Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bertus se Huisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elzette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Weerkom ervaring. Die verblyf was presies soos geskat en verwag. Ons honde was ook dadelik tuis en veilig met die omheining. Die oop/ toe braaikamer is 'n groot gunsteling en ons kon die pragtige uitsigte geniet, sonder dat die wind enige impak het nie. Ons honde het die uitstappie dam toe ook baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker gebly, gebraai, gelag, gespeel. Ons het verskriklik lekke gebly by Bertus se huisie. Ek, my vrou, seun en 4 honde het 'n fees gehad. Ons is mal oor spasie vir die honde en seun om te hardloop en speel in 'n afgesonderde plek tussen die berge met mooi uitsigte. Die huis bied alles en soveel meer vir 'n lekke wegbreek. Ons is net spyt ons kon nie langer bly nie. Ons sal wel beslis weer kom Lekkeslaap by Bertus se huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Rustig, beeldskoon, lieflike beddens, matrasse, mooiste uitsig. Mal oor die braai area. Ons het heerlik gebly, gekuier, gerus en gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Love stay! Highly recommended. We really enjoyed our stay and the farm life for the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustigheid vanself. Rustigheid 'n goeie rus vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniella F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Gorgeous little cottage on lovely sheep farm. A gem of a little cottage (very comfortable and well equipped) in a gorgeous location for a very reasonable price. We thoroughly enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantastic experience, will return. We had a wonderful stay! Small touches were nice, communication was good, and our dog had a wonderful time with plenty of space to run around. It felt like we were transported to another country. Thanks again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaby R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Restful, peaceful, beautiful - Bertus se Huisie is in a great location! Bertus se Huisie was a wonderful surprise. It is quite basic, with solar power and the limitations that come with that. We had a fire going for most of the time, which was great. Coffee lovers are advised to take a coffee plunger! The view, the atmosphere, the peace and quiet, the sheep and lambs - it was all beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantastiese huisie op 'n skaapplaas omring deur natuur en honde vriendelik. Wat 'n ongelooflike lekker kuier was dit nie! Die vuurmaakplek in die kombuis is fantasties! Kamers snoesig en badkamer skoon! Ek beveel hierdie plekkie beslis aan. Sal weer kom vir seker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Goeie plaasverblyf. Ons het heerlik gebly ten spyte van erge wind en hitte. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R320, Kleyn Wolvegat Plaas, 5 km vanaf Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf09pF20Aj7emoJIKCTefiTvz8AasnYi7CXkFtz0W2vMr2oEn51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 137 5 1 5 Off the R320 Kleyn Wolvegat Farm 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.375561 19.569432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang