.

Ferdinand H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H

Vreedsaam, netjies en veilig.

Skoon, netjiese eenheid en sentraal geleë in 'n baie rustige omgewing in die hartjie van die bosveld. Pragtige tuin en baie lekker weer hierdie tyd van die jaar. Karen is baie vriendelik en het ook eetplekkies aanbeveel wat naby geleë is. Sal verseker weer Bergsig besoek.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Neville J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville J

Baie lekker, baie skoon en netjies. Die tuine baie mooi en Karen die eienaar was so behulpsaam.

Alles van die kamers en die omgewing, baie nice. Lekker uit gerus. Sal weer bespreking maak.

Dave C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave C

Lovely place to stay. You won't be disappointed.

Place is very well maintained. Safe and secure. Relaxing stay. I would highly recommend this place if you looking for some peace and quiet.

Bergsig Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoering Dave. Jy was 'n lekker rustige gas en is enige tyd weer welkom.

Bergsig Gastehuis
Lizelle P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle P

Uitstekend.

Die kamer was ruim en baie netjies. Pragtige tuin en 'n lekker, rustige area. Karen het uit haar pad gegaan om ons te help wat ons baie waardeer. Dankie vir uitstekende diens.

Anina R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anina R

Skoon en netjies. Gasvry, baie dankie.

Dankie vir die gasvryheid. Ek sal beslis weer gebruikmaak van die gastehuis. Beskostigbaar, skoon en netjies.

Bergsig Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering Anina.
Julle is enige tyd weer welkom hier.

Bergsig Gastehuis
Johan N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Ons het so lekker gebly in 'n baie mooi, netjiese gastehuis met al die nodige toerusting. Die tuin is pragtig en die omgewing is so rustig. Karen is 'n baie vriendelike gasvrou wat ons dadelik tuis laat voel het. Ons gaan beslis weer daar oornag.

Bergsig is baie mooi, baie netjies, goed toegerus en het outydse meubels wat mens dadelik tuis laat voel. Die tuin is pragtig en so goed versorg. Karen se gastehuis is ook in 'n baie rustige omgewing. Ons sal beslis weer in Bergsig oorbly en vir familie en vriende vertel.

Brendan B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan B

Superb place to stay. Very friendly and lovely surroundings.

Spotlessly clean and was cleaned daily. Fantastic facilities for the price. Highly recommended! Choose this guesthouse - you will not regret it!

Hennie J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J

Lekker huislike atmosfeer.

Skoon, stil, gerieflike akkomodasie met landelike atmosfeer, pragtige groen tuin met groot bome.

Bergsig Gastehuis se terugvoer

Dankie vir die mooi kommentaar Hennie, dis mens soos julle wat ons laat aangaan.
Julle was ook sommer net lekker gaste.
Mooi en geseende week.
Karen B

Bergsig Gastehuis
Brenda V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Van ontvangs tot vertrek was dit 'n plesier

Vriendelikste gasvrou en gerieflike verblyf. Goed toegeruste kombuis . Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Bergsig Gastehuis se terugvoer

Hi Brenda
Dankie vir die mooi kommentaar!
Julle was ook lekker gaste - die eenheid so mooi skoon en netjies gelos.
Mooi en geseende week!
Karen B

Bergsig Gastehuis
Peter N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter N

Excellent

Clean and tidy and peaceful.

Jana N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana N

Uitstekend!

Die plek is pragtig, superskoon en netjies! Het 100% aan ons behoeftes voldoen! Ons het slegs oornag om aan die Bela-Bela-marathon deel te neem, maar Karen se aanbod dat ons kan terugkom om te kom stort na die marathon vreeslik waardeer, en daarvan gebruik gemaak. Indien ons ooit weer daai kant toe gaan vir watter rede ook al, sal ons nie eens ander opsies oorweeg nie. Die enigste ding wat moontlik aandag kort, is die TV en opsies wat kanale betref - maar ons het vroeg gaan slaap so dit het nie veel gepla nie.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Excellent!

The place is beautiful, super clean and neat! 100% met our needs! We only have overnight to take part in the Bela-Bela marathon, but Karen's offer that we can come back to come to the marathon is greatly appreciated, and made use of it. If we ever go that way again for whatever reason, we won't even consider other options. The only thing that may need attention is the TV and channel options - but we went to bed early so it didn't bother much.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bergsig Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi positiewe terugvoer. Julle was ook lekker gaste, waardeer julle alles mooi netjies gelos het.

Bergsig Gastehuis
Pierre J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

A great place to stay in Bela Bela.

A peaceful beautiful garden out of paradise. A tastefully decorated and super comfortable guest house well equipped with everything you need to relax including an air-con. It has it's own private pool and an additional outside bathroom that is so unique. Definitely worth 5+ stars! Highly recommended.

Natassia L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natassia L

'n Kuierplekkie vir familie en vriende.

Heerlik en rustig gekuier. Kinders raak weg in die tuin of swem heeldag. Ruim, skoon gastehuis, met alles wat jy benodig vir 'n kuier weg uit die stad. Karen is 'n wonderlike gasvrou.

Irma D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D

Uitstekende waarde vir geld. Uitstaande diens. Sal beslis weer daar bly. Baie dankie, Karen.

Baie dankie Karen vir die ontvangs. Alles was 100% gewees. Sal dit vir enigiemand aanbeveel om daar te bly.

Bergsig Gastehuis se terugvoer

Baie dankie liewe Irma, ons waardeer die mooi terugvoer baie! Julle was ook lekker rustige gaste en het die plek mooi netjies gelos.

Julle enige tyd weer welkom!

Bergsig Gastehuis
Dave V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave V

Awesome, professional and great hospitality.

See stars.

Jeanette S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette S

Rus en vrede.

Dis 'n baie mooi plek, baie rustig en die mense is baie vriendelik daar. Sal enige tyd weer teruggaan.

Mariska B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Goeie verblyf vir goeie waarde!

Ons verblyf was heerlik en goed georganiseerd. Karen is 'n wonderlike gasvrou!

Kerneels E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerneels E

Baie aangename verblyf in 'n pragtige stil omgewing met vriendelike diens.

Die verblyf, een aand, was aangenaam, in 'n rustige omgewing met mooi plantegroei. Kamer was skoon en netjies met die nodige geriewe. Diens was vriendelik en baie bedagsaam. Sal enige tyd weer hier oorbly.

Gerrit V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Excellent service, everything I expected.

Would definitely book again when in Bela-Bela, great overall experience.

Irinka S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irinka S

Lovely stay!

The self-catering unit is really lovely and conveniently located.

Liezl B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Heerlike rustige aand in 'n vriendelike omgewing.

Heerlike en rustige omgewing. Eienaar het baie moeite gedoen met die feit dat ons na haar inklok-ure eers kon arriveer. Ons is op datum gehou van alles aan haar kant en ook weer nadat ons daar weg is het sy kontak behou om seker te maak dat alles in orde was vir ons. Sal beslis weer van hierdie gastehuis gebruik maak.

Karin V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Rustige en netjiese plekkie vir 'n wegbreeknaweek en 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Ek sal Bergsig beslis aanbeveel. Ons het 'n heerlike wegbreeknaweek daar geniet in 'n rustige omgewing. Die pragtige bome en tuin laat mens of jy ver van 'n dorp is en tog is dit 'n hanetree tot in die dorp. Skoon en netjies met alle nodige geriewe. Karen is baie vriendelik en behulpsaam, selfs 'n ogie gehou oor my hondjie terwyl ons by die Sondela Expo was. Dit het my totaal verras en mens waardeer so 'n gebaar van omgee in vandag se lewe ontsettend baie. Ons sal beslis weer daar oorbly wanneer ons Bela-Bela besoek.

Kittie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kittie B

Netjies, vriendelike ontvangs, 'n vakansie in die kleine.

Die plek word hoog aanbeveel. Nie slegs vir oornag nie, maar vir 'n vakansie op sigself. Die fasiliteite is ongelooflik: Goed toegerus maar met die privaatheid wat mens graag wil hê. Karen is baie vriendelik en haar liefde vir mense spreek boekdele! Moet 'n kuier hier nie mis nie.

Jacobus C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus C

Awesome.

Dit was 'n wonderlike ervaring, wens ons kon langer bly.

Annamarie H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie H

'n Oase in die Bosveld!

Ek kan Bergsig Gastehuis met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Dit is 'n juweel. Al wat jy hoef te bring, is net jou kos en klere. Ons het ongelukkig net 1 nag daar geslaap maar sou liewer 'n hele week daar wou bly!

Ria V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria V

Lekker privaat en stil.

Ons het heerlik gerus, die woonstel is baie goed ingerig. Ek sou graag 'n sportkanaal vir my man op TV wou hê, maar dankie vir die gasvryheid. Dit is heerlik stil en ek sal baie graag weer by Bergsig wil gaan kuier.

Karen C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen C

Waarde vir geld.

Karen is die vriendelikste gasvrou ooit! Ons het baie lekker gebly by Bergsig. Die plekkie is pragtig ingerig en net so entjie uit die dorp uit om jou die gevoel van die bosveld te gee. Baie mooi versorgde tuine!

Dariah D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dariah D

Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig, maar die verblyf was nie baie netjies nie.

Baie spinnerakke, stof en vuil glase ens.

Pieter D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Rustig, privaat en aangename mense.

Dit was 'n skoon, netjiese privaat plekkie met vriendelike en hulpvaardige eienaar.

Dalene H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H

Lieflike gastehuis.

Heerlik gekuier. Karen is baie vriendelik en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Rina S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Lekker stil en rustige en baie netjiese verblyf wat ek beslis kan aanbeveel!

Die gastehuis is op die mooiste plek geleë, die tuine is verskriklik mooi en goed versorg. Die eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid wat ons in gebly het, was baie netjies, skoon en gerieflik met als wat jy nodig het indien jy selfsorg-eenhede verkies. Ons het baie lekker gemaklik gebly.

Vanessa G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G

Ons verblyf by Bergsig was fantasties.

Die werknemers by Bergsig, asook Karen Bergh, is vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was skoon en netjies. Die gastehuis is teenaan Warmbad geleë, maar is baie stil en rustig. Dit is baie maklik om vanaf die gastehuis na die middedorp en nuwe sentrum te ry. Bergsig is een van die beste gastehuise waar ons nog gebly het.

Marie F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marie F

Gerieflik en half in die bos!

Lekker oornag-akkommodasie half in die bos. Karen is vriendelik en hulpvaardig. Baie rustig.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bospoort Plot 36, Intaba-Indle Wildernislandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25bfe3121b4fb2a9e17c00a589b4615af47cdfd2ed91977997c9964fa1cff6471ffbad279f059521bff64bfa2656b762fd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Bospoort Plot 36 Intaba-Indle Wilderness Estate 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.868298467475 28.286194056272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang