Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Gastehuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bospoort Plot 36, Intaba-Indle Wildernislandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bergsig Gastehuis is in die hartjie van die Waterberge geleë, 100 km van die stad se geraas af. Die gastehuis is omring deur die beeldskone bosveld en die aanloklike atmosfeer verseker dat gaste heerlik sal bly. Verblyf is beskikbaar in 2 privaat, selfsorgeenhede wat 'n ontspanne vakansie verseker.

Elke eenheid het 'n hoofslaapkamer, badkamer, kombuis en 'n ruim veranda. Eenheid 1 het 2 dubbelbeddens en 1 enkelbed met slaapplek vir 5 gaste. Eenheid 2 het 'n dubbelbed met slaapplek vir 2 gaste. Eenheid 3 en 4 het elk 'n kombuisie. Geniet die aandjie in die sitkamer voor die TV met sekere DStv-kanale. In die middag kan julle 'n heerlike braai hou om die bosveld-ervaring behoorlik te volmaak. Een van die eenhede het toegang tot die swembad met 'n boma, braai en buitestort.

Die gastehuis is troeteldiervriendelik slegs klein en medium honde word toegelaat. Daar is heelwat doendinge in die omgewing vir diegene wat op soek is na 'n avontuur.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lindy V
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, relaxed and welcoming. Karen was an amazing host and made us feel so welcome. Gardens are beautiful with a lovely pool. Rooms...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Paul S
5.0
Bergsig gastehuis is nie net 'n oorslaapplek nie, 'n mens wil daar rus! Fantastiese stil en veilige omgewing. Die eenheid is goed toegerus, netjies en...
Sien meer
Jan 2024
Jonathan S
Gesin met klein kinders
5.0
Als is perfek by Bergsig. Dit is baie lekker daar, maar nou moet ek weer teruggaan omdat dit so lekker was daar.
Jul 2023
Bronwyn M
5.0
Comfortable, peaceful and has all you need for a short breakaway. The host was exceptionally good and communicated a lot. There was a p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Ferdinand H
5.0
Vreedsaam, netjies en veilig. Skoon, netjiese eenheid en sentraal geleë in 'n baie rustige omgewing in die hartjie van die bosveld. Pragtige tuin en b...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bospoort Plot 36, Intaba-Indle Wildernislandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Bergsig Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bospoort Plot 36, Intaba-Indle Wildernislandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25bfe3121b4fb2a9e17c00a589b4615af47cdfd2ed91977997c9964fa1cff6471ffbad279f059521bff64bfa2656b762fd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Bospoort Plot 36 Intaba-Indle Wilderness Estate 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.868298467475 28.286194056272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang